Warne 25mm Lae ringe vir Picatinny Rail (basies nuut) - R500

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
Max Rossle
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 322
Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm

Warne 25mm Lae ringe vir Picatinny Rail (basies nuut) - R500

Post by Max Rossle »

Kontak my gerus per WhatsApp op 07135539 sewe 4.

Ek is in Krugersdorp
Last edited by Max Rossle on Mon May 07, 2018 10:39 am, edited 1 time in total.
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.

.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag

Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
User avatar
Max Rossle
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 322
Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm

Re: Warne 25mm Lae ringe vir Picatinny Rail (basies nuut) -

Post by Max Rossle »

R500 nie R59

Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Warne 25mm Lae ringe vir Picatinny Rail (basies nuut) -

Post by Armand Steenkamp »

Jis maat. Ek sal hulle by jou vat as hulle nog beskikbaar is as ek weer in doe dorp kom. Is nou op die plaas. As iemand anders hulle vat in die tussentyd is dit 100%
User avatar
Max Rossle
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 322
Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm

Re: Warne 25mm Lae ringe vir Picatinny Rail (basies nuut) -

Post by Max Rossle »

Armand Steenkamp wrote:Jis maat. Ek sal hulle by jou vat as hulle nog beskikbaar is as ek weer in doe dorp kom. Is nou op die plaas. As iemand anders hulle vat in die tussentyd is dit 100%
100%. Wanneer is jy weer die kant?
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.

.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag

Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Warne 25mm Lae ringe vir Picatinny Rail (basies nuut) -

Post by Armand Steenkamp »

Max Rossle wrote:

Maat ek moet weer na doe grootstad toe vlie maar ek het nog nie n datum nie. Ek gaan dalk sondag wat nou kom dorp se kand toe. Dan maak ek n plannetjie
User avatar
Max Rossle
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 322
Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm

Re: Warne 25mm Lae ringe vir Picatinny Rail (basies nuut) -

Post by Max Rossle »

Skiet my met n WhatsApp... Dalk postnet ons hulle sommer?
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.

.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag

Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Warne 25mm Lae ringe vir Picatinny Rail (basies nuut) -

Post by Armand Steenkamp »

Is reg ek maak so. As iemand hulle in die tussentyd vat is daar nie worries nie. Haha jong Springbok het nog nie postnet nie. Sal maar met gewone pos moet kom
User avatar
Max Rossle
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 322
Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm

Re: Warne 25mm Lae ringe vir Picatinny Rail (basies nuut) -

Post by Max Rossle »

Armand Steenkamp wrote:Is reg ek maak so. As iemand hulle in die tussentyd vat is daar nie worries nie. Haha jong Springbok het nog nie postnet nie. Sal maar met gewone pos moet kom
Dis reg. Praat met my. Sal happy wees om die ringe per pos te stuur. Groete.