Ek is in die hide op 'n plaas halfpad tussen Brits en Thabazimbi. Bwb bul op die spyskaart.... Lol tot iets anders inkom. Ek kry klaar warm. Sal julle op hoogte hou. Vandag is die 5de dag vir die jaar sonder dat ek al iets met die boog gekry het. http://tapatalk.imageshack.com/v2/14/10/28/d141c7b0734e5f8eb2ba4dbcbe4dcf80.jpgLive hunt....
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Live hunt....
Ek is in die hide op 'n plaas halfpad tussen Brits en Thabazimbi. Bwb bul op die spyskaart.... Lol tot iets anders inkom. Ek kry klaar warm. Sal julle op hoogte hou. Vandag is die 5de dag vir die jaar sonder dat ek al iets met die boog gekry het. http://tapatalk.imageshack.com/v2/14/10/28/d141c7b0734e5f8eb2ba4dbcbe4dcf80.jpg- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Live hunt....
Koedoe koeie op pad in.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Live hunt....
Te lekker, geniet dit.... 
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Live hunt....
Henried het iets al n pyl gekry.
Groette
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Live hunt....
Hou ons op hoogte.VdWalt wrote:Koedoe koeie op pad in.
Sterkte
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Live hunt....
Hier was nou net 2 koedoe bulle wat die mielies kom eet het. Ek kry nie die foto van WhatsApp gelaai nie.
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Live hunt....
Sterkte...!!!
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Live hunt....
Hou op Foto's neem en skietVdWalt wrote:Hier was nou net 2 koedoe bulle wat die mielies kom eet het. Ek kry nie die foto van WhatsApp gelaai nie.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Live hunt....
Lol nou vreet die elande alles op. Die goed is te duur. Ek gaan sooibrand van die biltong kry. My bwb gaan kom.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Live hunt....
Skiet hom,die vleis is so lekker dis elke sent werd.VdWalt wrote:Lol nou vreet die elande alles op. Die goed is te duur. Ek gaan sooibrand van die biltong kry. My bwb gaan kom.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Live hunt....
..... Lyk my die Desember koop ek biltong .....!!
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Live hunt....
Is die jag verby?VdWalt wrote:..... Lyk my die Desember koop ek biltong .....!!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Live hunt....
Ja - as die kantoor te veel raak dan vat ek 'n dag se verlof en ry na 'n plaas naby (wel probeer binne 2 ure hou)
aan ons net vir die dag. So dag tussen die bokke maak al die brein weer lekker helder, soos gister was 'n
awesome dag gewees al het ek nie geskiet.
aan ons net vir die dag. So dag tussen die bokke maak al die brein weer lekker helder, soos gister was 'n
awesome dag gewees al het ek nie geskiet.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Live hunt....
Enige dag in die bos is lekker en maak verseker die kop mooi helder.VdWalt wrote:Ja - as die kantoor te veel raak dan vat ek 'n dag se verlof en ry na 'n plaas naby (wel probeer binne 2 ure hou)
aan ons net vir die dag. So dag tussen die bokke maak al die brein weer lekker helder, soos gister was 'n
awesome dag gewees al het ek nie geskiet.
Kan jy vir ons bietjie foto's plaas van gister se koedoes en elande?
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Live hunt....
Ek het sommer so met net die foon oor die net geneem. Wou nie kans vat dat hulle my
sien om beter fotos te kry nie.
sien om beter fotos te kry nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by VdWalt on Thu Oct 30, 2014 8:20 am, edited 1 time in total.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Live hunt....
.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Live hunt....
.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Live hunt....
Jy het BAIE meer selfbeheersing as ek!!
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Live hunt....
My kredietkaart sou gebloei hetSmirre wrote:Jy het BAIE meer selfbeheersing as ek!!
Dankie vir die mooi foto's.
N dag in die bos sal darem maar lekker wees.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Live hunt....
Hart bons foto's daardie! Hoop jy kry die bwb vlg keer, VdWalt!
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Live hunt....
Ai, ja nee ken daai gevoel van die krediet kaart as als in kom wat nie geskiet kan word nie.
Dankie vir die deel van jou jag.
Groette
Dankie vir die deel van jou jag.
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Live hunt....
Dankie vir die Foto's
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Live hunt....
Baie mooi dankie! Daar nog niks geval nie? Dit werk mos altyd so as jy n ding soek kry jy hom nie, as jy hom nie soek nie vertrap hulle jou!!!
