|
|
Page 1 of 1
|
[ 23 posts ] |
|
Author |
Message |
Chris (vdB)
|
Posted: Mon Aug 14, 2017 10:06 am |
|
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am Posts: 250 Location: Bloemfontein
|
Dagse manne
Wil graag by julle manne hoor watse nommer 12G haelgeweer patrone gebruik julle vir die volgende voel soorte
Kolgaanse Makoue Eende Tarentale
Ek gebruik normaal weg nr 3 en dan AAA vir verder skote waar die voels bietjie verder in panne of in damme sit, maar begin dink om nr 1 te probeer. Verder wil ek ook graag hoor watse maak julle verkies. Het vanoggend Kloppers in Bloemfontein gebel en hulle hou nou n' Rio maak aan, ek ken dit glad nie, het iemand van julle al van die patrone gebruik?
Dankie
Groete Chris
_________________ BRNO - 30-06 - ZKK600 HOWA - 243 - Stainless BRNO - O/U ZH303 -12 boor BRNO - .22 Mod 2 (1968)
|
|
Top |
|
 |
Ranger
|
Posted: Mon Aug 14, 2017 10:25 am |
|
 |
Full Member |
 |
Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am Posts: 222 Location: Stormberg, Eastern Cape
|
Kolgaanse #3 or #4 Makoue #2 or #3 Eende #4 or #5 Tarentale #4 or #5 Chris (vdB) wrote: Dagse manne
Wil graag by julle manne hoor watse nommer 12G haelgeweer patrone gebruik julle vir die volgende voel soorte
Kolgaanse Makoue Eende Tarentale
Ek gebruik normaal weg nr 3 en dan AAA vir verder skote waar die voels bietjie verder in panne of in damme sit, maar begin dink om nr 1 te probeer. Verder wil ek ook graag hoor watse maak julle verkies. Het vanoggend Kloppers in Bloemfontein gebel en hulle hou nou n' Rio maak aan, ek ken dit glad nie, het iemand van julle al van die patrone gebruik?
Dankie
Groete Chris
_________________ Howa 30.06 Beretta Silver Pigeon 1 Beretta 1301 Comp Colt LE6920 CZ Shadow 2 Glock 19.4 Astra .22 Mahely .22
|
|
Top |
|
 |
Pappabeer
|
Posted: Mon Aug 14, 2017 10:37 am |
|
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am Posts: 2388 Location: Zululand
|
Rio is UEE. Niks fout daarmee nie.
Kolganse #4 of #5 Makoue #3, maar het al n paar met ligter hael laat val. Tarentaal en eend #5
_________________ "I love sleep. My life has the tendency to fall apart when I'm awake, you know" - Ernest Hemingway
.177 .22 (x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55 6,5x57 7x57 (x2) .308 8x60S (x2) 9,3x62 .450/400 3&1/4" .416 Ruger 16 Br 12 Br (x3) 9mm
|
|
Top |
|
 |
Ashley
|
Posted: Mon Aug 14, 2017 10:42 am |
|
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm Posts: 962 Location: Pretoria Oos
|
Stem saam met Papabeer; RIO is volop en werk goed.
My ondervinding strek nie verder as Tarentaal nie.... Nr 4 of 5 is reg
_________________ Groete
Howa 1500 30-06 Musgrave M90 7x57 Mossberg Maverick 12br CZ75 9mmP
|
|
Top |
|
 |
Forester
|
Posted: Mon Aug 14, 2017 10:44 am |
|
 |
Sr. Member |
 |
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am Posts: 277 Location: Bloubergstrand
|
Kolgans & Makou #3 Eende en tarentale #5
_________________ Wynand
Musgrave 30-06; Sako 243; Browning 525 Sporter; Baikal TOZ-34; Smith & Wesson M&P40
|
|
Top |
|
 |
Chris (vdB)
|
Posted: Mon Aug 14, 2017 11:22 am |
|
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am Posts: 250 Location: Bloemfontein
|
Dankie vir julle terugvoering, lyk vir my ek wil te grof gaan met #1. Sal bietjie #4 ook probeer
_________________ BRNO - 30-06 - ZKK600 HOWA - 243 - Stainless BRNO - O/U ZH303 -12 boor BRNO - .22 Mod 2 (1968)
|
|
Top |
|
 |
Born2Late
|
Posted: Mon Aug 14, 2017 11:28 am |
|
Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am Posts: 243 Location: witbank
|
Onthou hoe growwer die hael hoe minder korrels is daar en hoe groter maak die pattern oop wat jou n groter kans op n mis of n kwes gee, veral op langer afstande. fyner hael het meer korrels wat meer bymekaar bly en n digter pattern gee. Groete.
|
|
Top |
|
 |
Rudi Fischer
|
Posted: Mon Aug 14, 2017 11:31 am |
|
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm Posts: 620 Location: North Ridiing
|
5 vir Tarentaal en eende 3 vir die res 6 vir duiwe
_________________ Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
|
|
Top |
|
 |
Rudi Fischer
|
Posted: Mon Aug 14, 2017 11:36 am |
|
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm Posts: 620 Location: North Ridiing
|
AAA of SSG Maar dink meer AAA vir n probleem dier
_________________ Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
|
|
Top |
|
 |
Cilair
|
Posted: Mon Aug 14, 2017 12:49 pm |
|
Joined: Sun Jan 15, 2017 9:27 pm Posts: 11
|
Hallo Rudi. Onshet hulle baie uit die helikopter uit geskiet. Almal wil te grof gaan. Nr3 werk baie lekker op ou vossie uit die lug uit
Sent from my iPhone using Tapatalk
|
|
Top |
|
 |
Geno
|
Posted: Mon Aug 14, 2017 1:14 pm |
|
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm Posts: 11212 Location: Bloemfontein, Vrystaat.
|
Ons skiet jakkalse met Nr.2 uit die chopper uit. Rooibokke met AAA Wildebeeste met SG en SSG.
_________________ Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie! G&G VARMINTINGFIND US ON FACEBOOK
|
|
Top |
|
 |
Chris (vdB)
|
Posted: Mon Aug 14, 2017 5:17 pm |
|
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am Posts: 250 Location: Bloemfontein
|
Tot op watter afstand dink julle kan mens gaanse / makoue met #3 en #4 hael skiet, met n' O/U haelgeweer wat 30" loope het, waarvan alby loope full choke is. 35 tot 40 meter of wat dink julle?
_________________ BRNO - 30-06 - ZKK600 HOWA - 243 - Stainless BRNO - O/U ZH303 -12 boor BRNO - .22 Mod 2 (1968)
|
|
Top |
|
 |
tripodmvr
|
Posted: Tue Aug 15, 2017 8:23 am |
|
 |
Hero Member |
 |
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm Posts: 13780 Location: Vereeniging
|
Die aanbevelings bo is gemaak uit ondervinding - dit stem ooreen met my bevindinge. Een proviso wat ek wil byvoeg en dit is dat 'n tarentaal taaier is as wat mens dink. Veral waar hulle geskiet word met die oploop metode is 'n skoot van agter geneig om net die "landing gear" te laat sak en dan gaan die gekweste voël nog so verder 2-300 meter voor hy val. Dit is hier waar No. 4's net so ekstra versekering gee bo No. 5's.
Het al 'n paar wildemakoue sien val met No. 7's. Redenasie is dat die pattern verseker dat baie korrels tref en dan is kopskote op kort afstand die norm (Goeie skietwerk nodig - ek tel nie onder daardie groep nie). Die swaarder no. 3's is hier egter voorkeur om die dikker bene te kan breek.
_________________ .22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
|
|
Top |
|
 |
Chris (vdB)
|
Posted: Tue Aug 15, 2017 9:43 am |
|
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am Posts: 250 Location: Bloemfontein
|
Baie dankie oom Tripod en obasch vir julle terugvoering, dit maak vir my mooi sin wat julle se
_________________ BRNO - 30-06 - ZKK600 HOWA - 243 - Stainless BRNO - O/U ZH303 -12 boor BRNO - .22 Mod 2 (1968)
|
|
Top |
|
 |
Ashley
|
Posted: Tue Aug 15, 2017 10:35 am |
|
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm Posts: 962 Location: Pretoria Oos
|
Geno wrote: Ons skiet jakkalse met Nr.2 uit die chopper uit. Rooibokke met AAA Wildebeeste met SG en SSG. Ek vra uit onkunde Geno, maar waarom sien ek nie die gebruik van Slugs by die groter wild nie?
_________________ Groete
Howa 1500 30-06 Musgrave M90 7x57 Mossberg Maverick 12br CZ75 9mmP
|
|
Top |
|
 |
tripodmvr
|
Posted: Tue Aug 15, 2017 11:18 am |
|
 |
Hero Member |
 |
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm Posts: 13780 Location: Vereeniging
|
Ashley wrote: Geno wrote: Ons skiet jakkalse met Nr.2 uit die chopper uit. Rooibokke met AAA Wildebeeste met SG en SSG. Ek vra uit onkunde Geno, maar waarom sien ek nie die gebruik van Slugs by die groter wild nie? Die loodkorrels wat versprei help as daar uit die onstabiele helikopter kopskote geskiet word.
_________________ .22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
|
|
Top |
|
 |
johannvdg
|
Posted: Tue Aug 15, 2017 11:26 am |
|
 |
Jr. Member |
 |
Joined: Mon May 04, 2015 11:35 am Posts: 69
|
Wat Oscar sê van die verskillende haelgroottes is waar, behalwe dat die Italianers gebruik maak van die Europese groottes vir die kleiner hael en die Engelse groottes vir die groter hael. Ek is verskriklik geseënd, en skiet al die afgelope 20 jaar so ‘n paar voëltjies per jaar en gewoonlik ook in groter groepe, so ek kry die kans om redelik te observeer wat is die effek van haelkorrelgrootte op die prooi. Wat ek wel kan sê is dat afstand waarop ‘n mens skiet wel ‘n groot verskil maak op die effektiwiteit van kleiner korrels en so ook of ‘n mens inkomende en kruisende voëls skiet of voëls wat van jou af wegvlieg. Ek sal nie ‘n haelkorrel kleiner as ‘n Engelse nommer 6 op enige van ons normale jagvoëls gebruik nie, uitgesluit duiwe en kwartels. Hier is my aanbeveling, in Engelse groottes, op die spesies soos jy gevra het, plus ‘n paar bygegooi. Kolganse #4 Makoue #1 of 2 Eende, fisante en patryse #5 of 6 Tarentale #4 of 5
|
|
Top |
|
 |
Johan van Wyk
|
Posted: Wed Aug 16, 2017 9:42 am |
|
 |
Sr. Member |
 |
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am Posts: 400 Location: Pretoria
|
johannvdg wrote: Wat Oscar sê van die verskillende haelgroottes is waar, behalwe dat die Italianers gebruik maak van die Europese groottes vir die kleiner hael en die Engelse groottes vir die groter hael. Ek is verskriklik geseënd, en skiet al die afgelope 20 jaar so ‘n paar voëltjies per jaar en gewoonlik ook in groter groepe, so ek kry die kans om redelik te observeer wat is die effek van haelkorrelgrootte op die prooi. Wat ek wel kan sê is dat afstand waarop ‘n mens skiet wel ‘n groot verskil maak op die effektiwiteit van kleiner korrels en so ook of ‘n mens inkomende en kruisende voëls skiet of voëls wat van jou af wegvlieg. Ek sal nie ‘n haelkorrel kleiner as ‘n Engelse nommer 6 op enige van ons normale jagvoëls gebruik nie, uitgesluit duiwe en kwartels. Hier is my aanbeveling, in Engelse groottes, op die spesies soos jy gevra het, plus ‘n paar bygegooi. Kolganse #4 Makoue #1 of 2 Eende, fisante en patryse #5 of 6 Tarentale #4 of 5 Ek stem. Ek kan ook net byvoeg dat daar baie kolganse en makoue gekwes word deur ouens wat van te ver af op hulle skiet. Beide spesies is baie taai en wys nie altyd dadelik dat hulle raak geskiet is nie. Tarentale het baie dieselfde gewoonte. In my opinie behoort mens nie verder as 30 meter of so op enige geveerde teiken te skiet nie en eerder mooi seker maak jy skiet raak. Ek weet dis nie altyd maklik om naby te kom nie maar ek dink dis wys om eerder te poog dat jy soveel korrels as moontlik in die pattern (en derhalwe die teiken) in kry eerder as om lang skote te waag.
|
|
Top |
|
 |
tripodmvr
|
Posted: Wed Aug 16, 2017 9:46 am |
|
 |
Hero Member |
 |
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm Posts: 13780 Location: Vereeniging
|
Johan van Wyk wrote: johannvdg wrote: Wat Oscar sê van die verskillende haelgroottes is waar, behalwe dat die Italianers gebruik maak van die Europese groottes vir die kleiner hael en die Engelse groottes vir die groter hael. Ek is verskriklik geseënd, en skiet al die afgelope 20 jaar so ‘n paar voëltjies per jaar en gewoonlik ook in groter groepe, so ek kry die kans om redelik te observeer wat is die effek van haelkorrelgrootte op die prooi. Wat ek wel kan sê is dat afstand waarop ‘n mens skiet wel ‘n groot verskil maak op die effektiwiteit van kleiner korrels en so ook of ‘n mens inkomende en kruisende voëls skiet of voëls wat van jou af wegvlieg. Ek sal nie ‘n haelkorrel kleiner as ‘n Engelse nommer 6 op enige van ons normale jagvoëls gebruik nie, uitgesluit duiwe en kwartels. Hier is my aanbeveling, in Engelse groottes, op die spesies soos jy gevra het, plus ‘n paar bygegooi. Kolganse #4 Makoue #1 of 2 Eende, fisante en patryse #5 of 6 Tarentale #4 of 5 Ek stem. Ek kan ook net byvoeg dat daar baie kolganse en makoue gekwes word deur ouens wat van te ver af op hulle skiet. Beide spesies is baie taai en wys nie altyd dadelik dat hulle raak geskiet is nie. Tarentale het baie dieselfde gewoonte. In my opinie behoort mens nie verder as 30 meter of so op enige geveerde teiken te skiet nie en eerder mooi seker maak jy skiet raak. Ek weet dis nie altyd maklik om naby te kom nie maar ek dink dis wys om eerder te poog dat jy soveel korrels as moontlik in die pattern (en derhalwe die teiken) in kry eerder as om lang skote te waag.Wou nou dieselfde kom beklemtoon. Tensy jy 'n Protea skut is wat elke dag so 100 skote is, bly liefs by die aanbeveling bo.
_________________ .22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
|
|
Top |
|
 |
|
Page 1 of 1
|
[ 23 posts ] |
|
Who is online |
Users browsing this forum: No registered users and 0 guests |
|
You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot post attachments in this forum
|
|
Advertisement
|