Lekke jag in Alldays

Post Reply
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Lekke jag in Alldays

Post by Sangoma (IAN) »

My 9.3x62 het gepraat die naweek.

Ek was gelukkig genoeg om die mooi kudu te kon jag die naweek. Wat skat julle is sy horing lengte? Die heel horing natuurlik... ::) Ek wonder of daai stuk horing af gebreek het agv baklei of het a ander jagter n jaar of drie terug sy horing afgeskiet? Wat dink julle?

Varkie darem ook gekry ++>:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Morkel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 316
Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm

Re: Lekke jag in Alldays

Post by Morkel »

48,5 in mooi gemaak


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 589
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Re: Lekke jag in Alldays

Post by Ben Remington »

Baie mooi diere....veels geluk.
User avatar
JohanvanZyl
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am

Re: Lekke jag in Alldays

Post by JohanvanZyl »

Baie mooi diere Ian. 50 duim!
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
JDKey
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 318
Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am

Re: Lekke jag in Alldays

Post by JDKey »

Geluk. Mooi dik horings so 45"
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Lekke jag in Alldays

Post by Carl »

Mooi koedoe Ian. Ons het 'n koedoe gered watse horing nader aan die kop af is. Daai plaas lyk redelik droog, watter deel van Alldays was dit?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Lekke jag in Alldays

Post by Sangoma (IAN) »

So 10km verby Venetia oppad Mussina toe. Die wereld is mar droog daar.
Blazer het hom spot on, hy het 49.5" gemeet. Dit is baie mooi dik horings daai.
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

Re: Lekke jag in Alldays

Post by koos 2 »

Mooi dik horings.
Geluk man !!
honda2
Full Member
Full Member
Posts: 194
Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm

Re: Lekke jag in Alldays

Post by honda2 »

Netjiese kopskoot op die vark. Welgedaan!
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Lekke jag in Alldays

Post by theedge »

Baie mooi diere....veels geluk
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Lekke jag in Alldays

Post by win270 »

Baie goed gedoen en netjies geskiet!! Daardie horings is lekker dik!
Post Reply