Wildebees met oop vesier gejag.
-
Faktor
Wildebees met oop vesier gejag.
Hier is my "poor mans Buffalo" wat ek oop vesier gejag het.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Wildebees met oop vesier gejag.
Waar is hy? 
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

[img width=560 height=420]http://i1223.photobucket.com/albums/dd5 ... C00452.jpg[/img]
-
Faktor
Re: Wildebees met oop vesier gejag.
Jammer man, was my eerste foto, het net uitgewerk hoe photobucket werk.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Wildebees met oop vesier gejag.
Daar is hy nou
Baie mooi Faktor!
Baie mooi Faktor!
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Wildebees met oop vesier gejag.
Faktor,
Toe ek die opskrif lees toe ek dog ek "Aitsa maar die man kan skiet" of "Hy het seker moet misgeskiet" ;)
Nou sien ek jy het mis geskiet, want hier is dan nie 'n foto van die WildeBees nie ;D
Raves
Toe ek die opskrif lees toe ek dog ek "Aitsa maar die man kan skiet" of "Hy het seker moet misgeskiet" ;)
Nou sien ek jy het mis geskiet, want hier is dan nie 'n foto van die WildeBees nie ;D
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Wildebees met oop vesier gejag.
Faktor,
Mooi man, daar kom hy nou.
Kan sien jy is sommer baie trots, wat was die afstand???
Raves
Mooi man, daar kom hy nou.
Kan sien jy is sommer baie trots, wat was die afstand???
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Wildebees met oop vesier gejag.
Dit was miskien jou eerste foto met photobucket, maar duidelik nie jou eerste skoot met open sights nie. 
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- whisper
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Mon Oct 25, 2010 4:00 pm
Re: Wildebees met oop vesier gejag.
Baie mooi gedoen, lekker om bietjie "old school" te sien so nou en dan!
Pretty walk.
Whisper.
Pretty walk.
Whisper.
Praise the Lord, and let the bullets fly!
-
Faktor
Re: Wildebees met oop vesier gejag.
Man na 'n baie lang walk and stalk het ek agter 'n bos vas gesit want 'n eland wou my fun spoil, Na 15 min het hy gelukkig weg gedraf. Ek't nog nader gestalk en toe uiteindelik so 50m ver geskiet in die nek. 1 skoot toe le hy. Ek't met 'n CZ 550 in .375H&H geskiet.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Wildebees met oop vesier gejag.
Ek wou s? Daai lyk soos CZ 375 se kind
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Wildebees met oop vesier gejag.
Baie mooi gegooi daar mater!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus