NSA se regsmening oor meer as 200 patrone per kaliber
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
NSA se regsmening oor meer as 200 patrone per kaliber
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: NSA se regsmening oor meer as 200 patrone per kaliber
Goeie opinie en ek stem daarmee saam!
Aim small, miss small
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: NSA se regsmening oor meer as 200 patrone per kaliber
Ek was altyd van mening dat ek as persoon Toegewyde status kry en dus vir al my wapens meer ammunisie kan aanhou. Soos dit nou blyk te wees mag ek byvoorbeeld 10000 .308 rondtes aanhou maar net 200 .22 rondtes. Maar nou ja, as al die wette so geskryf was dat Jan en alleman dit kon verstaan het ons nie prokureurs nodig gehad nie 
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: NSA se regsmening oor meer as 200 patrone per kaliber
Mense onthou ook dat hierdie 'n opinie is van een en soos hierdie opinie gaan jy ook ander opinies kry van regsgeleerdes. Tot die hof hieroor beslis sal daar nie uitsluitsel wees nie.
Hierdie is my opninie
Besluit self waarvoor is jy bereid om te baklei in die hof ...

Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: NSA se regsmening oor meer as 200 patrone per kaliber
Ja dis n moeilike een.
Die bewoording laat bietjie van n grys area.
Ek gebruik my dra pistool vir sportskiet.
Pistool is vir SD gelisensieer.
Ek is n TJagter en Sportman by 2 verenigings.
Wonder hoe die byl sal val....

Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: NSA se regsmening oor meer as 200 patrone per kaliber
My opinie is dit hang vd betrokke lisensie af.
Alhoewel jy toegewyde status het, hetsy jag of sport gaan dit mos oor die doel waarvoor die wapen gelisensieer is.
Artikel 16 lisensie en Toegewyde status geen beperking.
Artikel 13 lisensie ongeag jou status. Maksimum 200 rondtes vir die betrokke wapen.

- Mukiwa
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Fri Jun 05, 2015 8:18 am
Re: NSA se regsmening oor meer as 200 patrone per kaliber
Ek dink die opinie (veral rondom so komplekse en sensitiewe saak) sou meer water gedra het indien die NHSA gebruik gemaak het van ten minste n Jnr. Advokaat wat dalk spesialiaseer in die interpretasie van wetgewing.
Groete,
Groete,
Stephen
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: NSA se regsmening oor meer as 200 patrone per kaliber
Ek sien 'n update is gepost op FB.
Natshoot
Dear member,
We apologise for the bad formulation in the second last paragraph of the Newsletter Vol 12(15) circulated yesterday.
The last three paragraphs now read as follows:
In short his opinion is that one may only hold more than 200 rounds of ammo for firearms licenced under Section 16.
Take note that this interpretation then also has bearing on the number of primers one may have in one's possession - it thus means that one may thus also only hold more than 2,400 primers for a firearm licensed under Section 16 (see Section 93 of FCA).
Our previous interpretation of the meaning of Section 91 was thus clearly not legally correct in the wider context of the FCA, and we urge our members to stay within the confines of the prescripts of Section 91 as interpreted by our legal advisor.
Remember one can apply to hold more than 200 rounds of ammo for firearms licensed under Section 13 or 15 by completing this SAPS Appilcation form. You will see there is no period attached to the authorization. So if one can motivate, one can hold more than 200 rounds of ammo for your firearms licenced under Section 13 or Section 15.
Once again apologies please
Herman Els

- cobus s
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am
Re: NSA se regsmening oor meer as 200 patrone per kaliber
Nou watse vorm het mens nodig om onder section 15 meer as 200 rondtes aan te hou
- Sybrandz
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Sun Feb 02, 2014 9:41 am
Re: NSA se regsmening oor meer as 200 patrone per kaliber
.177 Bsa .22 Norinco .300 Win Mag Ruger/Mauser, 12br CBC, 9mm Glock 26.
- cobus s
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am
- Sybrandz
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Sun Feb 02, 2014 9:41 am
Re: NSA se regsmening oor meer as 200 patrone per kaliber
Plesier, Cobus.
Ek gaan beslis aansoek doen vir meer ammunisie.

Ek ook sal net wil weet hoe die motivering moet lyk .
En wat gee hulle vir mens dan om te bewys jy mag meer besit.
En wat gee hulle vir mens dan om te bewys jy mag meer besit.
- Sybrandz
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Sun Feb 02, 2014 9:41 am
Re: NSA se regsmening oor meer as 200 patrone per kaliber
Sal volgende week met my DFO gaan gesels en jou laat weet wat meen hy.cobus s wrote:Ek ook sal net wil weet hoe die motivering moet lyk .
En wat gee hulle vir mens dan om te bewys jy mag meer besit.
.177 Bsa .22 Norinco .300 Win Mag Ruger/Mauser, 12br CBC, 9mm Glock 26.
- cobus s
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am
Re: NSA se regsmening oor meer as 200 patrone per kaliber
Dankie sal dit baie wardeer
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: NSA se regsmening oor meer as 200 patrone per kaliber
Ek is nie 'n legal eagle nie maar dit lyk vir my heel duidelik.
1 Ek is 'n Toegewyde Jagter.
2 Ek het 'n lisensie uitgereik itv die Wet. - Art 16 en Art 13.
Dus mag ek meer as 200 rondtes aanhou per lisensie. Ek lees nerens dat die lisensie Art 16 moet wees nie.
The holder of a licence to possess a firearm referred to in Chapter 6 may not possess more than 200 cartridges for each firearm in respect of which he or she holds a licence.
(2) The limitation in subsection (1) does not apply to—
(a) a dedicated hunter, dedicated sports person or a professional hunter who holds a licence issued in terms of this Act or any other holder of a licence issued in terms of this Act authorised by the Registrar to possess more than 200 cartridges for a firearm in respect of which he or she holds a licence on good cause shown; or
http://www.acts.co.za/firearms-control- ... index.html

9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: NSA se regsmening oor meer as 200 patrone per kaliber
Carl, dit is ook hoe ek die wet interpreter. Maar dan gebruik ek "common sense". My skoonseun, wat 'n prokureur is stem ook nie saam met my nie 
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: NSA se regsmening oor meer as 200 patrone per kaliber
Daar was dieselfde gesprek op Gunsite. Van die prokureurs daar stem nie saam met NSA se regsmeening nie. Ek lees dit ook soos Carl.
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: NSA se regsmening oor meer as 200 patrone per kaliber
Mense.
Soos ek dit sien.
Die wet is nie 100% duidelik nie. (Min wette is)
Totdat die wet in 'n hof getoets word, sal daar verskillende opinies wees.
NHSA gee 'n baie velige opinie om te volg.
Dit is duidelik dat die staat/polisie op die oomblik daarop uit is om elke moontlike bepaling in die wet gebruik om die lewe vir wetige wapen eienaars moeilik te maak.
As jy by hulle advies hou, is daar geen kans dat 'n oor eiweige of moontlik oningeligte DFO die lewe vir jou kan moeilik maak nie.
Ja, mens kan jou eie interpretasie volg en wag dat die saak getoets word, maar wil jy regtig die proefkonyn wees?!?
As jy die saak verloor is jy al jou wapens kwyt. Is dit die moeite werd om daai kans te vat net om jouself 'n bietjie herlaai effort te spaar?
Dit is maar my beskeie mening

Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: NSA se regsmening oor meer as 200 patrone per kaliber
Carl.Carl wrote:Ek is nie 'n legal eagle nie maar dit lyk vir my heel duidelik.
1 Ek is 'n Toegewyde Jagter.
2 Ek het 'n lisensie uitgereik itv die Wet. - Art 16 en Art 13.
Dus mag ek meer as 200 rondtes aanhou per lisensie. Ek lees nerens dat die lisensie Art 16 moet wees nie.
The holder of a licence to possess a firearm referred to in Chapter 6 may not possess more than 200 cartridges for each firearm in respect of which he or she holds a licence.
(2) The limitation in subsection (1) does not apply to—
(a) a dedicated hunter, dedicated sports person or a professional hunter who holds a licence issued in terms of this Act or any other holder of a licence issued in terms of this Act authorised by the Registrar to possess more than 200 cartridges for a firearm in respect of which he or she holds a licence on good cause shown; or
http://www.acts.co.za/firearms-control- ... index.html
Ek is ook nie 'n regsgeleerde nie, maar ek kan so 'n bietjie engels lees.
Jou stelling onder 2 is verkeerd. Dis nie Art 16 jou lisensie wat jou magtig om meer as 200 rondtes aan te hou nie, maar wel daai "Toegewyde Jagter" sertifikaat, wat jou jagtersvereniging aan jou uitgereik het, nadat jy aan hulle vereistes voldoen het.
Die wet is wel baie duidelik in hierdie geval. Toegewyde status word aan 'n PERSOON toegeken, nie aan 'n lisensie of wapen nie. (Lees gerus self!)
Die persoon en alle lisensies onder die wet, word vrygestel van die 200 rondte beperking, as die persoon toegewyde status besit. Geen verwysing na enige spesifieke kategorie van lisensies word gemaak nie. (Bewys my gerus verkeerd, met aanhaling van die bepaalde artikel uit die wet, asb.)
Let ook op dat professionele jagters nie noodwendig Art 16 lisensies besit nie. Terwyl hulle (as persoon) spesifiek genoem word (sien ook FCA wysigingswet, wet 28 van 2006), dui dit daarop dat hulle ook vrygestel is, al gebruik hulle wapens wat onder ander artikels van die wet uitgereik is, soos Art 16A of Art 20 ("Bussiness purposes").
Ons is partykeer self ons eie, grootste vyande.
(Teks aangepas.)
Last edited by Alwin on Mon Mar 14, 2016 11:13 am, edited 1 time in total.
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: NSA se regsmening oor meer as 200 patrone per kaliber
Ek hoor wat jy sê.Alwin Fleischmann wrote:Carl wrote:Ek is nie 'n legal eagle nie maar dit lyk vir my heel duidelik.
1 Ek is 'n Toegewyde Jagter.
2 Ek het 'n lisensie uitgereik itv die Wet. - Art 16 en Art 13.
Dus mag ek meer as 200 rondtes aanhou per lisensie. Ek lees nerens dat die lisensie Art 16 moet wees nie.
The holder of a licence to possess a firearm referred to in Chapter 6 may not possess more than 200 cartridges for each firearm in respect of which he or she holds a licence.
(2) The limitation in subsection (1) does not apply to—
(a) a dedicated hunter, dedicated sports person or a professional hunter who holds a licence issued in terms of this Act or any other holder of a licence issued in terms of this Act authorised by the Registrar to possess more than 200 cartridges for a firearm in respect of which he or she holds a licence on good cause shown; or
http://www.acts.co.za/firearms-control- ... index.html
Ek is ook nie 'n regsgeleerde nie, maar ek kan so 'n bietjie engels lees.
Die wet is wel baie duidelik in hierdie geval. Toegewyde status word aan 'n PERSOON toegeken, nie aan 'n lisensie of wapen nie. (Lees gerus self!)
Die persoon en alle lisensies onder die wet, word vrygestel van die 200 rondte beperking, as die persoon toegewyde status besit. Geen verwysing na enige spesifieke kategorie van lisensies word gemaak nie. (Bewys my gerus verkeerd, met aanhaling van die bepaalde artikel uit die wet, asb.)
Let ook op dat professionele jagters nie noodwendig Art 16 lisensies besit nie. Terwyl hulle (as persoon) spesifiek genoem word (sien ook FCA wysigingswet, wet 28 van 2006), dui dit daarop dat hulle ook vrygestel is, al gebruik hulle wapens wat onder ander artikels van die wet uitgereik is, soos Art 20 ("Bussiness purposes").
Ons is partykeer self ons eie, grootste vyande.
Dit laat egter nou 'n nuwe vraag ontstaan.
Gestel ek het toegewyde JAG status, maar nie SPORT status nie.
Ek het egter 'n pistool vit selfverdediging.
My dedicated status het egter niks met my SD wapen te doen nie, aangesien 'n pistool nie 'n jag wapen is nie.
Mag ek nou meer as 200 rondtes vir my pistool ook aanhou?
DIT is waar die probleme inkom.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: NSA se regsmening oor meer as 200 patrone per kaliber
Ek dink ons moet net lees wat in die wet staan, en nie iets probeer byvoeg, wat nie daar staan nie.Chris Swart wrote:
Ek hoor wat jy sê.
Dit laat egter nou 'n nuwe vraag ontstaan.
Gestel ek het toegewyde JAG status, maar nie SPORT status nie.
Ek het egter 'n pistool vit selfverdediging.
My dedicated status het egter niks met my SD wapen te doen nie, aangesien 'n pistool nie 'n jag wapen is nie.
Mag ek nou meer as 200 rondtes vir my pistool ook aanhou?
DIT is waar die probleme inkom.
Die toegewyde status (sport of jag) word aan 'n spesifieke persoon toegeken. Volgens die wet, is daardie persoon dan vrygestel van die 200 rondte beperking, vir alle lisensies wat hy onder die wet besit.
Lees ek die wet reg, of is daar iewers verwysings na spesifieke kategoreë van lisensies in Art 91-93, wat ek misgelees het?
https://www.google.com/url?sa=t&rct=j&q ... LsZR_77nvw
https://www.google.com/url?sa=t&rct=j&q ... A6Q6SySQgQ
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: NSA se regsmening oor meer as 200 patrone per kaliber
Die status TJ of SS bepaal dat jy vir jou lisensies (art 15, 16, 13) meer as 200 rondtes mag aanhou.
Ja ons is uitgelewer aan die interpretasie van die wet deur alle SAPS lede - mag jy hollowpoints dra? Mag jy 'n gelaaide SV wapen dra ens.
Al bogenoemde is al goed wat manne tee gekom het en dan het die SAPS dit verkeerd interpreteer en moes die manne die hof gebruik.
Ja ons is uitgelewer aan die interpretasie van die wet deur alle SAPS lede - mag jy hollowpoints dra? Mag jy 'n gelaaide SV wapen dra ens.
Al bogenoemde is al goed wat manne tee gekom het en dan het die SAPS dit verkeerd interpreteer en moes die manne die hof gebruik.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: NSA se regsmening oor meer as 200 patrone per kaliber
Nie net Art 13, 15 en 16 nie. Dit geld ook vir Art 12, 14, 17 en 20 lisensies.Carl wrote:Die status TJ of SS bepaal dat jy vir jou lisensies (art 15, 16, 13) meer as 200 rondtes mag aanhou.
Ja ons is uitgelewer aan die interpretasie van die wet deur alle SAPS lede - mag jy hollowpoints dra? Mag jy 'n gelaaide SV wapen dra ens.
Al bogenoemde is al goed wat manne tee gekom het en dan het die SAPS dit verkeerd interpreteer en moes die manne die hof gebruik.
Ons weet almal dat die destydse hoof van die SVR sommer self die wet gaan "interpreteer" het om sy agenda te pas, en bloedneus gekry het in die hof. Hierdie wet is ook heeltemal te ingewikkeld vir die gemiddelde poliesman of DFO (en die publiek) om alles te ken en verstaan. Dis juis die groot tekortkoming van die wet...
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: NSA se regsmening oor meer as 200 patrone per kaliber
Kan nie sien hoe die feit dat jy net toegewyde jagters status het in so geval n probleem is nie. Die wet verwys na die persoon met toegewyde status en enige vuurwapen lisensie wat volgens die wet uitgereik is. Dit verwys nie na die tipe lisensie(s13, 15, 16 etc) of spesifieke wapen nie? Hoekom meer interpreteer as wat daar staan.Chris Swart wrote:Ek hoor wat jy sê.Alwin Fleischmann wrote:Carl wrote:Ek is nie 'n legal eagle nie maar dit lyk vir my heel duidelik.