Eland Jag
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Eland Jag
More Manne,
Baie trots op die Eland Koei wat ek die naweek geskiet het.
Het eers gedink dis 'n bul, baie blou en lang horings. Die baas van die plaas sê toe dis 'n bul. Maar toe nou nie.
Nie 'n werklike lang afstand nie-Kopskoot 253m Die 260 Rem het mooi gemaak en die Koei net daar in haar spore laat val. Die koel is deur kop en breek toe al die nek werwels en stop net onder vel agter nek.
Het die naweek ook kon vastel, die 130gr Norma Gold Medal Target werk baie goed vir jag.
Die diep "cavity/hollow Point" wil vir my voorkom help met die oop maak van die punt. Hy mushroom elke skoot en kan die punt onder vel aan anderkant van karkas gevind word.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by LRLaubscher on Mon Mar 23, 2015 12:58 pm, edited 1 time in total.
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Eland Jag
Netjies is nogal besonderse horings daai.
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
Re: Eland Jag
Lekker man. Baie geluk
300 WM Tikka
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Eland Jag
Baie mooi Eland daardie. Daai jagplaas lyk baie bekend - in watter omgewing was dit?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: Eland Jag
Beaufort West Boesman, net Buite Drie Susters.Boesman10 wrote:Baie mooi Eland daardie. Daai jagplaas lyk baie bekend - in watter omgewing was dit?
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Eland Jag
Baie mooi koei,baie geluk.
Dis van die lekkerste steaks wat daar is.
Weet jy wat was die karkas gewig?
Dis van die lekkerste steaks wat daar is.
Weet jy wat was die karkas gewig?
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Eland Jag
Lekker Nico
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Eland Jag
Elandkoei se vleis is tops. Jy gaan nie spyt wees nie.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Eland Jag
Baie baie netjies. Geluk met die mooi eland!
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: Eland Jag
234kg aan haak met vel aan.sako 30-06 wrote:Baie mooi koei,baie geluk.
Dis van die lekkerste steaks wat daar is.
Weet jy wat was die karkas gewig?
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Eland Jag
So dop 'n WP man mos 'n Blou Bul om!!
Netjies Nico.
Ek sien op daai een foto dat die "draad-tegnikus" erg kopkrop oor jy die koei so ver van die pad geskiet het.
Netjies Nico.
Ek sien op daai een foto dat die "draad-tegnikus" erg kopkrop oor jy die koei so ver van die pad geskiet het.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Eland Jag
Baie geluk maat - ja dit is n mooi Eland baie netjie
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: Eland Jag
Jes Nico,
Eerstens baie geluk met 'n mooi skoot en mooi eland.
Ek sou wel sê dat, met daai lang, dun horings julle maar swak gekyk het toe julle besluit het dat dit 'n bul was.
Maar dan moet ek ook sê dat as jy my daai jagplaas se nr gee, ek elke "bul" wat hulle uitwys sal skiet!
As ek vir vleis jag, wen so 'n mooi eland koei elke dag vs ou 'n bul.
Cheers.

- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Eland Jag
Dis darem mooi wereld daai. Ek Maak n punt daarvan om elke jaar daar oor te slaap oppad Struisbaai toe en terug. Baie geluk!
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: Eland Jag
Haha gawie,Gawie(13mm) wrote:So dop 'n WP man mos 'n Blou Bul om!!![]()
Netjies Nico.
Ek sien op daai een foto dat die "draad-tegnikus" erg kopkrop oor jy die koei so ver van die pad geskiet het.
Ja ons moes trekker loop haal om die een uit veld te ry.
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Eland Jag
Baie geluk. Is daai pens van die eland (sien eerste foto) opgeblaas of nie?
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: Eland Jag
Win270,win270 wrote:Baie geluk. Is daai pens van die eland (sien eerste foto) opgeblaas of nie?
Ja effe. Het gewag vir trekker om te kom en wou nie pens in veld uit haal nie.
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)