Zim 2016, Buffel in die Omay
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Baie geluk!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Dankie vir die mooi fotos.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Hi Frederik, ons het daai buffel redelik vroeg in die trip gekry, ja voor 0600 op die eerste oggend, so ons het nie regtig verder gesoek nie. Daar is n paar groepies alleenloper bulle wat hulle van weet en wat hulle die spore ook gereeld nog kry. So hulle is daar, maar dit is n MOEWIESE area, ek dink in totaal omtrent 2 miljoen akker. Heelwat spore van olifante ook gekry, daar glo n redelike groot bul met tande wat so dan en wan by die kamp kom kuier. Ander bul van ver gesien met baie mooi regtertand maar linkertand is vroeer afgebreek en net n stompie is oor.Frederik wrote:Gillie as ek mag vra het julle baie skiet bare bulle raak geloop en enige olifante?
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Hi Alec, ja ek het, nog besig om hulle skoon te maak voor ek hulle gaan weeg.alecjohnson wrote:Ek is so SO groen op die stadium!
Baie geluk! Hoe het daai 350gr NF gemaak? Het jy recover?
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Dankie almal, sal nog fotos en die video laai soos wat ek tyd kry.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Jis Gillie, laat jy my nou terugverlang na my jag in Moz laasjaar! Net anders om in daai wye wereld die Nyati te loop soek.Baie geluk!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Baie geluk!!!
Ek sal meer as net my voor tande gee.
Ek sal meer as net my voor tande gee.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Baie geluk.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Gillie, goed om te hoor Omay was maar een van die areas wat pak slae gekry het met poachers klink of Martin nie net hard jag nie maar hard besig is om daardie stukkie wereld weer op sy bring te bring.
- Edu
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Tue Aug 02, 2016 4:09 pm
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Baie baie geluk! Lyk of dit vet pret was!
-
honda2
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Fantastiese reis wat julle gehad het. Baie geluk met die mooi buffel - een vir die "memory bank" vir die ou-dag.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7546
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Hallo Gillie
Baie geluk met n besonderse mooi buffelbul en besonderse trip. Ja dit is n enorme ervaring wat nooit vergete sal wees nie. Probleem bly altyd dat as jy eers daai geproe het los dit n leemte wat keer op keer weer gevul moet word.
Groetnis
Wouter

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Ware woorde Wouter.Wouter Roets wrote:Hallo Gillie
Baie geluk met n besonderse mooi buffelbul en besonderse trip. Ja dit is n enorme ervaring wat nooit vergete sal wees nie. Probleem bly altyd dat as jy eers daai geproe het los dit n leemte wat keer op keer weer gevul moet word.
Groetnis
Wouter
Die ergste is as daai eerste een geval het en paar minute later wil jy dit weer doen!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7546
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Deon
Verseker! Dit is n honger wat daar net nie aan einde is nie.
Groetnis
Wout
Verseker! Dit is n honger wat daar net nie aan einde is nie.
Groetnis
Wout
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Dit lyk Awesome Gillie!!!
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Kort weergawe
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Eerste skoot se plasing, spesiaal vir jou Tripod, op die einde van die dag die enigste "grouping" wat tel
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/S1580027_zpsc18dqn3t.jpg
Regterskouer af
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/S1580014_zpsc1ulssa1.jpg
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/S1580027_zpsc18dqn3t.jpg
Regterskouer af
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/S1580014_zpsc1ulssa1.jpg
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Lekker man!
Hulle is ongelooflik taai!
So het die gogga vir 'n groter roer al gebyt

Hulle is ongelooflik taai!
So het die gogga vir 'n groter roer al gebyt
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Het jy daai ding se wit balsak gesien 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Die gogga het al gebyt ja, maar sal maar biejtie wagDWB wrote:Lekker man!
Hulle is ongelooflik taai!
So het die gogga vir 'n groter roer al gebyt![]()