Wilds tjops vir die braai
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Wilds tjops vir die braai
Wie het al 'n wilds karkas laat verwerk in tjops en is daar enige spesiale marinade nodig vir die braai van die tjops?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Wilds tjops vir die braai
Gesels gerus met ROBBIE1 op hierdie forum of skakel direk na sy slaghuis, Die Wildshoekie.
http://www.wildshoekievleismark.co.za/wcontact.php
http://www.wildshoekievleismark.co.za/wcontact.php
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Wilds tjops vir die braai
Boesman, Ek het al Gemsbok tjops gemaak en dit het briljant geloop, my "marinade" was olyfolie en safari biltongspice. Braai medium rare.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Wilds tjops vir die braai
Takbok loop mooi met gewone Steak en tjop speserye. 'n Dorpsjapie sou sweer dit is Karoo lam.
Gemsbok en koedoe het ek al saal-tjops gebraai soos Alec. Ingevryf met olyf olie en my gewone braai speserye tot net voor medium gaar. Saam met 'n lekker peper sousie is dit konings kos.
Gemsbok en koedoe het ek al saal-tjops gebraai soos Alec. Ingevryf met olyf olie en my gewone braai speserye tot net voor medium gaar. Saam met 'n lekker peper sousie is dit konings kos.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Wilds tjops vir die braai
Geheim met wild chops is die medium rare gedeelte. Marinade gebruik ons wat op daai stadium beskikbaar is maar soos Gawie hom doen loop ook heel lekker.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Wilds tjops vir die braai
Aand ete vanaand was gemsbok t bones. Medium rare. Net met braai sout en olyf olie. Baie baie lekker.
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Wilds tjops vir die braai
Springbok boud chops op die braai liggies gemarineer. Beter as skaap tjops
-
lalvisser2
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Thu Jul 23, 2015 5:22 pm
Re: Wilds tjops vir die braai
Springbok tjops......smeer in met olie...spice na smaak.......klad met koekmeel. Druk in stadige oond vir 3 ure.
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Wilds tjops vir die braai
Laas jaar na ons springbok jag het ek 3 karkasse net soo n skaap laat sny. Werklik lekker gekom. Jy kan amper enige marinade gebruik
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Wilds tjops vir die braai
Een keer springbok so tjops gesny.
Taaiste vleis wat ek nog geeet het!
Die honde het wel vet geword!
Sal dit die jaar weer probeer.
Taaiste vleis wat ek nog geeet het!
Die honde het wel vet geword!
Sal dit die jaar weer probeer.
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Wilds tjops vir die braai
Eland rump steaks en T-bones... Hy moet rare of medium rare wees!Boesman10 wrote:Wie het al 'n wilds karkas laat verwerk in tjops en is daar enige spesiale marinade nodig vir die braai van die tjops?
Bosvark tjops was nog altyd my gunstelling, maar hy werk heel lekkerste in daai ou "kerk bazaar" kerrie sosatie sous!
Takbok is ook nou bo op my lysie! (Dankie Nico)
Alle wild proe vir my altyd beter as hy vinnig gedood is en nie van jou bewus was nie, en as hy goed uitbloei en verwerk word. 'N jonger dier is ook amper n vereiste.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Wilds tjops vir die braai
Gemsbok schnitzels ook al geeet. Weereens nie dood gaar nie, ook lekker. Was in n ou cast-iron skillet gebraai op n ou aga stoof!
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Wilds tjops vir die braai
Baie lekker, laas jaar ook dit vir die eerste keer gedoen.BeesBreet wrote:Gemsbok schnitzels ook al geeet. Weereens nie dood gaar nie, ook lekker. Was in n ou cast-iron skillet gebraai op n ou aga stoof!
- Die Herlaai Tafel
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Mon Feb 01, 2016 7:56 pm
Re: Wilds tjops vir die braai
Hoe lank laat julle manne daai tjops in die marinade lê?
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Wilds tjops vir die braai
Enige iets van 2 ure tot 2 dae maar soos jy verkies. So 2 naweke terug springbok blad chops gebraai wat net 2 ure gelê het in marinade en dit was goed gaaf. Met die wild chops pasop vir daai vliesie aan die rand waar die vetjie van 'n skaaptjoppie gewoonlik sit. Ek sny dit af as daar nie 'n vetjie op is nie want dit is daai vliesie wat jou tande kan hard laat werk.
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Wilds tjops vir die braai
ruaanb,
Daai vliese is rugstringsenings wat teen die kant van die sirloin sit. Op 'n springbok en skaap sien ons dit nie so duidelik soos op die Kudu rugstring nie.
Medium rare....almal wat kwyl kan nou maar begin braai dis naweek!!
Daai vliese is rugstringsenings wat teen die kant van die sirloin sit. Op 'n springbok en skaap sien ons dit nie so duidelik soos op die Kudu rugstring nie.
Medium rare....almal wat kwyl kan nou maar begin braai dis naweek!!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Wilds tjops vir die braai
Water my mond nou..... Nee man Viking, nie so vroeg op 'n vrydag dit al aan ons doen nie 
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Wilds tjops vir die braai
Net omdat ek KAN...!!!!
Gebruik genoeg suurlemoen, olie, gemengde speserye (na eie smaak) en rooi wyn - vir die braaier natuurlik die meeste!!
Boesman wou nie hijack nie, maar Riaan het my uitgelok!!
Feit bly of die sirloin met of sonder die been gebraai word is jou keuse - wilds tjops is net so lekker.
Gebruik genoeg suurlemoen, olie, gemengde speserye (na eie smaak) en rooi wyn - vir die braaier natuurlik die meeste!!
Boesman wou nie hijack nie, maar Riaan het my uitgelok!!
Feit bly of die sirloin met of sonder die been gebraai word is jou keuse - wilds tjops is net so lekker.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Wilds tjops vir die braai
Dirk jou yster!
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Wilds tjops vir die braai
Moet altyd in ag neem hoe die bok geskiet was...met voorsit jag of bakkie jag hardloop die bokke hulself gewoonlik vol adrenaline and dit affekteer die vleis. Springbokke word oor die algemeen mos maar so geskiet?Baasvark wrote:Een keer springbok so tjops gesny.
Taaiste vleis wat ek nog geeet het!
Die honde het wel vet geword!
Sal dit die jaar weer probeer.
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Wilds tjops vir die braai
Hang die karkasse net eers met vel aan vir ten minste 7 dae in die koelkamer dan is al die taai uit hom uit en hy verwerk ook baie lekker.Trompie wrote:Moet altyd in ag neem hoe die bok geskiet was...met voorsit jag of bakkie jag hardloop die bokke hulself gewoonlik vol adrenaline and dit affekteer die vleis. Springbokke word oor die algemeen mos maar so geskiet?Baasvark wrote:Een keer springbok so tjops gesny.
Taaiste vleis wat ek nog geeet het!
Die honde het wel vet geword!
Sal dit die jaar weer probeer.
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
Re: Wilds tjops vir die braai
Springbok steak op die kole. Nog lekker rooi binne. Net voor braai ingele in suurlemoen en spice. (Nie seker wat my vrou nog in het nie) 2 min op n kant met warm kole. So sag soos murg.
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
Re: Wilds tjops vir die braai
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016082 ... 0a3908.jpg[/IMG]
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Wilds tjops vir die braai
Nee maat. Dit is net die bokke wat gekwes word en dan gejaag word, wat se vleis vol allerhande sure en goeters is. By 'n gewone voorsit springbokjag kan daai bokkies maar heeldag draf. Dit maak niks aan die vleis nie. Skiet hom nou deur die pens of boude en laat die perde of motorfiets hom jaag. Jy kan boogsnare maak met daai rugstringe.Trompie wrote:Moet altyd in ag neem hoe die bok geskiet was...met voorsit jag of bakkie jag hardloop die bokke hulself gewoonlik vol adrenaline and dit affekteer die vleis. Springbokke word oor die algemeen mos maar so geskiet?Baasvark wrote:Een keer springbok so tjops gesny.
Taaiste vleis wat ek nog geeet het!
Die honde het wel vet geword!
Sal dit die jaar weer probeer.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- kragvark
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sun Aug 14, 2016 7:31 am
Re: Wilds tjops vir die braai
Beste raad! Jy gaan jou vingers afeet! Sny jou springbok chops...
Gooi hul bietjie 6 gun aan elke kant...
Kry vir jou vacuum pack sakkies.
Pak jou choppies daarin.
Gooi vol monkeygland sous.
Vacuum pack.
As jy dit gaan vries haal die pakkie so 2 dae voor jy gaan braai uit en sit hul in die yskas. Braai medium to rare!
Hierdie is i wen resep! Laat weet my wat jul dink.
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016082 ... 68f10c.jpg[/IMG]
Sent from my iPhone using Tapatalk
Gooi hul bietjie 6 gun aan elke kant...
Kry vir jou vacuum pack sakkies.
Pak jou choppies daarin.
Gooi vol monkeygland sous.
Vacuum pack.
As jy dit gaan vries haal die pakkie so 2 dae voor jy gaan braai uit en sit hul in die yskas. Braai medium to rare!
Hierdie is i wen resep! Laat weet my wat jul dink.
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016082 ... 68f10c.jpg[/IMG]
Sent from my iPhone using Tapatalk