Ek wil 2x bipods verkoop. Rede vir verkoop, ek het n Dolphin carbon gekoop en gebruik nie meer die ander 2x nie.
1. Nordiske Precision bipod. Safari verkoop hulle. Sy prys was R4000. Desember op special vir R2900. Bitter lekker bipod en baie stewig. Ek sou hom rate as in dieselfde klas as n Atlas.
6-9"
Hy kom saam met n Anschutz rail adaptor. So kan gebruik word op rail of picatinny.
R2500
2. Long range bipod. Self gemaak, bene laat water jet. Ook baie stewig en solid. Hy werk op n Anshutz rail wat 10mm of groter opening het. Hy is uit aluminium gemaak en geguncoat.
R1200
2x Bipods (VERKOOP)
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
2x Bipods (VERKOOP)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Sangoma (IAN) on Mon Jan 15, 2018 7:46 am, edited 2 times in total.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: 2x Bipods
Long Range bipod pics
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
HenkM
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Thu Jan 15, 2015 12:41 am
Re: 2x Bipods
Hi Ian, ek stel belang in die anschutz/picatinny adapter as jy hom apart sal laat gaan.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 2x Bipods
Sangoma (IAN) wrote:Long Range bipod pics
Bake lekker en stewige bipod die
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Schalk van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Re: 2x Bipods
Ek sal beide vat. Stuur my jou kontak besonderhede
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: 2x Bipods
NJS se pm het eerste deur gekom vir die Nodiske.
Christo se pm het eerste deur gekom vir die Long range.
Ek sal laat weet op die post as iets verander.
Henk, hoor asb by NJS of hy die adaptor gaan gebruik.
Baie dankie
Christo se pm het eerste deur gekom vir die Long range.
Ek sal laat weet op die post as iets verander.
Henk, hoor asb by NJS of hy die adaptor gaan gebruik.
Baie dankie