Eland vel
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Eland vel
Kotoko 051 4338621
-
DJC
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Thu Dec 05, 2013 4:34 pm
Re: Eland vel
Dankie maar het hulle klaar probeer, die vroutjie daar sê hulle doen die ding net met hare aan, prys = R970. Ek wil die leer gebruik sonder hare.
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Eland vel
Ek sal ook graag wil uitvind, want het verlede jaar in Krugersdorp laat doen en was nie baie gelukkig nie - het 'n hele klompie velle waarvan ek huide wil laat maak.
-
DJC
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Thu Dec 05, 2013 4:34 pm
Re: Eland vel
Jamalley, ek het 'n plek opgespoor in Bloemfontein: African Artistry in Bainsvlei omgewing, hulle vra R1500 om eland vel/leer te brei.