Opsoek na wilds karkasse

Gebruik van masjinerie, metodes om vleis op te sny , vleis meule, vleis saag, vleis verwerkings messe-slagmesse , stop van wors, ens. kan in die afdeling aanspreek word. The How To on working with meat and game.
Post Reply
User avatar
tokjak
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 331
Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm

Opsoek na wilds karkasse

Post by tokjak »

Ek is opsoek na 8 groot bok tipe
wilds karkasse op laatste Dinsdag
So 250km radius van Graaff Reinet
R28/kg
bokboran

Re: Opsoek na wilds karkasse

Post by bokboran »

As jy weer soek sê my ek gaan daar jag die 5 de mei
0834442365
Post Reply