300 WSM ammo
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
300 WSM ammo
Ek ht 'n vol pak (20) Barnes VOR-TX 300 WSM 165gr Tipped TSX BT te koop. R700, Pretoria omgewing
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: 300 WSM ammo
Lyk my did te duur! Enige offers?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 300 WSM ammo
Die Vuurwapenwet se bepalings maak slegs verkoop van ammo wettig vir handelaars. Jou beoogde transaksie is dus "buite" die bepalings van die wet. Maak dit 'n ruiltransaksie en jy en die ander persoon kan dit per PM uitsorteer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: 300 WSM ammo
Andrew is n handelaartripodmvr wrote:Die Vuurwapenwet se bepalings maak slegs verkoop van ammo wettig vir handelaars. Jou beoogde transaksie is dus "buite" die bepalings van die wet. Maak dit 'n ruiltransaksie en jy en die ander persoon kan dit per PM uitsorteer.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 300 WSM ammo
Dankie vir inligting. Miskien moet hy dan liefs onder handelaars plaas as onder klein advertensies vir lede.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: 300 WSM ammo
Verkoop dankie
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: 300 WSM ammo
Dit was toe 'n ruiltransaksie, ek het die ammunisie geruil vir kontant
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: 300 WSM ammo
470rigby,
Skitterend gestel
Skitterend gestel
.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...