My eerste Eland Bul
- Hingsding
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am
My eerste Eland Bul
Goeie dag.
Graag deel ek met julle hierdie groot droom van my wat uiteindelik waargeword het op Saterdag oggend 27 Augustus.
Na 4 jaar, menige jagte en baie kilometers se hardestap en werk het die bul uiteindelik oor my pad gekom. Ons is n lekker jaggroep wat al jare lank saam jag en van die lede is al ouer en ander jonger, van die manne meer gesout en ander meer beginner jagters.
Elke jaar, elke jag op elke plaas waar ons gekom het kon ek net nooit n geleentheid kry nie. Soms was die Elande maar net te min vir die groote van die plase en kon ons nooit eers een sien nie. Ander kere was hulle maar net eenvoudig te skelm of wild as gevolg van baie faktore, dan sien ons hulle net vinnig deur baie digte bosse op afstande wat geen normale jagter ooit sal oorgeeg om n skoot eers te probeer nie.
Ek het ontsettend baie geleenthede op ander wild spesies gekry maar elke keer dit eerder vir een van die groentjies aangebied en hulle gehelp en geleer wanneer en waar en watter dier om te skiet.
Ek het soms maar lee hande huistoe gegaan.
Die keer was al die omstandighede en geluk perfek en was die jag ontsettend maklik, so maklik dat dit soos n droom gevoel het.... als net te goed om waar te wees.
Ons het die bul in n trop gewaar en hy was maar ook eers vir n oomblik lekker moedswillig, en het net in die digte bosse op n afstand agter die koeie en kalwers bly wegkruip en nooit n skoot gebied nie. Ewe skielik wil hy ook seker maar kom kyk wat al die ander Elande sien en druk hy sy kop en nek deur n bos en die kruis van my 375 Ruger is perfek tussen sy oee. Ek wou graag probeer vir n hartskoot maar het besluit dat ek nie kon nee se vir die skoot nie, dalk sou dit die enigste skoot wees wat ek kon kry en het toemaar besluit om die sneller saggies tedruk. Nodeloos gese het die 200gr Frontier patroon reg voor die kop getref en die bul het net daar platgeval.
Die stof het gaan le en die ander Elande het verdwyn, toe begin ek besef wat sopas gebeur het en die opgewondenheid oorweldig my omtrent. Met die nader stap na die bul het ek eers gesien hoe mooi die bul toe eintlik was. Ek weet dis nie die grootste bul wat al ooit geskiet is nie maar dit was my eerste en enigste Eland wat ek tot dusver geskiet het en ek was vreeslik trots.
Skietafstand 96meter.
Kaliber 375Ruger.
Patroon 200gr Frontier Spartan HPBT.
Lading 75.5gr S355.
Skoon karkas gewig na als uit en af was 385kg.
http://i1266.photobucket.com/albums/jj533/Hingsding1/Eland%20bul%202016_zpsjoujjsvo.jpg
http://i1266.photobucket.com/albums/jj533/Hingsding1/IMG-20160829-WA0001_zpsar1z40ra.jpg

458 Win Mag Winchester model 70
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
- fdt
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Tue May 22, 2012 4:56 pm
Re: My eerste Eland Bul
Dankie vir die deel, en baie geluk met jou eerste Eland Bul.
Groete,
F
Groete,
F
- Hingsding
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am
Re: My eerste Eland Bul
Baie dankie
458 Win Mag Winchester model 70
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: My eerste Eland Bul
Geluk dit is sommer 'n mnr daai! Watter area het julle gejag? Daai veld lyk bekend.
- Hingsding
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am
Re: My eerste Eland Bul
Dankie Ruaan.
Man sommer hier naby die huis...
So ent ander kant Bonnievale.
Man sommer hier naby die huis...
So ent ander kant Bonnievale.
458 Win Mag Winchester model 70
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: My eerste Eland Bul
Geluk mooi bul.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: My eerste Eland Bul
Baie geluk. Op die oog af lyk dit nie na 'n "groot ou blou" bul nie, maar 385kg is 'n stewige stuk vleis. Lekker eet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Hingsding
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am
Re: My eerste Eland Bul
Ja nee nie die oudste bul nie maar baie goeie kondisie. Sommer duk stukke vet. Was al lekker blou om die nek en borsvel. Die fotos doen rerig nie die bul gestand nie, baie spyt ek het nie beter fotos laat neem nie.
458 Win Mag Winchester model 70
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: My eerste Eland Bul
Baie geluk Hingsding.
- HoggerNaut
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Fri Jan 02, 2015 11:06 am
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: My eerste Eland Bul
Baie Geluk, Mooi Bul, 385kg uitgeslag is 'n mooi groot bul
- Hingsding
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am
Re: My eerste Eland Bul
Dankie Flip en die ander manne.
458 Win Mag Winchester model 70
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: My eerste Eland Bul
Baie geluk, pragtige bul!
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: My eerste Eland Bul
Baie geluk, pragtige bul! Jul gaan die vleis geniet!
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: My eerste Eland Bul
Baie geluk. My eerste eland was ook 'n bul wat net te maklik was. Na dit het ek nog elke jaar gesukkel maar wel my eland gekry. Geniet elke pakkie boerewors, daar gaan baie wees!
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: My eerste Eland Bul
Baie geluk maat mooi bul
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: My eerste Eland Bul
Baie geluk, nog een van my groot drome
- Hingsding
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am
Re: My eerste Eland Bul
Wil gou by julle hoor, ek het nou heelwat vleis en baie mense wat van dit by my wil oorkoop.
Dit sal dan weer gaan om die volgende jag en my herlaai te "sponser"
Wat sal julle se is n goeie prys vir vriende en familie vir die volgende Eland produkte te betaal?:
Steak per kg
Wors met vetstert skaapvleis en vet in per kg
Lekker Biltong
Ek wil nie ryk word nie maar kan ook nie die goed verniet weggee nie.
Hoor graag julle opinies.
Dit sal dan weer gaan om die volgende jag en my herlaai te "sponser"
Wat sal julle se is n goeie prys vir vriende en familie vir die volgende Eland produkte te betaal?:
Steak per kg
Wors met vetstert skaapvleis en vet in per kg
Lekker Biltong
Ek wil nie ryk word nie maar kan ook nie die goed verniet weggee nie.
Hoor graag julle opinies.
458 Win Mag Winchester model 70
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: My eerste Eland Bul
Eerstens, baie geluk met n pragtige bul!
Dis bitter moeilik om n "prys" neer te le as dit by vriende en familie kom!
Elke ou sal anders oor die saak redeneer glo ek.
As ek nou gedruk word om wel n prys te maak vir vriende en familie - sou ek dalk kyk na halfprys waarvoor hulle soortgelyke produk in die winkel sou kry. Ek reken hulle sal dit waardeer om te weet hulle kry 50 % afslag by n vriend / familie lid
my 5c

Last edited by FHM on Thu Sep 22, 2016 3:19 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Konrad308
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm
Re: My eerste Eland Bul
Baie geluk
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: My eerste Eland Bul
Ek het voor die tyd gegaan en mince, goulash en stir fry strips aan vriende en familie verkoop tee R55/kg mooi verwerk en verpak deur Robbie. Dit het my help betaal vir my eland koei maar nie regtig wins gemaak nie.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: My eerste Eland Bul
Wors R70/kgHingsding wrote:Wil gou by julle hoor, ek het nou heelwat vleis en baie mense wat van dit by my wil oorkoop.
Dit sal dan weer gaan om die volgende jag en my herlaai te "sponser"![]()
Wat sal julle se is n goeie prys vir vriende en familie vir die volgende Eland produkte te betaal?:
Steak per kg
Wors met vetstert skaapvleis en vet in per kg
Lekker Biltong
Ek wil nie ryk word nie maar kan ook nie die goed verniet weggee nie.
Hoor graag julle opinies.
Steak R100/kg
Biltong R180/kg
Enige iets minder gaan jy net jouself indoen.
- Hingsding
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am
Re: My eerste Eland Bul
Baie dankie vir almal se posts en oproepe.
458 Win Mag Winchester model 70
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
-
Alvar
- Full Member

- Posts: 160
- Joined: Mon May 07, 2012 7:26 pm
Re: My eerste Eland Bul
Baie geluk!!