Karoo Jag
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Karoo Jag
Hi almal,
Toe die eerste keer gaan jag met my 308 tikka, 150gr ttsx barnes, tpl 71.3mm, 335 41gr. spoed 2654fps
My boer het 'n mooi bwb geskiet, leka gestalk tot 155m to klop hy hom moooi op die skouer Quatering forward skoot. Die patroon is onder die vel gekry net voor die teen oorstande boud.
Ek het 'n paar leka stalks gehad maar vir somige redes kon ek nie skoot afkry nie, het toe saterdag midag besluit om my gong skiet te oefen en kyk of al die harde werk op die range sal afbetaal, het toe 'n blesbok op 326m van die bakkie af skiet, Zweis scope gestel op 4, en skoot was perfek. Barness is reg deur het a gat aan die uitgaan kant gemaak van so 2.5cm dus glo ek hy het mooi oop gemaak en daar was meer as genoeg skade daar binne. Alhoewl myne van die bakkie af was, was dit baie leka om so ver skoot te kon skiet.
Al die stress was toe verniet want die barness het toe mooi oopgemaak (sien fotos die koel uit die bwb), kan iemad dalk vir my se hoeveel fps die patroon getref het op 326m met die blesbok.
Groete en dankie vir al die hulp om my roer tot hier te kry.
Emile

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Karoo Jag
,

.

Blesbok ram 28kg
Bwb Koei 95kg
Bwb Koei 95kg
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1115
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Karoo Jag
Baie geluk Emile.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Karoo Jag
More oupa
Is die gewigte met vel aan?
SMirre
Is die gewigte met vel aan?
SMirre
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Karoo Jag
vel af, kop af en binne goed uit... dis nog die grootste koeie wat ek al gesien het.
Smirre klink dit teveel of te min? ander is Robiie se skaal nie leka nie
Groete
Smirre klink dit teveel of te min? ander is Robiie se skaal nie leka nie
Groete
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Karoo Jag
Goeise maar dit is 'n groot BWB koei daardie. Klink amper na 'n visserman storie :-) Mooi skoot op die Blesbok.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Karoo Jag
Meskien moet Robbie hom weer weeg vir ons

458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Karoo Jag
Oupa
met die velle af is hulle reg
met die velle op sou hulle aan die klein kant gewees het
met die velle af is hulle reg
met die velle op sou hulle aan die klein kant gewees het
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Karoo Jag
Mooi bokke.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Karoo Jag
Dankie Gawie,
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1995
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Karoo Jag
Mooi Oupa.
Met n vleisie...
Met n vleisie...
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
Re: Karoo Jag
95kg vir 'n BWB koei klink reg ... Die BWB koei wat my seun laasjaar geskiet was 106kg.
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Karoo Jag
Baie geluk mooi bokke daai !!!