Mooi kudubul

User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Mooi kudubul

Post by DawieKotze »

PRIVATE RYAN wrote:64.5"
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: Mooi kudubul

Post by Finfan »

Wetter dis mooi stel horings. n Mooi kudu bul bly vir my die mooiste van alle bokke in die natuur.
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1995
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Mooi kudubul

Post by Mellies »

madako wrote:
PRIVATE RYAN wrote:64.5"
Dankie. Nie gesien duime is al gegee nie. Sorry... ???
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Mooi kudubul

Post by theedge »

Baie mooi bul daai
User avatar
Bees
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Fri Nov 15, 2013 5:54 am

Re: Mooi kudubul

Post by Bees »

60 plus verseker?
7mm Rem Mag
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550

____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___ ^-^
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Mooi kudubul

Post by FHM »

Eishhhh dis pragtig!
Die dag as ek in so bul vasstap sal ek te lank staar en sekerlik die bok verloor, of n hewige bokkoors aanval vir die eerste keer in 30 jaar deurmaak...
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Mooi kudubul

Post by Stefan764 »

FHM wrote:Eishhhh dis pragtig!
Die dag as ek in so bul vasstap sal ek te lank staar en sekerlik die bok verloor, of n hewige bokkoors aanval vir die eerste keer in 30 jaar deurmaak...
Myyyy magtag en kyk wie dra die kat hier in??
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Mooi kudubul

Post by FHM »

Stefan764 wrote:
FHM wrote:Eishhhh dis pragtig!
Die dag as ek in so bul vasstap sal ek te lank staar en sekerlik die bok verloor, of n hewige bokkoors aanval vir die eerste keer in 30 jaar deurmaak...
Myyyy magtag en kyk wie dra die kat hier in??
Yes Stefan - al so maand weer hier om die vuur - baie leeswerk agter - vang nog op. ;)
Mooiloop.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Post Reply