300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
My Norma 300 wsm doppe het redelik goed gehou. Hoe lank gaan hulle hou ,blykbaar net tot hulle breek.Gelukkig was ek nie in die jag veld toe die eerste dop breek nie en kon ek gou n tool maak om die dop uit die kamer te haal wat ek nou in my skietsak hou.
http://oi67.tinypic.com/szzq77.jpg
http://oi64.tinypic.com/ndmn92.jpg
http://oi65.tinypic.com/2d8pfn5.jpg
DD
http://oi67.tinypic.com/szzq77.jpg
http://oi64.tinypic.com/ndmn92.jpg
http://oi65.tinypic.com/2d8pfn5.jpg
DD
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Lekker tool daai!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Hoeveel keer se herlaai. ?
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
8-10 keer maar ek dink die 208 gr AMAX was hull doodsteek.ruaanb wrote:Hoeveel keer se herlaai. ?
DD
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Dankie ek is nou op rondte 4 met die huidige stel en 208gr amax so ek sal dop hou.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
http://oi68.tinypic.com/wurywx.jpgruaanb wrote:Dankie ek is nou op rondte 4 met die huidige stel en 208gr amax so ek sal dop hou.
Die een bo wys daars fout
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Weet jy watse druk jou lading is? Watse "dies" gebruik jy?
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
sjoe hulle het hard gewerk.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Wat laat jou dink die 208gr is die doodsteek? Jy hulle warm gelaai?
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
spoed 2750 fps 59,5 gr S365 lot 81Nico Harris wrote:Weet jy watse druk jou lading is? Watse "dies" gebruik jy?
lee collet en eenkeer fls met lyman
DD
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Myne het al 6 vuurings gedoen sonder anealing
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
En moet altyd fl size anders sukkel die slot om toe te maak.LUAN wrote:Myne het al 6 vuurings gedoen sonder anealing
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Hoe lank is jou loop diesel?
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
620 mm ,dis nou die geweer sin,myne is lank genoeg.Nico Harris wrote:Hoe lank is jou loop diesel?
DD
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Sit vir jou n tactical bolt knob op dan kan jy die slot as re size press gebruik .LUAN wrote:En moet altyd fl size anders sukkel die slot om toe te maak.LUAN wrote:Myne het al 6 vuurings gedoen sonder anealing
DD
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Daai lading is nie eers so warm dan nie. Het jy ge anael?
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Meet bietjie jou geskiete dop en 1 wat ge FL size is, ek vermoed die FL size dalk teveel?
Ek skiet 59.4gr S365/81 208gr norma doppe.
Michiel.
Ek skiet 59.4gr S365/81 208gr norma doppe.
Michiel.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Ek laai 57,7gr agter my 208gr amax. Maar vermoed ek skiet n laer node as julle. My spoed is 2650ft/s. gebruik ook norma doppe.
Hoeveel skote het jou doppe al deur Michiel?
Hoeveel skote het jou doppe al deur Michiel?
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Ja hoekom sal hulle head seperation kry agv ouderdom? Sou die nekke nie eers gekraak het? Daai lyk baie soos doppe se skouers wat te ver trg gedruk is en dan rek met die vuuring.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
My doppe is nou 5 keer gelaai en lyk nog perfek.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Die doppe word uitgegloei ,en die skouers te ver terug druk sal brass by die web vermoei en verhard met die rek by vuuring.Kom ons kyk wat maak julle doppe hier by 10 maal.Gaan nou n nuwe stel doppe begin en meer noukeurig met die fl die werk.
DD
DD
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Ook 5 en perfek maar Sako doppe.Nico Harris wrote:My doppe is nou 5 keer gelaai en lyk nog perfek.
Anneal elke keer en FL- resize elke keer.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Ek nou n tweede batch doppe ook begin gebruik. Ek sal kyk hoe lank altwee batches hou. Altwee is norma.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Ek dink so 6 keer Nico.Nico Harris wrote:Ek laai 57,7gr agter my 208gr amax. Maar vermoed ek skiet n laer node as julle. My spoed is 2650ft/s. gebruik ook norma doppe.
Hoeveel skote het jou doppe al deur Michiel?
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Diesel, wat meet n geskiete dop net voor by die web en net agter die skouer en wat meet hulle as hulle ge FL size is?
Meet sommer die 2 verskillende skouers ook,geskiet en ge FL size.
Meet sommer die 2 verskillende skouers ook,geskiet en ge FL size.