Paar varses uit die Kalahari...
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Paar varses uit die Kalahari...
Morning....
Ek en Myburgh en Ruger was gou gister Kalahari toe vir die dag...hier is paar fotos. Myburgh het geskiet met die .222 en sy skote was tussen 60m en 90m. Die Wirehaired Fox Terriers doen baie goed op 'n bloedspoor, Myburgh het die een vark effe vêr terug geskiet en met baie min bloed op die spoor het hy die vark so 800m verder vasgedruk. Hier is paar fotos.
Groetnis
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20150516_093111_resized_zpss8za009o.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20150516_172727_resized_zpsoppfqfvh.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20150516_154155_resized_zpsmncmmbqz.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20150516_113933_resized_zps6wubbqle.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20150516_173235_resized_zpsstnuuouf.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20150516_193724_resized_zpsuii1vnfh.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20150516_142807_resized_zps77tyjijd.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20150516_154507_resized_zpsq2ml7ihf.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20150516_145146_resized_zps56yvruih.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20150516_154630_resized_zpssjzpcerc.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20150516_164643_resized_zpsmwnbmuzs.jpg

Last edited by Ben Remington on Sun May 17, 2015 9:45 am, edited 1 time in total.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Paar varses uit die Kalahari...
Baie mooi! Wat het met die knaap se vinger gebeur?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Paar varses uit die Kalahari...
Klassieke foto's!! Beide die knaap en die brak is BAIE in hulle skik! Pragtige wêreld...
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Paar varses uit die Kalahari...
Ai man die ou het 'n ongeluk gekry met sy jagmes en so paar steke gekry, nou skiet hy maar met die middelvinger vir eers.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Paar varses uit die Kalahari...
Eina! Maar so word ons groot!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Paar varses uit die Kalahari...
knap gedaan jy kan sommer die tevrede uitdrukking op die jongman en hond se gesigte sien.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5144
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Paar varses uit die Kalahari...
Di3 kleur van daai grond lyk net of dit met mens se siel kan praat.
Snaaks hoe die aarde se stem op so 'n manier tot mens kan kom.
Snaaks hoe die aarde se stem op so 'n manier tot mens kan kom.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Paar varses uit die Kalahari...
Daai hond se gesig sê....................kry my net in die veld !!!!!!!!!!!!!!!!!
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Darrylth
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jun 25, 2013 9:43 pm
Re: Paar varses uit die Kalahari...
Mooi so Bennie. Dis mos nou waar oor die lewe gaan, tyd saam in die veld met jou seun. Wat 'n voorreg..
Dus kant die boerewors gordyn..
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Paar varses uit die Kalahari...
Baie mooi maat - netjies die klomp fotos
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1703
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Paar varses uit die Kalahari...
Well done!
Vat my asb volgende keer saam! Ek is blerrie stout vir n vlakvark! Ek sal volprys betaal asb...
Vat my asb volgende keer saam! Ek is blerrie stout vir n vlakvark! Ek sal volprys betaal asb...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Paar varses uit die Kalahari...
Pragtig Bennie.
Eendag wil ek ook daai kalahari varke aandurf!!
Eendag wil ek ook daai kalahari varke aandurf!!
- Bees
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Fri Nov 15, 2013 5:54 am
Re: Paar varses uit die Kalahari...
Uitstekende fotos!
7mm Rem Mag
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550
____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550
____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___
- Gideon S
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Tue Jun 23, 2015 2:40 pm
Re: Paar varses uit die Kalahari...
Daai fotos maak heimwee. Dankie vir die deel daarvan Bennie