Vortex 30mm tactical ringe
-
Conna Howa
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm
Vortex 30mm tactical ringe
Ek het vandag tot die conclusion gekom dat die scope wat ek wil koop nie gaan pas in die huidige ringe wat ek het nie. So ek het dus besluit om hulle te verkoop. Dit is vortex tactical low 30mm ringe. Mens koop hulle by Safari as 'n enkel ring vir R399, maar aangesien ek hulle wou saam gebruik het ek hulle saam laat lap(ek het tape op gesit om te wys watter een was voor en watter een agter)totale prys wat ek vir hulle betaal het was R1148. My prys vir albei ringe saam is R800. Posgeld vir koper
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Conna Howa on Wed Apr 25, 2018 11:00 am, edited 2 times in total.
- JPL
- Full Member

- Posts: 187
- Joined: Thu Feb 04, 2016 4:04 pm
Re: Vortex 30mm tactical ringe
Conna,
Stuur my jou nommer asb.
Groete,
JP
Sent from my iPhone using Tapatalk
Stuur my jou nommer asb.
Groete,
JP
Sent from my iPhone using Tapatalk
My kinders:
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
-
Conna Howa
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm
Re: Vortex 30mm tactical ringe
stampie
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Vortex 30mm tactical ringe
Conna jou nr. asb. na 084 592 7474
