Sig Sauer teleskoop: Hoe vergelyk hy?

Post Reply
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Sig Sauer teleskoop: Hoe vergelyk hy?

Post by Penkop »

Goeiedag,

Hoe goed is die nuwe reeks teleskope van Sig Sauer?

Daars 'n 2-7x32 in hul "Whiskey 3" reeks, wat vir my aanloklik lyk, maar ek kry geen terugvoer op die internet oor hoe hierdie teleskope met ander vergelyk nie?

Kan mens Leupold VX1 kwaliteit verwag? Beter dalk? Of moet ons lig loop?

Ek hoor graag!
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Sig Sauer teleskoop: Hoe vergelyk hy?

Post by Penkop »

Ok, lyk my niemand ken hul nie?

Ek het vandag 'n Whiskey 3 op 2 vergroting gestel en vergelyk met 'n Zeiss conquest op 2 vergroting. Die field of view is definitief groter op die Zeiss, dit is seker toe te skryf aan sy 30mm buis.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Sig Sauer teleskoop: Hoe vergelyk hy?

Post by Armand Steenkamp »

Penkop, jong ek het nie een op een van my gewere nie. Maar ek is bitter in my skik met die teleskoop se helderhyd. Ek het maarr nog net deur hulle geloer in wapenwinkels..

Groetnis
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Sig Sauer teleskoop: Hoe vergelyk hy?

Post by Penkop »

Ek het toe vir Sig Sauer self geskryf en uitgevra hoe hul Whiskey 3 reeks vergelyk met bekende fabrikate soos Leupold. Hierdie antwoord van Michael Wood gekry:

"The Whiskey 3 series is our "introduction" level hunting scopes but they are still really good quality. They are on par with the VX3 line, just slightly under the VX5 for some of our higher end models. All our scopes are tested up to .375 H&H Magnum, so you should be all set."

Klink belowend!
User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 1033
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm

Re: Sig Sauer teleskoop: Hoe vergelyk hy?

Post by 6mmMusgrave »

Die Sig Sauer is regtig n baie goeie scope ek was gelukkig en het die week en n half al 5 vir kliente tr stuur ek het die Whisky 3, Whisky 5 en die Tango 4 onder oe gehad en ek moet se hulle is regtig ordentelik aanmekaar gesit en kan sien dis n baie goeie kwaliteit produk.

Groete
Jacques
Koedoe39
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Sun Jun 04, 2017 8:44 pm

Re: Sig Sauer teleskoop: Hoe vergelyk hy?

Post by Koedoe39 »

Ek het die Tango 4 6-24x50 op my 300WM. Nog net een keer gaan skiet maat dit is 'n fantastiese scope. Helder van 6-24 vergroting. Verstelling en tracking perfek.

Sent from my SM-N920C using Tapatalk
BandK
Full Member
Full Member
Posts: 136
Joined: Sun Aug 07, 2016 3:06 pm

Re: Sig Sauer teleskoop: Hoe vergelyk hy?

Post by BandK »

Het iemand moontlik ‘n Whiskey 3 of 5 al gemonteer op ‘n 9.3 of 375? (Vergelykbare terugskop-kalibers)
En wat is die terugvoer?


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 1033
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm

Re: Sig Sauer teleskoop: Hoe vergelyk hy?

Post by 6mmMusgrave »

Ek het al n whisky 3 aan n klient verkoop wat op n 416Rigby is en hyis baie gelukkig met hom. Se hy werk baie goed.
Post Reply