Elektroniese gehoorbeskerming
-
gho
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Sun Jul 28, 2013 8:41 pm
Re: Elektroniese gehoorbeskerming
Kan net by Boerboel aansluit.
Ek is met defek in ore gebore en het heelwat gehoor toetse ondergaan. Een van die toetse word frekwensies aan die buitekant op die skedel gedoen. Dit word bone conduction genoem. As ek bv beskuit eet,hoor ek nie die gesprek aan tafel nie,so hard klink die gekou. Die klank bereik die binneoor beter deur bone conduction as deur die middeloor by my. As klank baie hard naby gebeur,voel ek die vibrasie van die klank sonder dat my ore tuit.

PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Elektroniese gehoorbeskerming
Oormowwe @ R55.00 en oorpluisies @ R59.00 per stel, is tans te koop by Makro.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Elektroniese gehoorbeskerming
Goed, beter, 6millimeter!
- JPL
- Full Member

- Posts: 187
- Joined: Thu Feb 04, 2016 4:04 pm
Re: Elektroniese gehoorbeskerming
Boerboel,Boerboel wrote:Soos voorheen al gese, ek is 'n Hearing aid Acoustician, Ek het 'n praktyk in Alberton,
Ek doen gehoortoetse, Gehoor toestelle, Custom gehoorbeskerming en nog meer.
Soos bo bespreek, die hele beentjie ding is verkeerd, jy kan deur jou hele skedel hoor, daar is ook 'n verskil as jy met oop mons en toe mond skiet, het laas gese ek sal 'n artikel wat ek geskryf het vir Sport Shooter tydsktif kry en hier post.
Sal jy asb weer jou artikel hier plaas?
Byvoorbaat dankie,
JP
My kinders:
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Elektroniese gehoorbeskerming
Dis rerig 'n goeie prys as mens in ag neem die "tactical" goed is ver oor die R3000. Jy kan 'n R50 paar mowwe bo-oor aansit as jy wil. Solank as wat hy aan ANSI standaarde voldoen sal hy die joppie doen saam met die pluisies.sako 30-06 wrote:Ek het ook die stel gekoop wat gemould word vir jou oor.
Die pluisies het ook n pypie in, ek kan dus die persoon langs my hoor gesels maar sny die geweerskoot mooi uit.
Koste was R890.
Of so iets
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Elektroniese gehoorbeskerming
Stel ook baie belang in jou artikel JPL. Plaas dit asb. vir ons op hierdie draad.JPL wrote:Boerboel,Boerboel wrote:Soos voorheen al gese, ek is 'n Hearing aid Acoustician, Ek het 'n praktyk in Alberton,
Ek doen gehoortoetse, Gehoor toestelle, Custom gehoorbeskerming en nog meer.
Soos bo bespreek, die hele beentjie ding is verkeerd, jy kan deur jou hele skedel hoor, daar is ook 'n verskil as jy met oop mons en toe mond skiet, het laas gese ek sal 'n artikel wat ek geskryf het vir Sport Shooter tydsktif kry en hier post.
Sal jy asb weer jou artikel hier plaas?
Byvoorbaat dankie,
JP
Last edited by Johan7 on Fri Sep 01, 2017 10:18 am, edited 1 time in total.
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- Hartskoot Hennie
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am
Re: Elektroniese gehoorbeskerming
Vir die van julle wat kwaliteit elektroniese oormowwe soek teen 'n baie goeie prys - Ek sal ek die Peltor Tactical 100 aanbeveel: http://www.ebay.com/itm/Peltor-Tactical ... 2403963242
Ek het myne al vir so jaar lank en ek is regtig baie gelukkig met hulle.
Ek het myne al vir so jaar lank en ek is regtig baie gelukkig met hulle.
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
- JPL
- Full Member

- Posts: 187
- Joined: Thu Feb 04, 2016 4:04 pm
Re: Elektroniese gehoorbeskerming
Dit lyk sommer baie nice! Ek weet net nie hoe werk die Ebay storie nie, die laatste keer wat ek iets van oorsee af gekoop het, het ek sleg 2de gekom. Jy weet nie dalk waar in SA mens die oukies kan kry nie?Hartskoot Hennie wrote:Vir die van julle wat kwaliteit elektroniese oormowwe soek teen 'n baie goeie prys - Ek sal ek die Peltor Tactical 100 aanbeveel: http://www.ebay.com/itm/Peltor-Tactical ... 2403963242
Ek het myne al vir so jaar lank en ek is regtig baie gelukkig met hulle.
My kinders:
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
- Hartskoot Hennie
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am
Re: Elektroniese gehoorbeskerming
Hi JPL.
Dave Sheer hou hulle aan: http://www.davesheer.com/peltor-sport-tactical-100/
As jy op eBay koop moet jy net vir twee goed uitkyk:
1. "International Priority Shipping to South Africa via the Global Shipping Program"
2. "eBay Money Back Guarantee"
As jy dit sien kan jy maar met 'n geruste hart koop. Jy kan met jou krediet kaart of met 'n PayPal rekening betaal.
Dave Sheer hou hulle aan: http://www.davesheer.com/peltor-sport-tactical-100/
As jy op eBay koop moet jy net vir twee goed uitkyk:
1. "International Priority Shipping to South Africa via the Global Shipping Program"
2. "eBay Money Back Guarantee"
As jy dit sien kan jy maar met 'n geruste hart koop. Jy kan met jou krediet kaart of met 'n PayPal rekening betaal.
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Elektroniese gehoorbeskerming
Jy behoort dit by Jizni of Tactical Quartermaster of Shooting Stuff te kry:JPL wrote:Dit lyk sommer baie nice! Ek weet net nie hoe werk die Ebay storie nie, die laatste keer wat ek iets van oorsee af gekoop het, het ek sleg 2de gekom. Jy weet nie dalk waar in SA mens die oukies kan kry nie?Hartskoot Hennie wrote:Vir die van julle wat kwaliteit elektroniese oormowwe soek teen 'n baie goeie prys - Ek sal ek die Peltor Tactical 100 aanbeveel: http://www.ebay.com/itm/Peltor-Tactical ... 2403963242
Ek het myne al vir so jaar lank en ek is regtig baie gelukkig met hulle.
http://www.jizni.co.za/128-ear-protection
https://www.shootingstuff.co.za/shootin ... ction.html
https://www.tacticalquartermaster.co.za ... protection
Jy kan ook altyd Elvex probeer. Jy sal moet vir 'n katalogus vra, maar hulle het by verre die grootste verskeidenheid veiligheidsprodukte. Dis nou meer gefokus op industrie, maar van hul goed voldoen aan Milspec en nie net ANSI nie.
http://www.elvexsa.co.za/products/hearing-protection/
Of so iets
- JPL
- Full Member

- Posts: 187
- Joined: Thu Feb 04, 2016 4:04 pm
Re: Elektroniese gehoorbeskerming
Dankie Hartskoot Hennie & Harambe,
Julle manne is ook nie lus vir werk nie lyk dit my, hehe.
Goed gaan!
Julle manne is ook nie lus vir werk nie lyk dit my, hehe.
Goed gaan!
My kinders:
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
- Boerboel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm
Re: Elektroniese gehoorbeskerming
Hier is die link na die artikel toeJPL wrote:Boerboel,Boerboel wrote:Soos voorheen al gese, ek is 'n Hearing aid Acoustician, Ek het 'n praktyk in Alberton,
Ek doen gehoortoetse, Gehoor toestelle, Custom gehoorbeskerming en nog meer.
Soos bo bespreek, die hele beentjie ding is verkeerd, jy kan deur jou hele skedel hoor, daar is ook 'n verskil as jy met oop mons en toe mond skiet, het laas gese ek sal 'n artikel wat ek geskryf het vir Sport Shooter tydsktif kry en hier post.
Sal jy asb weer jou artikel hier plaas?
Byvoorbaat dankie,
JP
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=146&t=57329
IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Elektroniese gehoorbeskerming
So maand terug op jagplaas gewees, dit was die 4de keer in vyf jaar. Die bestuurder het 'n oulike Jack Russel wat oral saam met hom gaan. Het die brakkie leer ken as klein hondjie wat wakker is met goeie gehoor. Hierdie brakkie is steeds op en wakker, maar erg doof agv al die skote wat sy gehoor het. Soos in Boerboel se artikel, dit is 'n mite dat jy gewoond raak, jy raak net dower. 
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 888
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Elektroniese gehoorbeskerming
I've had a pair of Howard alright Impact Sports for about 5 years with no complaints. I've just ordered a pair of silicone ear pads because all who've tried them say how comfortable they are. Waiting for the pads to arrive from the US.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Elektroniese gehoorbeskerming
Ek het so 4 maande terug by die oor instituut moulds laat maak met 2 stages elektroniese verstellings. Kos baie duur (vir my) maar ek is baie jammer ek het dit nie al lankal gedoen.
Hulle pas baie presies in jou oor en jy hoor alles. Skote ook maar hulle is gedemp. Wonderlike tools. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Jou ore kan jy nie terug koop. Ek sou graag wou.
Hulle pas baie presies in jou oor en jy hoor alles. Skote ook maar hulle is gedemp. Wonderlike tools. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Jou ore kan jy nie terug koop. Ek sou graag wou.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Elektroniese gehoorbeskerming
Sou ook graag wou. Al moeg vir gesuis in my ore.Christo wrote:Jou ore kan jy nie terug koop. Ek sou graag wou.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Elektroniese gehoorbeskerming
Self spyt ek het nie lankal na ore begin kyk nie. Tinitus is nie vir sussies nie. As ons gaan na n troue of soortegelyk dan sit ek myne in. Dit is ongelooflik hoe hard die musiek en geraas van mense is as jy dit na n paar uur uithaal. Ons besef nie watter pakslae vat ons ore nie. Pas hulle gerus op.Christo wrote:Ek het so 4 maande terug by die oor instituut moulds laat maak met 2 stages elektroniese verstellings. Kos baie duur (vir my) maar ek is baie jammer ek het dit nie al lankal gedoen.
Hulle pas baie presies in jou oor en jy hoor alles. Skote ook maar hulle is gedemp. Wonderlike tools. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Jou ore kan jy nie terug koop. Ek sou graag wou.
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3074
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Elektroniese gehoorbeskerming
Ek het maar vriende gemaak met my sonbesies wat in my ore sing.Giepie wrote:Sou ook graag wou. Al moeg vir gesuis in my ore.Christo wrote:Jou ore kan jy nie terug koop. Ek sou graag wou.
Ek voel nou nooit alleen nie.........
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
- JPL
- Full Member

- Posts: 187
- Joined: Thu Feb 04, 2016 4:04 pm
Re: Elektroniese gehoorbeskerming
Middag sê,
Ek het die Peltor Tactical 300 vir my laat kom:
https://www.amazon.com/Peltor-Tactical- ... B06WGRCH7J
Werk goed!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het die Peltor Tactical 300 vir my laat kom:
https://www.amazon.com/Peltor-Tactical- ... B06WGRCH7J
Werk goed!
Sent from my iPhone using Tapatalk
My kinders:
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Elektroniese gehoorbeskerming
Ek gaan verseker die roete volg.Christo wrote:Ek het so 4 maande terug by die oor instituut moulds laat maak met 2 stages elektroniese verstellings. Kos baie duur (vir my) maar ek is baie jammer ek het dit nie al lankal gedoen.