Hey hey, oom Gerard trap jou "koeels" vas as hy jou hoorerx wrote: ...... sover ek weet het net 'n polisie hond "koeels"![]()
......
My Pa se Eland Jag
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: My Pa se Eland Jag
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: My Pa se Eland Jag
He he, geweet ek ga bietjie reaksie kry

Vertel my ook hoe de v@k kry jul dit reg om die goed so in pers aan te haal?
Groete
erx
Vertel my ook hoe de v@k kry jul dit reg om die goed so in pers aan te haal?
Groete
erx
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: My Pa se Eland Jag
Stef
Dankie vir jou skrywe hier. Moet se ek het nog net sukses gehad met die .303 en die 150gr Interlocks en kan nie kla nie. Nou dat ek die .308 het gaan ek begin kyk na 174gr en swaarder koeel vir die ou van my!
Groetnis

- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: My Pa se Eland Jag
My goue reel met die interlocks wat ek met my 303 en 375 al baie bokke mee dood gemaak het is om hulle nie te stoot vinninger as 2500 fps nie.
Hulle was nog altyd goeie prys en is darem better as die dood normalle PMP punte want daardie lock werk.

Links na regs 375 270gr Hornady interlock uit wildebees dan uit Blesbok van voor en laaste .303 174gr interlock uit bosbok.
Ek het nie die koeels geweeg nie maar hulle het die job gedoen en klink om tot en met die lock meeste van die tye die 303 het gestop voor hom.

.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: My Pa se Eland Jag
jy sal nie glo nie maar koeels is die regte woord. ek praat sommer van punte.erx wrote: Ai tog, gelukkig kan 'n man darem staat maak op die forum om te help waar jy nie weet, aangesien nie almal van ons experts op al die punte op die mark is nie, en sover ek weet het net 'n polisie hond "koeels"![]()
Groete
erx
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: My Pa se Eland Jag
SJ
baie geluk aan jou en jou pa. geniet elke oomblik. my pa is op jong ouderdom oorlede en ek en my seun van 10 kon nie een enkele jag ervaring met hom deel waar ons saam gejag het nie.
dit is n geseende oomblik vir julle
weereens geluk

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: My Pa se Eland Jag
Praat jy! My ou jagmeester is ook vroeg weg. Mis hom baie in die jagseisoen.PITSMIT wrote: SJ
baie geluk aan jou en jou pa. geniet elke oomblik. my pa is op jong ouderdom oorlede en ek en my seun van 10 kon nie een enkele jag ervaring met hom deel waar ons saam gejag het nie.
dit is n geseende oomblik vir julle
weereens geluk
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: My Pa se Eland Jag
Manne
Julle gee my nou n lelike knop in die keel. Ek moet se dat ek baie bly is ons het die jag gehad, en dit moet nou n jaarlikse instelling word. Ek is baie dankbaar vir wat ons laas Vrydag kon geniet!

SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: My Pa se Eland Jag
Maar dieselfde as PitSmit het my pa ook op 12 jarige ouderdom verloor so die wie nog hul vaders by hulle het wardeer en geniet hulle
- Christiaan
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Wed Jun 08, 2011 1:05 pm
Re: My Pa se Eland Jag
SJ,
Baie geluk met die Jag, dit is nou 4 jaar vandat ek en my Pa so iets saam gedoen het. Ook maar dieselfde rede, ons is saam in die besigheid en sukkel om saam weg te gaan. Ek is nou oortuig dis maar n flou verskooning en gaan verseker iets daaromtrent doen.
Hoeveel het die koeie uitgeslag? Kon jy ook n kans kry om iets te skiet?
Christiaan

222 Rem
7x64 Brenneke
308 Win
12 Br O/U
9mm
7x64 Brenneke
308 Win
12 Br O/U
9mm
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: My Pa se Eland Jag
@ Christiaan
Nee my maat nie self geskiet nie. Die koei het 206kg uitgeslag.
Volgende jaar maak ons verseker weer so.
Groetnis
Nee my maat nie self geskiet nie. Die koei het 206kg uitgeslag.
Volgende jaar maak ons verseker weer so.
Groetnis
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: My Pa se Eland Jag
Hi jagbehep
Leer ek darem vandag ook dat 'n hond nie die enigste ding met koeels is nie!
Dankie mater, ek praat ook maar van punte, maar dis seker wat mens op 'n vraestel kry?
Groete
erx
Leer ek darem vandag ook dat 'n hond nie die enigste ding met koeels is nie!
Dankie mater, ek praat ook maar van punte, maar dis seker wat mens op 'n vraestel kry?
Groete
erx
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: My Pa se Eland Jag
SJ.
Daai is darem netjie ou maat. Gee sommer vir jou pa ook stywe handdruk van gelukwensing.
Ek is ook in die bevooregte posisie om nog saam my pa te kan jag en ons doen dit baie. My probleem is egter dat hoe ouer die oubaas raak hoe meer wil hy skiet. Ek het gedog dat as hy ouer word dat hy sal rustiger word ,aangesien hy al baie gejag het, maar nou ja hy gee my nie kans om te skiet nie.
Wel Ek kla nie daaroor nie, want ek weet dat as hy nie die dag meer daar is nie ek dit sal mis.

JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: My Pa se Eland Jag
Lyk bitter lekker! mooi gegooi...