Hoeveel ??
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Hoeveel ??
Nou net die 2 stele geskiet.Die hele storie is by roep en nagjag
Groete
Blackie
Groete
Blackie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Hoeveel ??
HennieC wrote:Kon darem 2 fabrieke laas nag laat bakkie ry. Dit was die eerste keer dat ons op die grond geroep het, daar is al voorheen geroep gewees.
Ons was op 'n plaas waar jakke geskiet mag word maar nie rooi katte nie. En ja ons het 3 katte gesien en net gekyk na hulle.
Wat is die verskil albei jaag bollie aan Ek was geboek om gisteraand uit te gaan maar nou ja toe spandeer ek my dag en aand by die hospitaal
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Hoeveel ??
Nadat ek gister gerapporteer het van hoe dit gegaan het en sê ons het 3 katte gesien toe word daar gesê ons kon maar 2 geskiet het want 3 is te veel hulle sal skade maak.NicoSmit wrote:HennieC wrote:Kon darem 2 fabrieke laas nag laat bakkie ry. Dit was die eerste keer dat ons op die grond geroep het, daar is al voorheen geroep gewees.
Ons was op 'n plaas waar jakke geskiet mag word maar nie rooi katte nie. En ja ons het 3 katte gesien en net gekyk na hulle.
Wat is die verskil albei jaag bollie aan Ek was geboek om gisteraand uit te gaan maar nou ja toe spandeer ek my dag en aand by die hospitaal
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Hoeveel ??
ek het jou seseg om daai kietse te rol.....
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Hoeveel ??
Sien manne skiet nogal heelwat jakkalse met Doekvoet1.
Groetnis
Groetnis
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Hoeveel ??
Reun
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Hoeveel ??
Vanaand darm 2 rooi katte geklits. Een stel is van die map af.
Groete
Blackie
Groete
Blackie
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Hoeveel ??
Pieter jy looi hulle lekker man. Is dit als op jou eie grond?
Groette
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Hoeveel ??
Jakkie dit is op my eie grond.Al die lammer ooie bring ek na een kamp op vlakte naby huis.Jakkals moet dan uit rante na vlakte.Dit maak dit so bietjie " makliker" as jy dit so kan stel.Groete
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Hoeveel ??
Twee tewe laas week gevang met honde op apperse buurplaas , beide tewe dragtig elk met 4 fetusse. Honde het die een teef opgejaag waarna sy in 'n gat ingehardloop het, honde het haar uitgetrek en daarna weer ingegaan en die ander teef uit dieselfde gat uitgetrek . Sou die tewe in een gat broei, jaar of twee gelede 'n geval gehad waar net kleintjies in gat was 12 of 13 , daar was lank bespiegel of dit een of twee werpsels was.
Groetnis
MEERKAT
Groetnis
MEERKAT
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Hoeveel ??
Dit is interressant Meerkat. Mos nou teenstrydig met wat algemeen aanvaar word. Wonder of paniek van honde wat hulle jaag hulle daar laat inhardloop het. Seker maar altyd n uitsondering op die reel
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Hoeveel ??
Ek het verlede Vrydagnag (nie laasnag) weer 4 (vier) jakke in die Oudtshoorn omgewing geskiet. Een stel en 'n los teef (2jr) en los reun (5jr en het reeds sy teef geskiet) op verskillende plekke. Ek het die stel se adres gehad van 'n vorige jag toe hulle my vroegoggend net voor lig vanuit 'n berg geantwoord het. Wat ek eintlik wil deel is dat hulle al lekker gereageer het op die indringer in hulle gebied. Dit bevestig maar net weer die kenners se raad dat jy op hierdie stadium in die kerngebied moet kom. Ek reken die stelle wat reeds opgepaar en klaar gekarfoefel het behoort nou beter te begin reageer as jy in hulle kerngebied kom. Nie dat ek daardeur wil sê dat die moeilike tyd al verby is nie.
Groete
Johan
Groete
Johan
Last edited by prohunt on Sat Jul 05, 2014 10:25 am, edited 1 time in total.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Hoeveel ??
Oom Johan
Hoe lekker is dit nou om 'n ou legende weer hier te sien. Wat oom hier sê is baie waar, ek het self verlede week in 'n kerngebied vier op my eerste roep geskiet en dit is so asiof hulle niks hou van 'n ander jakkals in hulle gebied nie. Ek kon die boer wat 'n kalf verloor het verlig met 7 jakke waarvan 3 reuns was.
Bly om te sien dat oom aan die gang is daar onder by die groot water.
Groete en seen
Hoe lekker is dit nou om 'n ou legende weer hier te sien. Wat oom hier sê is baie waar, ek het self verlede week in 'n kerngebied vier op my eerste roep geskiet en dit is so asiof hulle niks hou van 'n ander jakkals in hulle gebied nie. Ek kon die boer wat 'n kalf verloor het verlig met 7 jakke waarvan 3 reuns was.
Bly om te sien dat oom aan die gang is daar onder by die groot water.
Groete en seen
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Hoeveel ??
Hallo Ian,
Die moeilikste keuse is wanneer moet ek jag of visvang.......albei verg mooi weer

Die moeilikste keuse is wanneer moet ek jag of visvang.......albei verg mooi weer
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Hoeveel ??
Kon 3 laai gisteraand,
Eerste een was 'n oog op baie vêr afstand, net vir oomblik op horison gesien en na roepsessie daai oog loop soek.
Toe ons om die draai kom, lê die groot reun in die tefland, kon nie glo wat my oë sien nie, hy het opgestaan, en stadig weggedraf, dog eers dis buurman se hond, Dewie het loop optel op so 120m.
So 100m lyndraad afgery, toe stop ek en roep jakkals alleen. Onmiddelik weer vokale reaksie gehad en 20min later skiet Dewie een van teelpaar was saam saam ingedraf het op Javelina. Ander teelpaar het ook hulle adres weggegee so 800m verder maar boer wou eers loop eet.
Na ete het ek daai bearing lyn loop volg, weer reaksie gekry en 30min later kom die paar mooi in op Nina kerm. Dewie skiet die 2jarige teef maar reun wil nie stop nie en raak weg tussen die vaalbos.
Veel later kry ek weer oog wit inkom teen mielie land af,maar hy was meer geinteresser deur iets in die lande as die roeper, nooi skoot gebied nie.
Dit was pragtige weer, lekker aand uit.
Eerste een was 'n oog op baie vêr afstand, net vir oomblik op horison gesien en na roepsessie daai oog loop soek.
Toe ons om die draai kom, lê die groot reun in die tefland, kon nie glo wat my oë sien nie, hy het opgestaan, en stadig weggedraf, dog eers dis buurman se hond, Dewie het loop optel op so 120m.
So 100m lyndraad afgery, toe stop ek en roep jakkals alleen. Onmiddelik weer vokale reaksie gehad en 20min later skiet Dewie een van teelpaar was saam saam ingedraf het op Javelina. Ander teelpaar het ook hulle adres weggegee so 800m verder maar boer wou eers loop eet.
Na ete het ek daai bearing lyn loop volg, weer reaksie gekry en 30min later kom die paar mooi in op Nina kerm. Dewie skiet die 2jarige teef maar reun wil nie stop nie en raak weg tussen die vaalbos.
Veel later kry ek weer oog wit inkom teen mielie land af,maar hy was meer geinteresser deur iets in die lande as die roeper, nooi skoot gebied nie.
Dit was pragtige weer, lekker aand uit.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Hoeveel ??
Prohunt wrote:Ek het verlede Vrydagnag (nie laasnag) weer 4 (vier) jakke in die Oudtshoorn omgewing geskiet. Een stel en 'n los teef (2jr) en los reun (5jr en het reeds sy teef geskiet) op verskillende plekke. Ek het die stel se adres gehad van 'n vorige jag toe hulle my vroegoggend net voor lig vanuit 'n berg geantwoord het. Wat ek eintlik wil deel is dat hulle al lekker gereageer het op die indringer in hulle gebied. Dit bevestig maar net weer die kenners se raad dat jy op hierdie stadium in die kerngebied moet kom. Ek reken die stelle wat reeds opgepaar en klaar gekarfoefel het behoort nou beter te begin reageer as jy in hulle kerngebied kom. Nie dat ek daardeur wil sê dat die moeilike tyd al verby is nie.
Groete
Johan
Baie geluk plaas n foto of twee asb. Watter klanke het jy begruik?
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Hoeveel ??
Hi Jakkie,
Ek neem nie meer van alles wat ek skiet foto's nie. Wat die klanke aanbetref was dit maar 'n kombinasie van kosklanke (hase hoofsaaklik) vir eerste sessie en dan 'n enkeljakkalsroep. Die twee enkel jakkalse het ingekom voordat ek enige jakkalsroepe gespeel het.

Ek het gisteraand 2 rooikatte en 'n jakkalsteef gekry. Wat interessant was is toe die boer vir my noem hoeveel lammers hy verloor het en die tipe vreetskade het ek dadelik gedink dit moet 'n jakkals wees. Die boer het my egter verseker dat daar in die geskiedenis van die plaas nog nooit 'n jakkals gesien of gehoor is nie.......so volgens hom nee dit moes 'n rooikat wees want hy vang hulle gereeld in hokke.
Toe ek vroegoggend met die jakkals daar aankom (wat "toevallig" binne 600 meter van waar die lammers gevang was geskiet is) kon hy dit nie glo nie. Gelukkig was sy laaitie my drywer vir die nag as getuie van waar sy geskiet is. Ek is toe gevra om foto's te neem sodat die laaitie dit vir sy oupa kan wys wat op die plaas grootgeword het, want hy sou hulle nie glo dat 'n jakkals op die plaas geskiet is nie.
Wat is die "moral of the story"? Die jakkalse hou aan uitbrei na gebiede waar daar nooit voorheen probleme was nie.
Seën
Johan
Toe ek vroegoggend met die jakkals daar aankom (wat "toevallig" binne 600 meter van waar die lammers gevang was geskiet is) kon hy dit nie glo nie. Gelukkig was sy laaitie my drywer vir die nag as getuie van waar sy geskiet is. Ek is toe gevra om foto's te neem sodat die laaitie dit vir sy oupa kan wys wat op die plaas grootgeword het, want hy sou hulle nie glo dat 'n jakkals op die plaas geskiet is nie.
Wat is die "moral of the story"? Die jakkalse hou aan uitbrei na gebiede waar daar nooit voorheen probleme was nie.
Seën
Johan
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Hoeveel ??
julle manne wat so in die week kan jag is baie gelukkig....mooi daar JohanProhunt wrote:Ek het gisteraand 2 rooikatte en 'n jakkalsteef gekry.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Hoeveel ??
Cobus ek trek ook maar G's die volgende dag 
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Hoeveel ??
Kat voorgesit vanaand,so 19h00 toe gesels n reun .Speel toe jakmooihuil en paar min later kom hy in.Hom geklop maar moes toe maar die kat los.Het vir hom egter n slagyster gestel.Groete aan almal in die koue.
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Hoeveel ??
Gisteraand weer n reun geskiet ,redelik vinnig in gekom op springhaas.Laaste 7 jakkalse was nou almal reuns.Lyk my die tewe le dragtig by die huis en wag.Koffiefontein groete.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hoeveel ??
Moeilike tyd eis sy tol op ons gemiddeld per nag.
133 Jakkalse in 38 nagte vir 2014 sover.
So paar fotos:
https://fbcdn-sphotos-g-a.akamaihd.net/hphotos-ak-xaf1/t1.0-9/10441361_10152470125892996_119398546007354503_n.jpg
3 van die 4 wat Saterdag geskiet is. Een runner is die bosse in, en ons wou nie te veel tyd mors met soek nie.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/20140727_050128.jpg
Hierdie wetter het my heelnag besig gehou. Hy is 05h30 die oggend eventueel geskiet.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/20140726_062216.jpg

Goed, beter, 6millimeter!
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Hoeveel ??
Geno
As daar een was wat jou slank besig gehou het watter klanke het jy vir hom gebreuk en hoe lank was jou stilte asb?
Groette
As daar een was wat jou slank besig gehou het watter klanke het jy vir hom gebreuk en hoe lank was jou stilte asb?
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hoeveel ??
Jakkie,
Ek het vroeg aand met kort grepe kos en lang stiltes geroep.
Na 30min, enkel jakkalsroep, toe antwoord hy my. Ek het nader geskuif, en hom verder weg gehoor.
Ek kry toe omtrent 23h00 sy spoor waar hy vroeg-aand gepatrolleer het. Die wind het gedwarrel, toe besluit ek om vir die wind te wag om beter te raak. 03h00 was die wind in 'n konstante rigting, en het ek rondgery en 'n staanplek gesoek. 05h00 het ek 'n redelike goeie staanplek gekry so 200m van sy spoor af, (Gereken hy sal daardie pad terugbeweeg na sy kerngebied toe) toe tiep hy op 50m met Whitetail Fawn wat in kort grepe gespeel is.