Manne, angesien ek my jagtrippie die jaar gemis het wil ek hoor of daar manne in die Weskaap omgewing dalk is wat dalk meer geskiet het....of wil skiet as wat hul sak toelaat?
Dis dalk n tall order maar ek wil graag kyk of ek kan betaal per kg wat ek gewoonlik betaal op die plaas wa ons gewoonlik gaan jag( wa ek nie kom uitkom die jaar nie agv werksverrigtinge)...so as ek Gemsbok karkas vir tussen R40 en R35/kg kan kry sal ek graag wil. Eks in Worcester so kan gan haal enige ander plek in W kaap....
Laat weet maar deur PM indien wel.
Baie dankie
Christiaan
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Gemsbok vleis te koop?
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1617
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Gemsbok vleis te koop?
Ons ry oor 4 weke Namibia toe. Seker ek sal plan kan maak.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Gemsbok vleis te koop?
Ek ry vroeg more (31/05) van die Kaap af na die Karoo toe met 4 Kanadese vir 'n 6 dag trofee jag. Daar is Gemsbok op die lys so ek kan uitvind of die plaas van die vleis sal wil verkoop en teen watter prys. Op pad terug kom ek Worcester verby so kan altyd 'n karkas kom aflaai. Stuur vir my 'n whatsapp of sms na 0825525852.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
