58" Buffel

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
Arnold van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am

58" Buffel

Post by Arnold van Wyk »

Kan iemand help met die foto's plaas asb.

Hello everyone!
This Buffalo was hunted yesterday on Chattaronga.  It is one of the biggest five buffalo ever hunted of all time.  
It measured 58 inches in spread, 11inch bosses.
Thought you will enjoy seeing this!
All the best!!!!.
Last edited by Arnold van Wyk on Wed Mar 30, 2011 8:28 am, edited 1 time in total.
Voorheen as Bywoner, 308 Sako
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 58" Buffel

Post by Geno »

Image
Image
Goed, beter, 6millimeter!
Arnold van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am

Re: 58" Buffel

Post by Arnold van Wyk »

Dankie Geno.
Voorheen as Bywoner, 308 Sako
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1239
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: 58" Buffel

Post by spekieries »

Pragtige lang horings, maar ek verkies 'n mooi ryp boss voor ek die lengte vat.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 58" Buffel

Post by Stefan764 »

Goeie genade.......

Wonder wat ou Cyrril vir daai outjie betaal het  ;D ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Shindzela (Pierre)
Full Member
Full Member
Posts: 156
Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm

Re: 58" Buffel

Post by Shindzela (Pierre) »

Ek stem 100% saam Spekieries! Daar is niks mooier as n bul met diep draaie en n graaot harde boss nie, soos hulle se, 'lengte te lie altyd nie!'.
Life's a journey, enjoy the ride!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 58" Buffel

Post by Geno »

Shindzela (Pierre) wrote: Ek stem 100% saam Spekieries! Daar is niks mooier as n bul met diep draaie en n graaot harde boss nie, soos hulle se, 'lengte te lie altyd nie!'.
spekieries wrote: Pragtige lang horings, maar ek verkies 'n mooi ryp boss voor ek die lengte vat.
Ek stem saam julle. Gee my daai 17" Boss met 45" spread!!!!!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Shindzela (Pierre)
Full Member
Full Member
Posts: 156
Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm

Re: 58" Buffel

Post by Shindzela (Pierre) »

Ek dink ek moet vir tik en spel lesse gaan!
DIEP DRAAIE EN GROOT HARDE BOSS EN LENGTE TEL NIE ALTYD NIE
Life's a journey, enjoy the ride!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7548
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 58" Buffel

Post by Wouter Roets »

Manne

Dit is ook nie my idiee van die perfekte buffel nie! Maar kom ek se een ding, as ek daai meneertjie wel raakgeloop het kan ek jou belowe ek sou hom nie gelos het nie! Sal moet aanbou om hom op die muur gemonteer te kry!

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: 58" Buffel

Post by Beyers »

Stem saam oor die bosses
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 58" Buffel

Post by Stefan764 »

Stefan764 wrote: Goeie genade.......

Wonder wat ou Cyrril vir daai outjie betaal het  ;D ;D
Spelling  ??? ???

Ekt bedoel ek wonder wat sou Cyrrril Ramaphosa vir dai yster-bul lewend betaal het??

Ek moet ook bieg, die ou sou ook maar gesneuwel het voor my roer, eks met min tevrede..  ;D

Baie mooi bul en wys n ou nou net, daai "Monster-Trofees" kom wel nog voor
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: 58" Buffel

Post by BLOK »

Wragtig mooi lang horings, ek is ook eerder vir die big bosses, maar sal glad nie nee se as die kalant verbykom nie. Terloops ek wonder hoeveel man tussen daai horings kan inpas as hy op storm kom? ;D

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: 58" Buffel

Post by KSV »

Glo ek sal darem glad nie enige weerstand teen die selfbeheersing kan bied(die vinger sin) as ek so man raakloop nie.

Maak mooi!
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: 58" Buffel

Post by JOHANNIC »

Waardeer die een daar is nie baie van hulle nie,en dalk sien ons nie weer so meneer in ins leeftyd nie.
Mooi bly maar mooi ;) ;) ;)
Biebers
Need for speed >:D
Post Reply