Goeie dag mense
Ek het die telefoon nou al so 6-7 maande maar net vir 3 maande gebruik, het R5k betaal vir hom, dit is 'n lekker vinnige telefoon met 'n battery wat hou vir normale gebruik hou hy so 2 dae by my, maar sy vibrasie is te vlou en hy lui te sag vir my skiet geskende ore, Ek wil die foon graag verkoop om 'n ander tipe te koop. Ek voel R2100 is 'n goeie prys postnet ingesluit, maar is onderhandelbaar.
Ek het ook ekstra waterdigte proppies en 'n ekstra skerm beskermende plakker by.
vat 2 simkaarte en mini sd kaart.
Vir ekstra fotos kan julle vra op watsapp: nul af 4 nege 4 een een twee 3 sewe
Groete
Alec
{Verkoop}
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
{Verkoop}
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by alecjohnson on Mon Dec 04, 2017 8:49 am, edited 1 time in total.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Blackview BV6000 R2100
Bump?
Prys sak na R1600 postnet ingesluit?
Prys sak na R1600 postnet ingesluit?
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Blackview BV6000 R2100
Hallo Alec.
Deur wie het jy hom gekoop?
Groete
Douw
Deur wie het jy hom gekoop?
Groete
Douw