Bothaville jag.

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Bothaville jag.

Post by Nico Harris »

Die naweek wat verby is was ek , Marc en ons vrouens bevooreg genoeg om die naweek op Bothaville te spandeer en by Callie te jag. Dj het ons ook gejoin vir die dag. Op die spyskaart was n blouwildebees vir Elmie(Marc se vrou) , n rooihartebees vir my vrou en ek en Marc wou ook elk n rooihartebees skiet. Die oggend was ons so 8uur by Callie en gou gewere ingestel- alles het goed gegaan. Ons is daarna wildskamp toe en het vir Dj by die hek ontmoet.

Marc het eeste geskiet en het n mooi hartebees op 140m geskiet.
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg1_10.jpg

Volgende aan die beurt was Elmie met n baie mooi blouwildebees bul op so net oor die 100m.
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg2_7.jpg

Daarna het my vrou n mooi hartebees op 167m geskiet.
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg4_6.jpg

Ek het daarna ook n mooi hartebees op so 250yds gekry.
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg3_7.jpg

Marc se idee vir n his and hers foto-
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg6_3.jpg

Dj het laaste n blesbok op 170m mooi in die kuiltjie geskiet.
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg1_11.jpg

Die aand het ons gebraai by Dj se huis. Eugene het ons oom gejoin en dit was regtig besonders lekker. Wil weereens vir Callie en Dj baie dankie se vir hulle gasvryheid en moeite.
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg5_4.jpg

Groete

Nico
Last edited by Nico Harris on Mon Jul 04, 2016 6:13 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Marlin
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Aug 02, 2012 1:58 pm

Re: Bothaville jag.

Post by Marlin »

Lekker man. Die bokke se kondisie lyk goed.
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Bothaville jag.

Post by Nico Harris »

Dankie Riaan. Al drie die hartebeeste het oor 70kg uitgeslag.
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

Re: Bothaville jag.

Post by koos 2 »

Baie mooi , geluk aan al die jagters
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 757
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Bothaville jag.

Post by Springkudu »

Lekker manne en dames, daai diere lyk regtig mooi.
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Bothaville jag.

Post by henning »

Mooi Nico, dit is nog n bietjie beter as jy dit met vrou en vriende kan deel.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1617
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Bothaville jag.

Post by Gian_dP »

Baie mooi. Lekker om so trippie met goeie vriende te deel. Ekstra spesiaal as vroulief ook saam kan gaan!
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Bothaville jag.

Post by Gawie(13mm) »

Mooi gedoen dames!!
Die ouens het ook nie te sleg gedoen nie. ++>:
Alles onder 300m!!!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Bothaville jag.

Post by win270 »

Baie mooi geskiet! Wat maak julle met die RHB se velle? Pragtig!
User avatar
Daniel J
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 53
Joined: Tue May 14, 2013 6:35 pm

Re: Bothaville jag.

Post by Daniel J »

Lekker! Geluk, lyk als na billike trofees ook
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13511
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Bothaville jag.

Post by Capt. Yoda »

Paar mooi bokke daai Nico, Geluk. Was julle in die moeilikheid dat julle vir Eugene da moes he of wou julle hom daar he?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Bothaville jag.

Post by Nico Harris »

Win270 gewoonlik looi onsdie velle maar het die rondte gelos. Het n paar by die huis.

Capt- hahahaha, darem niks moelkheid nie.glo dit of nie ons wou Eugene daar hê...


Dankie vir die ander mannemse gelukwense.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Bothaville jag.

Post by ruaanb »

netjies geskiet Nico en die ander.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Bothaville jag.

Post by Marc »

Aitsa ek ken mos die mense ;D

Wil darem ook net baie dankie se vir Callie en DJ vir julle gasvryheid en moeite. Het vrek lekker gekuier en ons moet verseker weer so maak. Dankie ook Eugene dat julle spesiaal deurgekom het vir n kuier !

Nico ons kan maar gerus meer sulke trips inwerk ;) die was nog een vir die boeke
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Bothaville jag.

Post by Eugene »

Capt. Oblivious wrote:Paar mooi bokke daai Nico, Geluk. Was julle in die moeilikheid dat julle vir Eugene da moes he of wou julle hom daar he?
Tsjek jy man, jou nai! >:(

Ek was die eregas! 8)





En my vrou moes die snacks bring......... :P
Aim small, miss small
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13511
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Bothaville jag.

Post by Capt. Yoda »

Eugene wrote:
Capt. Oblivious wrote:Paar mooi bokke daai Nico, Geluk. Was julle in die moeilikheid dat julle vir Eugene da moes he of wou julle hom daar he?
Tsjek jy man, jou nai! >:(

Ek was die eregas! 8)





En my vrou moes die snacks bring......... :P

lmga
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5020
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Bothaville jag.

Post by Frederik »

Mooi gedoen geluk.
Post Reply