As jy die spoor nie kan vat nie
- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
As jy die spoor nie kan vat nie
https://www.youtube.com/watch?v=koGtxU6z4k4
as jy die bloedspoor nie kan kry nie, is daar dink ek fout.
as jy die bloedspoor nie kan kry nie, is daar dink ek fout.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: As jy die spoor nie kan vat nie
Ja nee. Sou net graag wou sien hoe ver die bok nog stap, want daar het darem al baie bloed uit getap. Lyk of die bok geskrik het toe hy die bloed sien.
Ek het 'n ander video gesien waar 'n eland deur die longe geskiet is. Ook so ruk stil gestaan en toe bars daar skielik 'n spul bloed by die bek uit, toe val die bok. Hoeveel bloed moet so eland verloor voor dit omval?

'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: As jy die spoor nie kan vat nie
Spoorsny; dis darem nou een ding wat ek graag wil beter leer doen.
Ek is n swak skut, daarom moet ek baie spoor sny.
Het julle n boesman se "epos adres"
wat my kan leer nie.
Moet darem bysê; een ding wat ek uitgevind het oor spoorsny; sorg dat jy aan die "son af" kant van die spoor stap. Hy wys beter so.

Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: As jy die spoor nie kan vat nie
Spoor en bloedspoor vat is nie altyd maklik nie en ongelukkig is dit nie altyd moontlik om die son in jou guns te hou nie. Ek is nou nie 'n expert nie maar kom redelik goed reg en as jy eers aan die gang kom leer jy ook hoe om nie net staat te maak oor die spoor op die grond nie.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: As jy die spoor nie kan vat nie
Verlede jaar gesien hoe geoefende oë werk. My seun skiet 'n rooibok, maar ek dag dit was mis, maar die gids wys toe die twee bloed druppeltjies, so volg hulle die spoor met druppeltjie hier en daar.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- NetEk
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Wed Jan 21, 2015 2:38 pm
Re: As jy die spoor nie kan vat nie
Ons was baie gelukkige Jacobus waar ons vir lank gejag het kon so na 'n trop rooibok spore kyk en vir jou sê watter een het 'n bosluis op sy linker klinker..
Het een keer met hom groot gelag. 'n Pel kwes 'n vlakvark beer in die mopanies en vat so die spoor saammet Jacobus. Opeen kol kry hulle so 'n bloed kol maar daar is wit vloeistof tussen die bloed. die pel druk nog ewe vingers in die goed en ruik en alles en vra vir Jacobus "Nou wat is die" Jacobus antwoord met 'n straighface " baas daai beer hy gaan nie meer kleintjies hê nie" En so waar toe hulle hom kry op die ou einde is die skoot te laag duur van voor af en duur die jewels geskiet.
Jammer manne wat nou ongemaklik op die stoel rond skuif maar daai man kan spoor vat.

22 LR, 22 Hornet, 9mm, 7TCU, 7x64. 1/2 9,3
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: As jy die spoor nie kan vat nie
hahaha, leka lag ek nou!!!

458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: As jy die spoor nie kan vat nie
Ek sal eendag die grap van die spoorsnyer en die tannie vertel dit is baie snaaks hy is beter as chuck norris
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: As jy die spoor nie kan vat nie
G'n wonder daardie vark het ver gehardloop nie. 
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- egenis
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Fri Nov 16, 2012 7:25 am
Re: As jy die spoor nie kan vat nie
Jy kan mos nie nou dit doen nie? Vertel ons toe.Beretta wrote:Ek sal eendag die grap van die spoorsnyer en die tannie vertel dit is baie snaaks hy is beter as chuck norris