Plesier OomPieter Willem Vorster wrote: Dankie, Dawie, dit is nou nuttige en interessante inligting
Stilste silencer
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Stilste silencer
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Stilste silencer
Gaan julle nou nog die uitslae bekend maak of nie. Ek hoor nou daar is sprake dat julle dit slegs bekend sal maak as julle donasies kry vir al die onkoste wat jul aangegaan het vir die toetse.
???
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Stilste silencer
Blok ek kan nie fout sien met so 'n klein omkoop fooitjie nie. Die manne het mos darem taamlik uit hulle self gegee . Party was selfs siek na die tyd 
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Stilste silencer
Nee is so Willie, ek verneem maar net sommige manne het gemaak dat die toetsers hulle gatte in n krul getrek het en nou nie meer die uitslae sommer wil deel nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Stilste silencer
henning wrote:Ek het myne ook bestel, kan nie meer wag nie, net, die groefdraad op die loop laat sny, R1900, eina.NicoSmit wrote:Ek het nou weer die naweek gesien hoe lekker werk 'n silencer op 'n geweer ek het 'n Piet Jacobs kd op my 3006 en in die veld klink dit net soos 'n sweep wat klap en jy hoor duidelik daai "dup" klank as dit raak is
Groete
Henning
R1900 vir draad sny?
Iemand is besig om jou te smoke!
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Stilste silencer
Hugo, hierdie man het vir my verduidelik dat die geweer moet uitmekaar gehaal word en die loop in die draaibank en klomp dinge, so nou weet ek nie.Hugo wrote:henning wrote:Ek het myne ook bestel, kan nie meer wag nie, net, die groefdraad op die loop laat sny, R1900, eina.NicoSmit wrote:Ek het nou weer die naweek gesien hoe lekker werk 'n silencer op 'n geweer ek het 'n Piet Jacobs kd op my 3006 en in die veld klink dit net soos 'n sweep wat klap en jy hoor duidelik daai "dup" klank as dit raak is
Groete
Henning
R1900 vir draad sny?
Iemand is besig om jou te smoke!
Wat sal dan n aarvaarbare prys wees?
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: Stilste silencer
Ek en Hugo gebruik Frikkie in Montana en hy charge gewoonlik so tussen R400 en R500.
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Stilste silencer
R400 tot R500 Prys kan dalk klim as visiere verwyder moet word en weer herblou word
Gert
Ek sal nie R1900 betaal nie. Van die beste kd s kos minder as dit
Gert
Ek sal nie R1900 betaal nie. Van die beste kd s kos minder as dit
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Stilste silencer
Henning
Ja die geweer word uitmekaar gehaal, jy draai 2 skroewe los en hys uit mekaar, jy haal sommer byd ie huis jou scope af as jy nie wil he hy moet dit doen nie en as hy jou geld vra oor hy 4 skroewe moet los draai sal ek dalk ander plek soek as ek jy is.
Ja die geweer word uitmekaar gehaal, jy draai 2 skroewe los en hys uit mekaar, jy haal sommer byd ie huis jou scope af as jy nie wil he hy moet dit doen nie en as hy jou geld vra oor hy 4 skroewe moet los draai sal ek dalk ander plek soek as ek jy is.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Stilste silencer
Ek het geen visiere nie, dit is n Savage, plus die Savage geweere se loop kom mos maklik af met net n barrel nut.GERT vd M wrote:R400 tot R500 Prys kan dalk klim as visiere verwyder moet word en weer herblou word
Gert
Ek sal nie R1900 betaal nie. Van die beste kd s kos minder as dit
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Stilste silencer
Jy draai nie die loop uit nie, net die kolf kom af en die scope en ringe.
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Stilste silencer
Kan so wees. Hulle het immers al die moeite en kostes gehad. Dit is seker hulle besluit of hulle die uitslae wil deel en met wie hulle dit gaan deen en wanneer hulle dit gaan deel.BLOK wrote:Nee is so Willie, ek verneem maar net sommige manne het gemaak dat die toetsers hulle gatte in n krul getrek het en nou nie meer die uitslae sommer wil deel nie.
Aan die ander kant , die manne het ook 'n werk om te doen en dit moet mos eerste kom.
Ek sien juis daar by die draad oor Taffie se tips gebeur dinge. Ek lees en leer maar daar solank ek geduldig probeer wag vir die uitslae op die draad
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Stilste silencer
Die data is verwerk....... 
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Geno
- Administrator

- Posts: 13649
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Stilste silencer
Data dokument kan HIER afgelaai word.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Suppressor%20test/20140803_121710.jpg
VLNR:
Numenor Reflex
Numenor screw on
Numenor Prototype
Nightro
Terminator
Silent Hunter
Discreet
Small Warrior
Medium Warrior
Large Warrior
AimZonic
OVS Ultimate
OVS 50mm
OVS 38mm
Julle sal sien dat die ATec nie daar is nie.
Ek het hom in my ander bakkie vergeet...
Toetsprosedure was as volg:
Klankmeter gemonteer op driepoot.
Hoogte: Selfde as tromp.
Afstand: 2m voor, en 2m wind-af.
3 skote per demper is geskiet. Alle skote is geskiet met windspoed onder 3m/s.
Ons wou nog 'n meter by die skut se oor gehou het, maar die meter wou nie saamwerk nie.
Groete,
Eugene
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Suppressor%20test/20140803_121710.jpg
VLNR:
Numenor Reflex
Numenor screw on
Numenor Prototype
Nightro
Terminator
Silent Hunter
Discreet
Small Warrior
Medium Warrior
Large Warrior
AimZonic
OVS Ultimate
OVS 50mm
OVS 38mm
Julle sal sien dat die ATec nie daar is nie.
Ek het hom in my ander bakkie vergeet...
Toetsprosedure was as volg:
Klankmeter gemonteer op driepoot.
Hoogte: Selfde as tromp.
Afstand: 2m voor, en 2m wind-af.
3 skote per demper is geskiet. Alle skote is geskiet met windspoed onder 3m/s.
Ons wou nog 'n meter by die skut se oor gehou het, maar die meter wou nie saamwerk nie.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Stilste silencer
Dankie julle.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Stilste silencer
Dankie baie, gaan nou lekker lees
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Stilste silencer
Baie dankie aan almal wat deel gehad het aan die oefening
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Stilste silencer
Baie dankie!
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2486
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Stilste silencer
Dankie vir almal se tyd en moeite om dit vir ons almal te doen
- Hartskoot Hennie
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am
Re: Stilste silencer
Geno en kie, baie dankie vir al julle moeite! Ons waardeer dit vreeslik baie!
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Stilste silencer
Dankie aan al die manne wat gehelp het hiermee. Julle tyd, geld en moeite word waardeer.
Mooiloop
PJ
Mooiloop
PJ
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Stilste silencer
Dankie vir die werk en plesier (skiet is altyd lekker) wat hierin gegaan het.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Stilste silencer
Dankie vir die uitslag manne ons wardeer. En dan vir die man wat mooi gepraat het en die manne moes smeek om toe die uitslae te deel, ek weet nie wie jy was nie maar net so groot dankie vir jou ook. Dit sou n disaster wees as hulle nie die inligting sou deel nie.
Weereens mooi volledige uitslag, en wel gedaan.
Weereens mooi volledige uitslag, en wel gedaan.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: Stilste silencer
Baie dankie. Regtig goed.
As ek so kyk het ons eie Henk baie goed gedoen. Baie geluk.
As ek so kyk het ons eie Henk baie goed gedoen. Baie geluk.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1880
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Stilste silencer
Dis nou 'n behoorlike en baie insigewende verslag. Baie dankie dat julle julle tyd afgestaan het vir die toetsing. Daar is nie 'n manier hoe jan alleman hierdie vergelykings in die winkels kan doen voor hulle koop nie. Hierdie is nou maar een van die voordele van die forum.
Maak 'n verskil