Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Bitter mooi bok met BAIE mooi horings. Altyd lekker om so mooi specimen plat te trek. Horings mooi diep en die punte is mooi lank. Skat so 24 en 1/4 duim...
Nou waar was jou hond Hunter?? Hier in die Noordkaap loop nog baie diere met jou naam en nommer op rond!!!! Hoop ek sal ook verlof kry as jy weer gaan!! LOL
Ja, Kruger human het hom vir my mooi gemaak vir my trofee kamer, hoe dan nou anders.... My hond Hunter mos agter bly om die plaas eienaar bang was ons honde kom nie oor die weg nie, jammerte ne'.