Dies te koop

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
japievan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 364
Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am

Dies te koop

Post by japievan »

Dagsê Manne

Ek het die volgende dies te koop:
270Win Full Length, Redding 4N - R300
270Win Necksizing, Lyman - R300
375Ruger Necksizing, Redding 3U - R500
303br Necksizing, Redding 4S - R400

Prys sluit uit aflewering en is bietjie onderhandelbaar.
Kontak my op japie@dlvafrica dot co dot za of 084 6932 nul 69.
japievan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 364
Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am

Re: Dies te koop

Post by japievan »

Middag almal

Dalk enige aanbiedinge?
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2465
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Dies te koop

Post by jdpretorius »

japievan wrote:Middag almal

Dalk enige aanbiedinge?
Japie, as ek nie by Huntex regkom met 'n Body Die nie sal ek met jy praat vir die 270 win FL Die sodat ek hom kan af sny vir 'n body die

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 866
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Dies te koop

Post by Wielie Waps »

Ek wil nie jou post hijack nie Japie , maar wonder net of mens die 303 necksizing die ka gebruik vir Epps.
Ek weet van iemand wat 'n Epps die stel soek en dalk kan hierdie werk.
As dit kan gedoen word praat ek verder met jou oor die 303stel
japievan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 364
Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am

Re: Dies te koop

Post by japievan »

Johan. Laat weet maar.

Wielie Waps. Ek praat nou glad nie met ervaring nie, maar dit is tog net die nek wat gesize word en daar is die verlangde afmetings mos dieselfde. Of mis ek iets?
Kotze .204R
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Mon Jul 06, 2015 9:58 am

Re: Dies te koop

Post by Kotze .204R »

Jy het n pm.
375 Ruger Howa
308 BSA Bisley
260 Tikka CTR
.22 BRNO
.223Norinco
12BR CBC
Glock27
.38sp
Redhawk75
Newbie
Newbie
Posts: 32
Joined: Wed Jun 18, 2014 11:18 pm

Re: Dies te koop

Post by Redhawk75 »

Hi Japie, ek sal die 303 die vat. Sal boodskap stuur


Sent from my iPad using Tapatalk
japievan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 364
Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am

Re: Dies te koop

Post by japievan »

Redhawk
Het vir jou n PM gestuur
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2465
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Dies te koop

Post by jdpretorius »

japievan wrote:Johan. Laat weet maar.

Wielie Waps. Ek praat nou glad nie met ervaring nie, maar dit is tog net die nek wat gesize word en daar is die verlangde afmetings mos dieselfde. Of mis ek iets?
Hi Japie, ek het toe gelukkig reg gekom by Die Kooperasie


Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
japievan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 364
Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am

Re: Dies te koop

Post by japievan »

Enige belangstelling/offers?
Post Reply