Louis, ja hy is maar lekker lig. 3.3kg sonder scope, en die bavarian kolf help nie baie nie.
Maar is 'n lekker roer!
Die naweek se Big Bore Shoot - Piet Retief
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Nie naweek se Big Bore Shoot - Piet Retief
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Nie naweek se Big Bore Shoot - Piet Retief
Ja nee kyk dit lyk of dit vrek lekker kan wees.....uit eindelik kon ek die video kyk. Dankie Deon
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Die naweek se Big Bore Shoot - Piet Retief
Baie nice Deon ! Daai skoot op die eerste bewegende teiken was jy spot on, baie mooi gevolg daar.
Geluk met jou wen ook !
Geluk met jou wen ook !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Die naweek se Big Bore Shoot - Piet Retief
Netjies Deon, jy is voorwaar `n man met baie talente...dink net hoe lekker gaan jy die kompetisies wen met die .404 Jeffery dan mag jy amptelik na die buffel en olifant teikens skiet ...met die nege drie is dit nou nog onwettig..
Jy doen werklk baie moeite en sit baie tyd in die opstel van die baan...dit is lekker om manne met so baie passie in die geweer wereld te sien...maar ek dink nog steeds julle moet op `n golf voorgee stelsel werk...jy skiet op `n 2 voorgee as ek na jou behendigheid met die nege drie kyk...jy gaan elke keer wen...
Baie geluk...
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1