Vleis skade

User avatar
Blesbok
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm

Vleis skade

Post by Blesbok »

Wys graag die ergste vleis skade wat jy al gesien of geskied het.
;D SMLE and shoot ;D
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Vleis skade

Post by Armand Steenkamp »

Laasnawees se springbok. Geskiet met 95gr SST uit n 243. Agter die blad. Altwee blaaie, helfte van altwee ribbens en die nek....
User avatar
Blesbok
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm

Re: Vleis skade

Post by Blesbok »

eina
;D SMLE and shoot ;D
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Vleis skade

Post by Cobus(Cobb) »

Sprinbok ooi, hoog in regter blad in, hoog by linker boud uit...150gr ttsx 308. blad, boud en rugvleis moertoe...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2487
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Vleis skade

Post by Flip Nel »

Kudu koei met 303 weermag ammo geskiet net voor donker (Was nog op laerskool, dis wat my Pa gebruik het) skoot op die blad, koei het bietjie ver gehardloop so 200 m nie gekry nie, volgende oggend die bene opgetel nadat die jakkalse klaar is. (Ja die jakkalse was so baie dat hulle 'n kudu op 'n aand opvreet) Nou daai staalpunt het baie vleis skade gedoen, ons kon niks gebruik nie. :-\
User avatar
Blesbok
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm

Re: Vleis skade

Post by Blesbok »

Goeie ammo.
Hhahaha
;D SMLE and shoot ;D
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Vleis skade

Post by ruaanb »

Springbok oppie knoppe met my 6mm musgrave en Piet se patrone toe ek nog jonk was.....my pa was redelik moeilik vir my want net die boude was bruikbaar
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Vleis skade

Post by tripodmvr »

Jy kan bly wees. Met 270 was dit bloedswam van neus tot by foefenol.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Vleis skade

Post by henning »

Een van my jag/skiet lesse geleer.

Skiet Springbok wat vinnig loop, bok sak maar kom weer op. Ek skiet toe n tweede skoot op die blad.

By die bok gekom sien ek dat eerste skoot was deur die agter boude en tweede skoot deur albei blaaie.

Al wat regtig bruikbaar was is die rugstring en nek.

Groete
henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Blesbok
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm

Re: Vleis skade

Post by Blesbok »

jo jo dit was eina
;D SMLE and shoot ;D
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Vleis skade

Post by andre007 »

Ja in so geval begrawe mens eerder die bok
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Vleis skade

Post by Spanner »

Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
User avatar
Blesbok
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm

Re: Vleis skade

Post by Blesbok »

Goeie dinges.
Arme bok
;D SMLE and shoot ;D
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Vleis skade

Post by Hugo »

.243
90gr NBT Hunt
85m

Altwee blaaie het so gelyk.

http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/IMG_8171.jpg
Rolf
Full Member
Full Member
Posts: 102
Joined: Mon Feb 25, 2013 5:16 am

Re: Vleis skade

Post by Rolf »

Ek het gevind hoe langer dit vat om na n lyf skoot by die slag plek te kom hoe slegter lyk jou bok, die bloed is nie in die vleis nie maar trek in die lieste tussen die spiere in - as jy die lieste weg sny is die vleis skoon. Ek probeer nou waar moontlik die bors oop sny om daai massa bloed van n hart/long skoot uit te gooi as ek weet dit gaan nog n tydjie vat om by slag te kom, daar waar die patroon deur is is natuurlik steeds skade maar daar is aansienlik minder verspreiding van bloed oor die vleis - veral oor die ribbes lyk my loop die bloed vinnig.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Vleis skade

Post by Wouter Roets »

Manne

Ek het vir lank met my 375 Ackley en 260gr Nosler Partions geskiet. Hulle het net onder die 3000ft/sek gehardloop uit sy 25 duim loop. Ek moet se ek het nog nie n kaliber/koeel kombinasie gehad wat so dood gemaak het nie, maar o hel ek het bitter min vleis huis toe gevat as ek iets geskiet het! Rooibokke was op n stadium presies in die middle van hulle lywe geskiet net om iets terug te kry van die slagkamer om op my bakkie te laai na n trip. Ek onthou n groot koedoe bul wat ek op Mussina geskiet het wat skuins vir my staan en kyk het. Die skoot is op die linkerkanste bors in en het gaan sit net kort van die vel op die regter kantste boud. Ek kon die nek, rugstringe en linkerkanste boud red. Menigte blou wilde beeste se blaaie is totaal weg gegooi na n skoot. Maar ek moet se wat ek geskiet het het net daar gele. n Paar blou wildebeeste en net een eland kon opstaan na n ruk net om n tree of twee te vat en weer neer te wetter. Die geweer was deur almal "The Hammer of Thor" gedoop.

Groetnis
Wouter
User avatar
Dries Skiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1097
Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am

Re: Vleis skade

Post by Dries Skiet »

Rooibok ooi met .404 Jeff, 400gr Claw met 75gr S365, op die blad, wou net iets skiet en toe stap die ooitjie voor my in.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Vleis skade

Post by Alwyn »

Die naweek wat verby is n Springbok ram, het altwee die ribes en blaaie op gemors, moet se die jack russells het gedink dis puik!!
jacja
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Thu Nov 28, 2013 4:16 pm

Re: Vleis skade

Post by jacja »

Dries Skiet daai .404 Jef vat nie nie! Jy het seker amper die hele voorkwart weggegooi!
User avatar
Dries Skiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1097
Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am

Re: Vleis skade

Post by Dries Skiet »

Net die twee boude en rugstring was ok. Dit was bietjie teveel geweer vir die bok.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Vleis skade

Post by Ashley »

Yo ja nee daai is bietjie skade..
Daai gesegde "use enough gun" het seker maar sy perke ook ne ;)
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1232
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Vleis skade

Post by heywillie »

Vlakvark met 308 militere punte net agter die blad geskiet. Uitgaan wond was groot genoeg dat ek my vuis daarin kon druk
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Vleis skade

Post by VdWalt »

heywillie wrote:Vlakvark met 308 militere punte net agter die blad geskiet. Uitgaan wond was groot genoeg dat ek my vuis daarin kon druk
Hoekom sal jy met hulle jag? Selfs PMP is meer verantwoordelik om mee te jag.
dehacked
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am

Re: Vleis skade

Post by dehacked »

Mens sou dink die weermag punte sal soos solids werk. Verduidelik dalk hoe ons oupas alles so morsdood geskiet het met die weermag patrone.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Vleis skade

Post by PWV »

Blesbok, Armand en Flip
Op my rekenaarskerm is julle foto's "invisible"!
PC seker sal te oud?
Post Reply