Millett LRS 6-25x56

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1839
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Millett LRS 6-25x56

Post by Rudi Fischer »

Dagse julle

Ek verkoop my Millett LRS 6-25x56 teleskoop.
Kom soos in foto.
Oorspronklike Millett Ringe en n Stel TPS ringe.
Lens covers, sunshade alles in die boks.

Ligte ring merkies waar die voorste ring was.
En n merkie op die windage dail soos op foto.

R6500 vir alles

Rudi
0agt2 nege7agt vier7nul7

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180522/4a5d4c78d23f47004b0cf4046c2d47fd.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180522/247874490caf1fbb1197d86f89e1953c.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180522/7db7933dc06d848f3667d57233c8b116.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180522/38237ef4abe8891bb6b7db3455aca773.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180522/e4eeac0581f988108016ef9ee46ecf54.jpg
Last edited by Rudi Fischer on Tue May 22, 2018 8:40 pm, edited 4 times in total.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Daneel
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm

Re: Millett LRS 6-25x56

Post by Daneel »

Bargain die...
Hoekom is dit nie n week terug geadvertise nie...
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1839
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Millett LRS 6-25x56

Post by Rudi Fischer »

Daneel wrote:Bargain die...
Hoekom is dit nie n week terug geadvertise nie...
Want ek het vanoggend n gat wat juk Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Millett LRS 6-25x56

Post by ruaanb »

edit jou post Rudi dan verander jy op Tapatalk per image dat dit inline wys en dan ook net die IMG na IMAGE tag ander kan die manne nie die prentjies sien nie.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1839
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Millett LRS 6-25x56

Post by Rudi Fischer »

ruaanb wrote:edit jou post Rudi dan verander jy op Tapatalk per image dat dit inline wys en dan ook net die IMG na IMAGE tag ander kan die manne nie die prentjies sien nie.
Hi Ruaan, sorry man maar ek het geen idee hoe om te doen wat jy nou vra nie.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1839
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Millett LRS 6-25x56

Post by Rudi Fischer »

Rudi Fischer wrote:
ruaanb wrote:edit jou post Rudi dan verander jy op Tapatalk per image dat dit inline wys en dan ook net die IMG na IMAGE tag ander kan die manne nie die prentjies sien nie.

En nou ?
Kan julle dit sien ?
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Millett LRS 6-25x56

Post by Nella »

Ek kan sien ja
Just smile and wave boys >:D
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1839
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Millett LRS 6-25x56

Post by Rudi Fischer »

Prys verlaag
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1839
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Millett LRS 6-25x56

Post by Rudi Fischer »

SPF
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Post Reply