Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?

Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?

Post by Joe13 »

hieha wrote:ALMAL in die groep moet help - kosmaak - skoonmaak - kwesbokke soek - inskakel
Boer - gee my pryslys (met alle kostes) - verduidelik moets, moenies en voorkeure vooraf. Kaart van plaas help baie. As jy se jy kom tel ons 6:30 op - is dit nie 7:30 nie
Jagters - as jy se jy gaan saam - kanselleer jy NIE
Kan saamstem hiermee, en dronkgatte. Jag is nie n kuier sessie nie, gaan doen dit in pretoria as jy wil suie.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?

Post by Wouter Roets »

Vaderland, maar ek het darem lanklaas so n klomp droe bekke langs die kampvuur gesien.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?

Post by Chevvy SS »

Koffie met kondensmelk is die nuwe whiskey.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?

Post by Pvdw »

Chevvy SS wrote:Koffie met kondensmelk is die nuwe whiskey.
Ek drink dit veel eerder as wat ek saam met manne kuier wat lê en kots in die kombuis en dan later in die vuur pie omdat hulle ding dis snaaks.
User avatar
TOKELOS
Hero Member
Hero Member
Posts: 555
Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm

Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?

Post by TOKELOS »

Pvdw wrote:Ek jag nie saam drongatte nie!
ek ook nie. GLAD nie!
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?

Post by Chevvy SS »

Pvdw wrote:
Chevvy SS wrote:Koffie met kondensmelk is die nuwe whiskey.
Ek drink dit veel eerder as wat ek saam met manne kuier wat lê en kots in die kombuis en dan later in die vuur pie omdat hulle ding dis snaaks.
Wie het jagmaats wat so onbeskof is? Ons baklei net saans dat die bloed loop.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?

Post by joe rocket »

Veiligheid! Ek wil nie vir my pel se vrou sê:"jammer daar was n skiet ongeluk en Piet is nie meer met ons nie."
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?

Post by Joe13 »

Om saam die regte groep mense te gaan. Jy kry tiere om die kampvuur, wat olifante met tandestokkies doodmaak. Ligte wat skyn tot in egipte. Jy weet. Daar is altyd die een ou...
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?

Post by Joe13 »

Wouter Roets wrote:Vaderland, maar ek het darem lanklaas so n klomp droe bekke langs die kampvuur gesien.
Niks fout met drank nie, geniet dit en wees verskillig en raak rustig met rambo stories.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?

Post by JohanvB »

Ek jag alleen...geen moeilikheid..net my eie...
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 585
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?

Post by Nella »

Dankbaarheid.
Just smile and wave boys >:D
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?

Post by PWV »

JohanvB wrote:Ek jag alleen...geen moeilikheid..net my eie...
Dis die beste manier om swak skote nie openbaar te maak nie. ++>: ++>:
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?

Post by PWV »

Veiligheid!!!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?

Post by Pvdw »

As my jag vêrder as 250km is eet ek padkos, en NEE, WIMPY is nie padkos nie. Ek verpes 'n lang trip sonder regte padkos. Stukkie wors, kook eiers, hoender vlerkies, kaas toebie, plaatkoekie, frikadel of enige iets in daai lyn werk mooi. Sluk hom af met Shevvy se kondensmelk koffie en die jag is aan. Wil hom ook iewers langs die pad eet nes die naam sê.
Last edited by Pvdw on Thu Mar 15, 2018 5:59 pm, edited 1 time in total.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?

Post by joe rocket »

PWV wrote:
JohanvB wrote:Ek jag alleen...geen moeilikheid..net my eie...
Dis die beste manier om swak skote nie openbaar te maak nie. ++>: ++>:

Dit is nou skote nie verder as 59m nie
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2471
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?

Post by jdpretorius »

Daar is mos min dinge so lekkerder as om met 'n goeie klomp pelle ta gaan jag nie, en dan vanaand na 'n goeie klomp kilos agter die blad, so paar ys-koues weg te sluk om die stad se nonsens van jou rug af te kry...dan kyk 'n man mos lekker bosveld tv.
Jy kies mos jou pelle.

veiligheid t.o.v. vuurwapens is vir my nie onderhandelbaar nie, en as ons die koues geniet dan bly die gunne inie kluis.
Die sewe groot sakke sout stories is ook mos deel van die lekker geskerts .
More oggend kry my eerste kondensmelk koffie so klein knertsie net om die bewerasies so biekie te stabiliseer

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?

Post by Smitstertjies »

Daars min goed so lekker as om na n lang dag se jag agteroor te sit met n Jamesons op die klippe, jagskoene en sokkies onder die stoel en jou moee voete wat wat na n hardekool vuur toe wys!

JD Pretorius, daar sien ek jy spring my voor :) :)
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2471
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?

Post by jdpretorius »

Smitstertjies wrote:Daars min goed so lekker as om na n lang dag se jag agteroor te sit met n Jamesons op die klippe, jagskoene en sokkies onder die stoel en jou moee voete wat wat na n hardekool vuur toe wys!

JD Pretorius, daar sien ek jy spring my voor :) :)
bly ons dink die selle !
Image

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?

Post by Wouter Roets »

jdpretorius wrote:
Smitstertjies wrote:Daars min goed so lekker as om na n lang dag se jag agteroor te sit met n Jamesons op die klippe, jagskoene en sokkies onder die stoel en jou moee voete wat wat na n hardekool vuur toe wys!

JD Pretorius, daar sien ek jy spring my voor :) :)
bly ons dink die selle !
Image

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Netso manne, netso...
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3969
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?

Post by tau »

Ek jag alleen en saam met vriende. EK praat nou hier wat werk vir ons.

Ons is so paar pelle wat al 7 jaar saam jag en die groep was al groter en kleiner, maar tans bly hy so op 5.
Jy betaal jou deposito op tyd anders gaan jy nie(nou onthou ek).
Jy bring nie jou werk saam nie en raak deel van groep se dinamika. Help met kosmaak as ons kamp jag, help soek kwes diere as dit moet, help slag as dit moet en wees 'n lekker ou.
Veiligheid by ons werk so as jy by emand kom of die bakkie tel jou vanaand op wys jy jou geweer vir die manne reeds op die bakkie hulle hoef nie te vra nie. As ons vanaand ietsie drink is die wapens ver weg.
Ons jag nie op Sondae nie, ons maak pot en praat nonsens.

Geen .270 gewere nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
LeRoy
Full Member
Full Member
Posts: 162
Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm

Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?

Post by LeRoy »

Swys14 wrote:1.) ek jag nie saam met dronkgatte nie. Niks verkeerd met 'n knakkie in die aande na die jag nie maar ek sal nie saam met suipgatte kan gaan jag wat elke oggend tot 4uur sit en vuil coke vat nie.

2.) ek (my groep) moet alleen op die plaas wees. Dis soms moeilik op groot plase want die seisoen is net so lank en as dit pap reen moet hulle skep.

3.) ek jag net saam met mense wie ek ken

4.) boer moet eerlik wees vd begin af, alle reels en kostes moet op die tafel gesit word voor die jag begin.

5.) ek verkies om saam met fikse jagmaats te jag as ek gaan walk en stalk

6.) noem my maar 'n softy maar ek soek my warm stort in die aand voor ek gaan slaap, ek kannie vuil gaan slaap nie.

7.) plaas moet werkbare verkoelling en vleis verwerkings areas he

8.) vriendelikheid en respek kos niks - Nie lekker om by 'n nors boer te jag nie. "n Grappie nou en dan maak nie seer nie :)

9.) moet my nooit aanjaag om te skiet nie, as ek nie 'n skoot kan of wil vat nie sal ek hom nie vat nie. As ek die sneller trek is dit my bok en ek betaal vir hom.

10.) Belangrikste punt. Veiligheid eerste. Hier raak ek moeilik as manne opgewonde raak en vergeet van wapens veilig maak.
Swys, jy het dié lank terug geplaas maar ek dink dit som dit vir my mooi op.
Ek neem altyd my hele gesin saam en nooi van hulle of my vriende saam. Werk uitstekend vir ons.
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit >:D
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?

Post by wlm »

Die plaasbaas moet hom nie self nooi om saam met die jaggroep kom kuieras hy nie reeds n vriend is nie.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?

Post by Gawie(13mm) »

wlm wrote:Die plaasbaas moet hom nie self nooi om saam met die jaggroep kom kuieras hy nie reeds n vriend is nie.
....as hy die vleis en drank voorsien is hy welkom, maar as hy my Woolies choppies van die rooster af eet en my 5 jaar KWV se seël breek, skiet ek die volgende dag al sy "tag" bokke deur die ore!
Oog vir 'n oog! >:D

O-ja, ek jag nie saam met kerm kouse en kla gatte nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?

Post by JacquesT (Stompe) »

Gawie(13mm) wrote:

O-ja, ek jag nie saam met kerm kouse en kla gatte nie.
Daar slat jy hom so reg op die voorkop.

Ek is ongelooflik dankbaar vir die vriende/broers wat ek het saam wie ek 'n kampvuur kan deel.
Die eerste keer wat ons saam gejag het stop ons op die plaas se skietbaan, en sê die PH dis die eerste keer wat hy sien daars meer gunne as koelbokse agter op die bakkie. Ons het wel die aand toe die gewere gebere was goeie ghala aand gehad.
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Watter aspek van jag beskou jy as ononderhandelbaar?

Post by Jake1 »

Ononderhandelbaar tydens jag naweek.

1) Iemand wat my point, hy moet ry of ek (soos ek voorheen genoem het.)
2) n Grootbek.... of daai pel se pel wat die gesprek oorneem heeltyd. n Goeie oplossing hiervoor is om net ouens in die groep te hê wat jy self goed ken
3) Manne wat aangeklam is tydens die jag.
4) Vrouens. (Behalwe as dit n amptelike familie jag is)
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
Post Reply