More mense.
Ek het laasnag n telefoon gesprek gehad met my swaer en het hy besluit om sy wapen in die mark tesit, dus help ek hom om bietjie meer publisiteit tekry met die verkope.
Ek het ongelukkig nie die volle details nie, en kan belangstellendes gerus in kontak tree met hom.
Besonderhede en foto's volg :
- Sako AV 30-06
- Baie goeie kondisie, min geskiet
- Rhino scope ( 3-9x40 ) + ringe ens.
- Wapen is in Pretoria.
- Prys is R 15 000 ohb
Kontak gerus vir Pieta by 0 agt 3 641 38een4
Groetnis.
SAKO AV 30-06 Te koop.
-
Polla1983
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm
SAKO AV 30-06 Te koop.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: SAKO AV 30-06 Te koop.
Polla,
Ek het gesien die roer behoort aan jou swaer, maar wat is min geskiet?
My min en jou min gaan heel moontlik verskil.
Dankie.
Met n vleisie...
Ek het gesien die roer behoort aan jou swaer, maar wat is min geskiet?
My min en jou min gaan heel moontlik verskil.
Dankie.
Met n vleisie...
-
Polla1983
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm
Re: SAKO AV 30-06 Te koop.
Miellies.
Dit gaan heel waarskynlik verskil ja.
Ek sal hom vra en terug raporteer, intussen gesels gerus met hom...
Groetnis
Dit gaan heel waarskynlik verskil ja.
Ek sal hom vra en terug raporteer, intussen gesels gerus met hom...
Groetnis