eerste bobjaan met 308
- henrygriffiths
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm
eerste bobjaan met 308
hy het gedink hy is veilig, voutjie!
http://i1063.photobucket.com/albums/t510/henrygriffiths1/6FD11DDE-D92A-46B2-8FD1-D2280BC9CAA5.jpg
http://i1063.photobucket.com/albums/t510/henrygriffiths1/96E08A1C-A542-4C28-B54F-3AE689C8D279_3.jpg

Last edited by henrygriffiths on Thu Jan 28, 2016 10:13 am, edited 1 time in total.
Henry Griffiths
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: eerste bobjaan met 308
eish is 'm mnrtjie daai. mooi gegooi.
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: eerste bobjaan met 308
308 BLY BAAS haha
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: eerste bobjaan met 308
Netjies Henry - kook daai skedel af en sit hom dan naby n miernes vir n ruk.
Vat die skedel en sit n paar gekleurde krale wat op rekkies of toutjies geryg is om die skedel.
Ry hom in jou bakkie of kar - as jy parkeer erens vir n lang tyd - sit hom op jou dashboard.
Daar sal nie by jou kar ingebreek word nie maat!
Oom van my wat buite Olifantshoek boer het so skedel met krale om die kop op sy hout-hekpaal gemonteer by die plaas-huis se ingang. Naweke het hy 2 kersies in die oogholtes gesit en aan die brand gesteek - nie eens sy eie werksmense het naby daai huis gekom nie - hulle het my vertel "die oubaas hy gesels met die tokolosje - hulle is broers"

Last edited by FHM on Fri Jan 29, 2016 11:57 am, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: eerste bobjaan met 308
Henry, vertel ons bietjie meer. Gr. koeël gebruik, afstand, geweer, ens.
- henrygriffiths
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm
Re: eerste bobjaan met 308
Al die info oor die roer is op die post, http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=140&t=41777
bobjaan geskiet op 175m hy het hoog in droe bluegum wegekruip langs ons mielie lande waar hy lekker amok gemaak het,
bobjaan geskiet op 175m hy het hoog in droe bluegum wegekruip langs ons mielie lande waar hy lekker amok gemaak het,
Henry Griffiths
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: eerste bobjaan met 308
Baie mooi gedoen! Daai .308 maak baie mooi
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear

- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: eerste bobjaan met 308
Toe ek die opskrif sien, dog ek eers dit is een van daai 30-06 bende se lede wat besig is om gat te skeur met hul kleiner boeties
.
Netjies! As hy nie wil hoor nie moet hy voel.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: eerste bobjaan met 308
anne
Ek het die kop en kloue an y Bono in die studeerkamer teen die muur. Niemand wil daar wrk nie

Shakespierre
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Mon Mar 30, 2015 12:04 pm
Re: eerste bobjaan met 308
Mooi mannetjie!
Hier's nog een met 308 plat getrek, ek was alleen die berge in so hetnie so mooi kiki nie, hehehe...
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160221/6127fa7b3af2163c6ecf5f45368ee009.jpg
Hy't 152m horisontaal en 82m vertikaal op 'n plato randjie gesit toe ek uiteindelik 'n skoot gehad het. Dit eers nadat die trop moles gemaak het by my swaer se plaashuis en honde en ek agterna is om eers 'n uur of wat later na versigtige bekruip dooierus te kon vat op twee plato plate laer...
Sorry oor die horisontaal en vertikaal afmetings, maar my "stap" garmin'tjie kan net so reguit en op gemeet het, hahaha...
Roer was my Tikka T3 met Leupoldt 3x9x50 VX2 scope...
Ammo was Hornady SST 165gr gelaai met 44.8gr S341, Winchester LR primer, in Sako Dop @ 2640ft/s. (1 van die akkuraatste reseppies wat ek nog gelaai het. As jy mooi stil sit en jou kant bring is 'n duim groepering op 200m nie onmoontlik nie...
Die kersie op die koek was die feit dat dit my eerste "kill" was met my nuwe roer...

- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1702
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: eerste bobjaan met 308
Henry, daai bobbejaan smile effens breer as jy hahaha!
Ek stem saam FHM, en as die skedel heeltemal skoon is, dan kry jy glow in the dark spraypaint en spyt hom mooi! Ek het al so n rooikat skedel in die aand gesien, lyk blerrie awesome!

Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk