Sightron SIII 8-32x56
MOA 2 Reticle
30mm tube
Sun Shade
1/4 MOA turrets
Die teleskoop het geweer gery vir slegs 40 skote. Vervang met ander teleskoop agv opgradering.
Uitstekende glas en beeld kwaliteit. Soliede stuk optika in puik kondisie.
Ek verkoop namens n vriend.
Was laas ge-adverteer vir R15 000.00 - afgebring na R14 000.00 toe.
Verkoop nuut vir tussen R16k en R17k.
Kontak hom, Warren, op 083276763.
Sightron SIII 8-32x56 MOA 2 Reticle - basies nuut - R14 000
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
Sightron SIII 8-32x56 MOA 2 Reticle - basies nuut - R14 000
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
