Jakkie in die draf gekap

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Jakkie in die draf gekap

Post by Witpietskiet »

Ek en vriend Jagermeister het so tydjie terug bietjie gejag, toe kom draf jakkie in die pad in.

Ek skiet met n 300WSM en Jagermeister met n 243. Toe die skote klap het dit soos 1 skoot geklink tot die mense in die bakkie het gedink dis net 1 skoot. Jakkie se parte het die hele pad vol gel?.

Moet s?, dis darem lekker om n jakkie so in die draf te kap as hy weg hol van jou af.
(ons is nie professionele jakkals jagters nie, maar as ons hulle kry in die veld gooi ons maklik lood)

[img width=800 height=600]http://i828.photobucket.com/albums/zz20 ... akkie1.jpg[/img]
[img width=800 height=600]http://i828.photobucket.com/albums/zz20 ... akkie2.jpg[/img]
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
frinam
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am

Re: Jakkie in die draf gekap

Post by frinam »

Geluk manne, die jakkie lyk of hy rerig "gemesmeraais" is, soos die ou oom sal se, net sy klote het heel gebly. Gaan jul nog die detail deurgee vir OTA 4??? Vra maar net ;). Groetnis-Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll  just kill you.
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Jakkie in die draf gekap

Post by tafjak »

Manne
Ek skiet met n 300WSM en Jagermeister met n 243. Toe die skote klap het dit soos 1 skoot geklink tot die mense in die bakkie het gedink dis net 1 skoot. Jakkie se parte het die hele pad vol gel?.
...........Ai! en toe mis die 243 die jakkals, anders sou hy nie so gelyk het nie, heeltemal weg! :D

Mooigeskiet julle 2.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Jakkie in die draf gekap

Post by Witpietskiet »

Dankie julle,

Oom Frikkie, ons het daai 1 net geskiet vir die lekkerte en sy maatjies moet lig loop, ons gaan weer daar jag. ;)

Taffie, al 2 die skote was raak, 1 op elke rib en hy het mooi geblom.

(Ek gaan nog met FM bietjie praat oor toerusting, daar is n paar jakkies wat ons wil gaan klop)
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Jakkie in die draf gekap

Post by tafjak »

Witpiet
Taffie, al 2 die skote was raak, 1 op elke rib en hy het mooi geblom.
......sommer so liggies gegrap met jou.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Jakkie in die draf gekap

Post by Raven »

Witpiet,
Mooi man, 2 is altyd beter as 1.  ;)

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Jakkie in die draf gekap

Post by Arnold »

Lekker man.

Witpiet, ek sal graag 'n beter foto van daai gelamineerde kolf wil sien op wat ek aanneem die 300WSM is. {as ek so kyk lyk die ander roer soos 'n Howa dikloop .243W?}
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Jakkie in die draf gekap

Post by Raven »

Daai jakkals se ghoene staan darem nog baie prominent uit..

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Jakkie in die draf gekap

Post by Witpietskiet »

Arnold wrote: Lekker man.

Witpiet, ek sal graag 'n beter foto van daai gelamineerde kolf wil sien op wat ek aanneem die 300WSM is. {as ek so kyk lyk die ander roer soos 'n Howa dikloop .243W?}
Arnold reg soos altyd, dit is n Howa dukloop. Ek sit n foto op wat ek het van die WSM hoop jy kan bietjie meer sien.

[img width=800 height=600]http://i828.photobucket.com/albums/zz20 ... C00668.jpg[/img]
[img width=800 height=600]http://i828.photobucket.com/albums/zz20 ... C00669.jpg[/img]
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Jakkie in die draf gekap

Post by Stefan764 »

Raven wrote: Daai jakkals se ghoene staan darem nog baie prominent uit..

Raven
Raves ek ook die biesigheid opgemerk... Veral na die brandsiek jakke wat die manne da in NAM geroer het en wa ek dit die eerste keer raakgelees het. Oom AM? Bietjie lig hier op die onderwerp? Hoekom party so kwai sigbaar en ander weer nie? Of is dit maar n algemene verskil tussen jakkalsreuns? (skies ons hi-jack alweer)

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Jakkie in die draf gekap

Post by Arnold »

Dankie Witpietskiet. Ek steel bietjie idees met die oog vir my roer wat nog gebou moet word  ;)
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Jakkie in die draf gekap

Post by Witpietskiet »

Arnold wrote: Dankie Witpietskiet. Ek steel bietjie idees met die oog vir my roer wat nog gebou moet word  ;)
Saak is reg. Ek het 3 sulke kolwe, 1 op my WSM, 1 op my 243. Dan het ek nog 1 wat ek so nou en dan op my 7x57 sit as daar van agter op die bakkie gejag word, anders hou ek die 7mm se oorspronklike kolf op vir stap jag.

Ek is baie happy met die kolwe en hulle is nie so duur nie. Ek het vir Andre hier in Windhoek laas R2700 (as ek dit nou reg het, was nie duurder nie) betaal vir n kolf en dit sluit als in so ook die pakking.

Hoop jy kom reg
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Jakkie in die draf gekap

Post by Arnold »

Ja, daardie is 'n goeie prys. Ek laaik die voorkant, maar sou 'n hoer kam verkies met meer van 'n pistool/reguit greep.

Soos die Macmillan A5 adjustable  ;D
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Jakkie in die draf gekap

Post by Francois Marais »

Arnold

Man wat die kolwe maak is Andre Jacobs, pel van my hier in WHK, hy maak n kolf net soos jy hom wil he, die prys is soos Pieta daar se, R2700, pakking ingesluit.

Ek het ook n paar van sy kolwe en nog nooit n probleem gehad nie.

Moooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Post Reply