Sabi 270Win k98 te koop - VERKOOP
-
Carel Maritz
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon May 06, 2013 9:11 am
Sabi 270Win k98 te koop - VERKOOP
Middag julle,
Ek stel my 270Win te koop.
1. Kalahari roll over kolf.
2. Rechnagel single set trigger. Normale operasie is op 12oz gestel, haarsneller veel ligter.
3. 20MOA picatinny rail.
4. Redding Competition Bullet Seater Die.
5. Redding Full Lenght Sizer Die.
6. 100 gelaaide rondtes. 130gr Sierra Gamekings.
7. 75 PMP doppe (alle doppe is deur hierdie geweer voorheen geskiet.
8. Winchester styl safety.
9. Bull barrel, lekker swaar.
10. Geweer is in 2002 deur Magnum Arms / Sabi in Nelspruit gebou.
Alles vir R10,000. Eks in Vredendal omgewing. Rede vir verkoop is die gun staan letterlik jaar in en jaar uit en het my oë nou op iets anders. Toestand is fair, roeskolletjies hier en daar, kolf het n paar krappe opgetel oor die jare. Loop het al gewerk.
Laat weet gerus.
Groete
C
084 vyf nul een 5575

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Carel Maritz on Mon Apr 23, 2018 1:00 pm, edited 1 time in total.
-
Carel Maritz
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon May 06, 2013 9:11 am
Re: Sabi 270Win k98 te koop
Nog fotos
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Carel Maritz
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon May 06, 2013 9:11 am
Re: Sabi 270Win k98 te koop
Laaste foto
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Carel Maritz
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon May 06, 2013 9:11 am
Re: Sabi 270Win k98 te koop
Dies vergeet
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3074
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Sabi 270Win k98 te koop
Persoonlik dink ek daai kombo is so R15k werd....
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
Re: Sabi 270Win k98 te koop
Carel hoeveel skote skat jy het die geweer geskiet?
-
Carel Maritz
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon May 06, 2013 9:11 am
Re: Sabi 270Win k98 te koop
Dankie Apie, ek stem, ekt in 2002 al my spaargeld gevat en die gun laat bou. Dink dit was R23,000 daai tyd. Ongelukkig ook moet ek by sê ekt hom van toe tot onlangs baie gebruik en soos enige ding in so n geval is hy eenvoudig net nie meer nuut nie.Apie wrote:Persoonlik dink ek daai kombo is so R15k werd....
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Groete
C
-
Carel Maritz
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon May 06, 2013 9:11 am
Re: Sabi 270Win k98 te koop
Skat... seker so 2000-3000. Walther Match bull barrel. Hys 21.9mm voor by die kroon.geelslang wrote:Carel hoeveel skote skat jy het die geweer geskiet?
-
Carel Maritz
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon May 06, 2013 9:11 am
Re: Sabi 270Win k98 te koop
Fotos van die kolf
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Carel Maritz
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon May 06, 2013 9:11 am
Re: Sabi 270Win k98 te koop
fotos van die greep en voorkant
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Sabi 270Win k98 te koop
Netjiese roer die! Stem saam Apie, baie meer werd as R10k veral met die ekstras.
-
Carel Maritz
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon May 06, 2013 9:11 am
Re: Sabi 270Win k98 te koop
Bump
Right manne geweer is te koop vir R8500 sonder Dies, prys onveranderd indien die persoon die Dies wel wil saam hê.

100m groep geskiet n week of twee terug vir n moontlike koper. Glo hy sal kan beter met nuwe lading ontwikkeling. Hierdie is nog die lading van 5 jaar terug, lading en seating onveranderd.
Groete
C
Groete
C
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Sabi 270Win k98 te koop
Die is n bargain...
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Sabi 270Win k98 te koop
Koos het hier uit gemis!
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
-
Carel Maritz
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon May 06, 2013 9:11 am
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Sabi 270Win k98 te koop
Swede wrote:Koos het hier uit gemis!
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Hehehehe
Prag geweer!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Carel Maritz
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon May 06, 2013 9:11 am
Re: Sabi 270Win k98 te koop
Môre manne,
Ek kan die prys van die geweer nog met n R1000 drop dan haal ek die Recknagel sneller af en sit die oorspronklike Thor/Timney op?
maw:
1. R10,000 vir alles soos adv.
2. R8,500 (minus die Dies).
3. R7,500 (minus Dies en standaard tiepe verstelbare sneller op).

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Sabi 270Win k98 te koop
Regtig mooi!
-
Sabi338
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Mon May 28, 2012 10:18 pm
Re: Sabi 270Win k98 te koop
Goeie dag,
Ek sal die geweek by jou koop.
Kan jy my asb kontak op 0839846077 of
francoish.hoffman@gmail.com
Ek sal die geweek by jou koop.
Kan jy my asb kontak op 0839846077 of
francoish.hoffman@gmail.com
-
Carel Maritz
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon May 06, 2013 9:11 am
Re: Sabi 270Win k98 te koop
Verkoop dankie
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Sabi 270Win k98 te koop - VERKOOP
Eks maar bly hy is verkoop. Was n groot versoekking