Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
- Jan Thuynsma
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Jan 09, 2012 4:54 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
As Julian dit by my broer in Bloem kan drop kan ek dit die naweek by hom kry en vir jou tot in Kempton bring as jy wil.
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Dankie Almal wat aangebied het om te help. Dit lyk op die stadium of Alwyn die een gaan wees wat my gaan uithelp met die vervoer. Weereens 'n bewys van die gees van Jaracal manne. Dankie Alwyn en Julian.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Daar was soveel jagte, het niemand nog gaan jag nie....?
As dit al gebeur het plaas dalk die links hier asb.
Ek weet die naweek is dit Frikkie se beurt...
...jy gaan dit baie geniet.
As dit al gebeur het plaas dalk die links hier asb.
Ek weet die naweek is dit Frikkie se beurt...
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Die naweek?? Regtig. 
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
OOOOO heng,nie?????Frikkiedbr wrote:Die naweek?? Regtig.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Die manne gaan my uit haal,
Carl het alklaar gesê as ek nie kom nie sal die Polisie my kom haal
Carl het alklaar gesê as ek nie kom nie sal die Polisie my kom haal
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Ou Frikkels,Frikkiedbr wrote:Die manne gaan my uit haal,![]()
Carl het alklaar gesê as ek nie kom nie sal die Polisie my kom haal
Ek weet nie presies waar jy bly nie. Maar ek vind vinnig uit. My trokkie ken die pad Kempton toe...
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Moenie worry nie Oom Alwyn weet waar ek slaap
Ek sien uit en lekker nervus maar ja dink dis maar normal.
Ek sien uit en lekker nervus maar ja dink dis maar normal.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Die man is al klaar daar, scout lekker vir daai mooi rooibok wat ons gesien.Frikkiedbr wrote:Die manne gaan my uit haal,![]()
Carl het alklaar gesê as ek nie kom nie sal die Polisie my kom haal
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Dankie Henried, ons hoop hy / sy gaan lê mooi. Of sal maar bid dat daai koeel reg trek 
Last edited by Frikkiedbr on Tue Jul 15, 2014 11:09 am, edited 1 time in total.
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Frikkie jy het mos die fotos gesien van die naweek wat ver by is daai 30-06 is op die kolFrikkiedbr wrote:Dankie Henried, ons hoop jy gaan lê mooi. Of sal maar bid dat daai koeel reg trek
Sien jou vroeg Vrydag oggend
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Ja nee oom Alwyn het so gesien. Reg
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Onthou jou Prozac...
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Hier wat ek gesoek het...Jakkalsgat wrote:Jagprys wenners
1) Thwanejag, 2 x Blouwildebeeste (koeie) + 2 x Rooibokke (ooie) + 2 nagte se verblyf vir 2 jagters by die Lodge, Borg - Marius Barnard - Thwane lodge - Pappabeer
2) Ribbokjag, 2 x Vaalribbokke te jag + etes en verblyf ingesluit - Calvinia - Borg: Cassie van Calvinia - Tucky Terry 270
3) Bergskaapjag, 1 x Bergskaap jag, dagfooie ingesluit maar verblyf en etes uitgesluit (Bergskaap nie gewaarborg) - Carnarvon - Borg: CF Roux - slegs vir fikse jagters wat kan stap! - FHM
4) Bosvarkjag, Oor honde (dagjag) skiet of steek (mes) Bosvarke dood, soveel as wat jy kan maar jy mag net 1 karkas gratis huistoe vat - Groblersdal, Marblehall of Settlers - Borg : Jaco Prinsloo + Slagskaap wat dieselfde tyd as wat jy die jag gaan doen afgehaal kan word by borg: Smitstertjies op Bronkhorstspruit - HugoV
5) Blouwildebees jag, die wenner se verblyf, slag en jagfooi borg Hein Stander van Kalabaspan , dan gee Robbie van Die Wildshoekie die Bwb bul om te jag en doen die bewerking vir hom gratis m.a.w 1 BWB bul om te jag. - Rampawena
6) Rooibokjag, 1 x Rooibokram + 2 nagte se verblyf en 2 jagdae bygestaan deur Carl as gids met 1 Steak en rooiwyn ete vir 2 persone op jagplaas, Borg - Carl - Frikkiedbr
7) Blesbokjag, 1 x Blesbok, dagjag naby Carltonville, borg - Eddie Cik - Deeg
Is die stories iewer op die forum?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Jakkalsgat wrote:4) Bosvarkjag, Oor honde (dagjag) skiet of steek (mes) Bosvarke dood, soveel as wat jy kan maar jy mag net 1 karkas gratis huistoe vat - Groblersdal, Marblehall of Settlers - Borg : Jaco Prinsloo + Slagskaap wat dieselfde tyd as wat jy die jag gaan doen afgehaal kan word by borg: Smitstertjies op Bronkhorstspruit - HugoV
Hugo het saam met ons gaan jag, maar ons het redelik gesukkel om varke te kry. Hy sal maar nog 'n keer of wat moet saamkom tot hy sy vark het!
Goed, beter, 6millimeter!
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Ek weet Deeg kon dit nie maak nie, daar was probleme met hom.
Hoop jy is beter.
Hoop jy is beter.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Frikkie- Ek wed jy voel vandag erger op jou senuwees as 'n Duitser laasweek hierdie tyd voor die WC final!!!
Wanneer ry jy?
Wanneer ry jy?
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Pieter, nee wat ek sit met 'n catering catalogue wat klaar moet kom so dit hou die kop besig.
Dink more gaan regte erg wees. Sal maar moet rooi koeldrank drink vir die senuwee lol
Ons ry Vrydag oggend
Dink more gaan regte erg wees. Sal maar moet rooi koeldrank drink vir die senuwee lol
Ons ry Vrydag oggend
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Frikkie jy gaan dit geniet pella! N paar leka groot slukke OBS om daai bangbewe uit te haal, en dans jy reg!!
Onthou nou maar as jy daai lewertjie geeet het, n lekker dubbel tequila met n suurlemoentjie help om die smaak sommer vinnag uit die mond te kry, ek belowe!
Jy moet dit geniet mater, sien jou sondag met n koue skuimpie as jy daai trofee bok inbring!!
Onthou nou maar as jy daai lewertjie geeet het, n lekker dubbel tequila met n suurlemoentjie help om die smaak sommer vinnag uit die mond te kry, ek belowe!
Jy moet dit geniet mater, sien jou sondag met n koue skuimpie as jy daai trofee bok inbring!!
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Die probleem is ek drink nie ... hou maar die koeldrank koud
Dankie Robbie sal maar die suurlemoen suig
Sien Sondag as alles mooi loop
Dankie Robbie sal maar die suurlemoen suig
Sien Sondag as alles mooi loop
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Enige nuus van Frikkie vanoggend??
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Manne net n bietjie goeie nuus vir n slag. Onthou julle die Loerie kinderhuis aan wie Jaracal by n R100 000 geskenk het in Desember 2013? Ek het vanoggend hulle nuusbrief ontvang, en 2 van hulle inwoners het hulle grade by PUK ontvang. Voorwaar n uitstekende prestasie as ons die kinders se omstandighede in ag neem. Lees gerus hulle nuusbrief. Ek is n baie trotse Jaracal lid vandag om te weet ons kon bydra om mense se lewens te verander en weer hoop te gee!

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
