Goeie dag
Pac-Nor Loop 6mm te koop.
1 in 10 groefdraai.
R5 000
Loop is ingeboek by geweersmid. Sal fotos stuur vir belangstellendes.
Kontak my asb op 08drie drie 9 7 dubbel 3 agt 3.
Groete
Eras
Pac-Nor Loop 6mm: R5 000 - VERKOOP
-
Eras
- Jr. Member

- Posts: 88
- Joined: Wed Sep 08, 2010 7:59 am
Pac-Nor Loop 6mm: R5 000 - VERKOOP
Last edited by Eras on Tue Dec 19, 2017 2:45 pm, edited 1 time in total.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Pac-Nor Loop 6mm: R5 000
Plaas ook lengte en dikte (profiel) - is belangrik vir die koper.Eras wrote:Goeie dag
Pac-Nor Loop 6mm te koop.
1 in 10 groefdraai.
R5 000
Loop is ingeboek by geweersmid. Sal fotos stuur vir belangstellendes.
Kontak my asb op 08drie drie 9 7 dubbel 3 agt 3.
Groete
Eras
-
Eras
- Jr. Member

- Posts: 88
- Joined: Wed Sep 08, 2010 7:59 am
Re: Pac-Nor Loop 6mm: R5 000
Middag Almal
Pieter Savage het eertse opsie op beide die Pac-Nor en Krieger.
Indien die transaksie nie voortgaan nie sal ek laat weet op die bladsy.
Groete
Eras
Pieter Savage het eertse opsie op beide die Pac-Nor en Krieger.
Indien die transaksie nie voortgaan nie sal ek laat weet op die bladsy.
Groete
Eras