JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Tue Dec 11, 2018 1:18 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 15 posts ] 
Author Message
 Post subject: Silencers - April 2018
PostPosted: Mon Apr 16, 2018 4:25 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Posts: 1315
Location: Jacobsdal
Goeiedag manne,

Ek het n bietjie verwysings en raad nodig asb.

Watter silencers op ons SA mark vandag is lekker lig (gewig), wat terugskop goed verminder en dan natuurlik lekker sag is.

Ek het Silenter Hunter en Trueworx silencers en baie tevrede met hulle, maar in die Silent Hunter se geval is dit n klein bietjie swaar vir my applikasie. Ek soek n silencer vir my Tikka T3 hunter 7x64 vir algemene jag. Die geweer word baie rondgedra en uit ongemaklike posisies geskiet, so die silencer moet regtig lig wees en steeds n goeie werk kan doen.

Trueworx se nuwe silencers lyk baie aanloklik, maar die prys is dalk n bietjie styf, of is dit wat n man vir die ligte silencers wat sy werk goed doen gaan betaal?

My huidige Truworx silencer op my 6mm Dasher is lekker lig (340gram) en ook sag genoeg vir my, maar is heelwat goedkoper as die nuwe soort en sal ook in die omgewing van 400gram weeg vir die 7x64.

Ek het al die Silent Hunt buddy (370gram) ook op 7x64 gebruik, maar dit was nie vir my so sag soos die Silent hunter self nie en het ook nie so baie recoil weggevat nie.

Die ekstra 250gram vir die swaarder tipe silensers klink nie baie nie, maar dit is net genoeg om jou geweer se balans op te voeter.

Ek soek dus na n goeie silencer wat so na as moontlik aan 400gram of ligter weeg wat nogsteed sy werk doen en terugskop verminder. Wat sal julle manne aanbeveel?

Groete
Danie


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Apr 16, 2018 5:21 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14558
Location: Vereeniging
Danie, ek het slegs 'n demper vir my 223 wanneer ek ongediertes vanuit 'n statiese posisie of op die skietbaan skiet.

Ek jag sonder dempers op al my ander gewere. Die 375 is mak as jy regop staan en skiet. Vir jag is die balans van die geweer van uiterste belang as jy vinnig wil skiet. My 7x64 het minder terugskop as my 30-06 en uit staande posisies kom mens dit nie eers agter nie.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Apr 16, 2018 5:29 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Posts: 1716
Location: Vereeniging
Marius, ek stem saam maar stel ook belang in die onderwerp aangesien al hoe meer jagplase knaldempers vereis. Ek oorweeg een vir my .375 aangesien ek nie my ander gewere wil “ vermink” nie

_________________
Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308 (President Model), S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact (aansoek ingehandig)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Apr 16, 2018 5:44 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Posts: 866
Location: Pietermaritzburg
As julle so bietjie wag, Sus-Tac het 'n klomp toetse op silencers gedoen. Ons wag nog net vir die data. Nuutste is dat Oom Koos dit in die SAJagter gaan publiseer.

_________________
Tikka 300 Win Mag
Enfield 303
Howa 243 Win
Rem 243 Win


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Apr 16, 2018 5:47 pm 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm
Posts: 41
Ek is ook in die mark vir 'n ligte een vir my 6.5 met dun loop, met so klein as moontlik diameter buite. So om en by 40 mm. Eks nie gepla met hoe sag hy is of die terugskop, solank hy die klank van my ore af weghou en lig is, is dit orait. Aimsport en A-tec het albei maar is aan die duurder kant. Dit blyk nogsteeds die beste koop. Weet nie wie almal plaaslik maak nie, sal my ook help met jul raad.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Apr 16, 2018 9:21 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7878
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Is die nie die een wat die sus-tac toets gewen het nie

http://www.lalina.co.za/product/222-mc- ... -silencer/

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Apr 17, 2018 8:10 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Posts: 1315
Location: Jacobsdal
Oom Marius, ek weet nie hoe hou oom se ore dit sonder n silencer nie of gebruik oom oorbeskerming? Ek hou netnie van oorbeskerming tewyl jy jag nie, veral nie as jy saam ander op n bakkie jag nie.

Aluminium silencers is ook lig, maar gewoontlik n paar sente duurder en daarom my vraag na n goeie waarde vir geld silenser wat stil en lig is om maklik te hanteer en nie die bank sal breek nie.

Ek kan dalk een van Trueworx se ou silencers in die hande kry en glo dis dalk my antwoord. 400gram en op my 6 Dasher doen hy heel goed vir R2200,00, is daar enige soortgelyke opsies in die mark?

Groete

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Apr 18, 2018 12:08 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Posts: 1716
Location: Vereeniging
Ek kan 'n Silent Striker by my plaaslike geweersmid kry. Opgesit vir R3000

Attachment:
Silent Striker.jpg


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308 (President Model), S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact (aansoek ingehandig)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Apr 18, 2018 8:07 am 
Online
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Posts: 245
Location: Durbanville
Ek het destyds deur dieselfde oefening gegaan, het alle silencers oorweeg.

Uiteindelik op n A-tec 119Hertz besluit en sal nooit weer terukyk nie. Ja hulle is duur, maar ek voel op die einde is dit n enkele byvoeging wat jou geweer se skiet "experience" kan maak of breek.

Dink 6mmMusgrave op Jaracal het die beste prys gehad, kan hom maar gerus kontak. Baie goeie diens.

Groete

_________________
Sako .243
300 H&H
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Apr 18, 2018 11:37 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Posts: 1315
Location: Jacobsdal
Fanta en Rem, wat is die gewig van die twee silencers en vir watter kalibers?

Groete

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Apr 18, 2018 11:48 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5708
Location: Piet Retief, Mpumulanga
Fanta300 wrote:
. Ek oorweeg een vir my .375 aangesien ek nie my ander gewere wil “ vermink” nie


Moet oom die "man card" saam inhandig? :laugh: :laugh: :laugh: ++>:

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Apr 18, 2018 12:25 pm 
Online
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Posts: 245
Location: Durbanville
Danie,

Hy weeg 356gram en voeg slegs 119mm aan die loop, en hy is op my 300wsm.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Apr 18, 2018 4:33 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Posts: 1315
Location: Jacobsdal
Dankie Rem, ek gaan bietjie navors.

Groete

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Apr 19, 2018 8:11 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Posts: 1716
Location: Vereeniging
DWB wrote:
Fanta300 wrote:
. Ek oorweeg een vir my .375 aangesien ek nie my ander gewere wil “ vermink” nie


Moet oom die "man card" saam inhandig? :laugh: :laugh: :laugh: ++>:


Nee wat, ek kan hom nog hanteer. Dis maar net om op te sit as die jagplaas dit vereis ++>:

Sal sy gewig kry en laat weet

_________________
Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308 (President Model), S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact (aansoek ingehandig)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Apr 19, 2018 8:44 am 
Online
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Posts: 245
Location: Durbanville
Danie,

Hierdie is n interessante toets gewees, weet self niks van die plaaslike silencers is ingesluit nie, maar die A-Tec doen baie goed (vir sy gewig en size) teenoor die ander silencers.

Aimsonic en ASE Utra (groot internasionale naam) ook hier ingesluit en lyk my A-tec is beter.

https://www.rodandrifle.co.nz/supressor-test.html

_________________
Sako .243
300 H&H
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 15 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group