JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Nov 21, 2018 8:28 pm

All times are UTC + 2 hours

Post new topic Reply to topic  [ 19 posts ] 
Author Message
 Post subject: 9mm Case prep vraag
PostPosted: Wed May 23, 2018 9:10 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Posts: 350
Location: Pretoria
More manne,

CASE PREP/Cleaning vir 9mm is die voldoende?

1. Verwyder ou slagdoppie en Size die die.
2. Gooi dit in die drom van die "wet tumbler"
3. Gooi in bak met assetone en sit in son om binne ook droog te word.
4. Sit hulle net weer deur die sizing die
5. Laai of bere.

Is hierdie metode van my reg of moet mens 9mm ook Trim, Champher en deburr?

Luister graag....

_________________
Ex - Corporal British Army - General Purpose Machine Gunner
.22LR CZ 452 Lux Cerakoted - Tungsten
6.5 Creedmoor Howa M1500 Hogue Multicam Varmint Cerakoted - FDE
.30-06 Tikka M695 SS
9mm Para Glock 17 GEN 5

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 9mm Case prep vraag
PostPosted: Wed May 23, 2018 9:44 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Posts: 654
Location: Pretoria
Finder20 wrote:

Jou metode sal werk, maar hoekom wil jy 2 keer resize? Ek verkies om eers die doppies skoon te maak voor ek resize, ingeval daar sandkorrels of iets in die doppies is wat my dies kan krap. Nie nodig om enige ander stappe te doen as resize, prime en laai nie.

Groete

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 9mm Case prep vraag
PostPosted: Wed May 23, 2018 10:13 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Posts: 350
Location: Pretoria
Eduard Venter wrote:
Finder20 wrote:
More manne,

CASE PREP/Cleaning vir 9mm is die voldoende?

1. Verwyder ou slagdoppie en Size die die.
2. Gooi dit in die drom van die "wet tumbler"
3. Gooi in bak met assetone en sit in son om binne ook droog te word.
4. Sit hulle net weer deur die sizing die
5. Laai of bere.

Is hierdie metode van my reg of moet mens 9mm ook Trim, Champher en deburr?

Luister graag....

Jou metode sal werk, maar hoekom wil jy 2 keer resize? Ek verkies om eers die doppies skoon te maak voor ek resize, ingeval daar sandkorrels of iets in die doppies is wat my dies kan krap. Nie nodig om enige ander stappe te doen as resize, prime en laai nie.

Groete

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Ek resize weer want ek sien van die doppe is gebuig as ek hulle uit die wet tumbler haaL....

_________________
Ex - Corporal British Army - General Purpose Machine Gunner
.22LR CZ 452 Lux Cerakoted - Tungsten
6.5 Creedmoor Howa M1500 Hogue Multicam Varmint Cerakoted - FDE
.30-06 Tikka M695 SS
9mm Para Glock 17 GEN 5

Last edited by Finder20 on Wed May 23, 2018 10:18 am, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 9mm Case prep vraag
PostPosted: Wed May 23, 2018 10:16 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Posts: 654
Location: Pretoria
In daai geval sou ek voorstel om die doppies sommer net dadelik te tumble voor enige resizing. Dit behoort bietjie tyd en moeite te spaar. Ek gebruik 'n sonic cleaner en doen dit so. Vuil primer pockets was nog nooit 'n probleem nie.

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 9mm Case prep vraag
PostPosted: Wed May 23, 2018 11:00 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm
Posts: 121
Location: Alberton
Finder20 wrote:
More manne,

CASE PREP/Cleaning vir 9mm is die voldoende?

1. Verwyder ou slagdoppie en Size die die. Ek het die gedoen, maar gebruik nou universal die
2. Gooi dit in die drom van die "wet tumbler" Doen dieselfde
3. Gooi in bak met assetone en sit in son om binne ook droog te word. Hier los ek of in son of gooi in materiaal sakke om later, week of maand later te laai.
4. Sit hulle net weer deur die sizing die, As ek begin laai dan resize ek nou
5. Laai of bere.

Is hierdie metode van my reg of moet mens 9mm ook Trim, Champher en deburr?

Luister graag....

Ek doen amper dieselfde,
Gebruik Pro1000 vir die 1ste stap
As ek laai laai ek op 'n Dillon 550, 1ste stasie is 'n decapping en sizing die, want soms glips doppies deur wat nie gesize was met die 1ste stap nie, maar nou omdat ek die universal decapping die gebruik moet ek resize.

Ek het al eers gewas en dan gelaai, maar gevind die doppies vat langer om droog te word as die primer nog in is, ek is bang die doppie is nog nat en ek kry dalk 'n squib of so. Daar was iemand op Gunsite wat dit oor gekom het. Dink Ds Jaap.

Verder doen ek niks,

_________________
IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 300 win mag
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 9mm Case prep vraag
PostPosted: Wed May 23, 2018 12:54 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Posts: 103
Boerboel wrote:
Ek het al eers gewas en dan gelaai, maar gevind die doppies vat langer om droog te word as die primer nog in is, ek is bang die doppie is nog nat en ek kry dalk 'n squib of so. Daar was iemand op Gunsite wat dit oor gekom het. Dink Ds Jaap.

Rookie mistake wat met my Sondag gebeur het. Primers was nog in en ek het gewet tumble. Volgende dag deur die dillon gedruk en 20% van daai rondtes het nie afgegaan nie, of het gestovepipe. Ek het intussen 'n droeer gaan koop om die doppies te laat droog word, ek wou nie in die oond druk nie.

So om hemelsnaam, maak seker jou doppies is droog voordat jy herlaai. Ek weet dit klink obvious maar ja :)

Nou jaag ek doppies deur die universal decapper, wet tumble, bak in die droeer en laat wiel deur die dillon.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 9mm Case prep vraag
PostPosted: Wed May 23, 2018 1:49 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Posts: 654
Location: Pretoria
Ek moes dit seker genoem het... Maak seker die doppies is droog voor hulle gelaai word.

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 9mm Case prep vraag
PostPosted: Thu Aug 02, 2018 8:05 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Thu Jun 14, 2018 12:25 pm
Posts: 33
Location: Limpopo
Is dit nadelig om doppies in die oond teen 100 grade celcius droog te maak? Soms is n naweek net te kort om doppies te was en in die son te los tot dit droog is, veral in die winter. Deur die week is daar nie tyd om te laai nie en Vrydag middag wil mens mos op die baan wees!

_________________
------------
Vektor Sp1 9mm
Glock G26 gen4
Savage Mod12 VLP 22-250

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 9mm Case prep vraag
PostPosted: Thu Aug 02, 2018 8:16 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Posts: 1889
Location: Williston
Ek het nog nooit die moeite gedoen om "primer pockets" van handwapenkalibers skoon te maak nie. Ek sit die klaar gevuurde doppies deur die nat tuimelaar en herlaai dan wanneer droog.
Omdat mens gewoonlik meer skote met jou handwapen op n slag skiet as met jou geweer en oor korter afstande ook, soek ek nie nog ekstra stappe in die herlaai-proses nie.
n Wenk
Moenie die vermoë van n kompresser se lugspuit onderskat wanner jy doppe vinnig wil droogmaak nie.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 9mm Case prep vraag
PostPosted: Thu Aug 02, 2018 9:23 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Posts: 1702
Location: Vereeniging
Doppe kan niks oorkom by 100 grade in die oond nie. Dis hoe ek al my doppe droogmaak.

_________________
Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308 (President Model), S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact (aansoek ingehandig)

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 9mm Case prep vraag
PostPosted: Thu Aug 02, 2018 10:57 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Posts: 1205
Location: Noord-Transvaalse Bosveld
PetrusB wrote:
Is dit nadelig om doppies in die oond teen 100 grade celcius droog te maak? Soms is n naweek net te kort om doppies te was en in die son te los tot dit droog is, veral in die winter. Deur die week is daar nie tyd om te laai nie en Vrydag middag wil mens mos op die baan wees!

100 grade is veilig. MAAR, daar is wel risikos. Ek het al verskeie persone raakgeloop wat dit reggekry het om hulle doppe te ruineer, al sweer hulle dit was teen slegs 100 grade. Daar kan dinge verkeerdloop, soos bv: Iemand stamp aan die draaiknop en die temperatuur klim. Die termostaat haak vas of is nie meer 100% gekalibreer nie. Die termostaat meet gemiddelde oondtemperatuur, maar 'n klompie doppe word warmer as 100 grade omdat hulle nader aan die element lê. Daar is nog moontlikhede...

Sprei die doppies oornag uit voor 'n waaier en hulle is môre oggend droog sonder risiko. Handwapen doppies droog gewoonlik mooi uit in 30 minute in die son. In die winter sit jy hulle op die kar/bakkie se instrumentepaneel. Natuurlik enkellaag uitgesprei in iets soos 'n bier-karton.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 9mm Case prep vraag
PostPosted: Fri Aug 03, 2018 12:36 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Posts: 347
Location: Stella
Om te herlaai vir n handwapen - veral n handwapen met reguit / ongenekte dop - is baie makliker en vinniger as vir n jaggeweer.
Die samestelling van die patroon en die dimensies van die kaliber is baie meer vergewensgesind as by geweerkalibers; die handwapenkalibers is uit die staanspoor nie bedoel om so akkuraat soos n jaggeweer te wees nie.

My prosedure - ek herlaai met n RCBS Rockchucker:

1. maak chemies skoon (skottelgoedseep en sitroensuur)
2. tumble droog
3. Bere indien nodig
4. Pers slagdoppe uit, krimp doppe en vervang slagdoppe
5. Laai kruit
6. Pers patroon in

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 9mm Case prep vraag
PostPosted: Fri Aug 03, 2018 8:22 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Posts: 4535
Location: Rustenburg
Ek volg die stappe:

* Pers slagdoppe uit, "expand" of vergroot die bek
* Maak chemies skoon (skottelgoedseep en sitroensuur) dan is die vlamgat ook skoon
* Los in die son op 'n handdoek of tumble droog
* Laai slagdop en bêre of volgende stap
* Gooi kruit en druk koeël in
Skiet en skiet en skiet :)

O ja en 'n 100C oond is nie 100% dieselfde temperatuur regdeur nie.

_________________
Groete,
9mmP, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution .22

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 9mm Case prep vraag
PostPosted: Fri Aug 03, 2018 10:45 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Posts: 1205
Location: Noord-Transvaalse Bosveld
Ds J wrote:
Om te herlaai vir n handwapen - veral n handwapen met reguit / ongenekte dop - is baie makliker en vinniger as vir n jaggeweer.
Die samestelling van die patroon en die dimensies van die kaliber is baie meer vergewensgesind as by geweerkalibers; die handwapenkalibers is uit die staanspoor nie bedoel om so akkuraat soos n jaggeweer te wees nie.

My prosedure - ek herlaai met n RCBS Rockchucker:

1. maak chemies skoon (skottelgoedseep en sitroensuur)
2. tumble droog
3. Bere indien nodig
4. Pers slagdoppe uit, krimp doppe en vervang slagdoppe
5. Laai kruit
6. Pers patroon in

Ds.J

Jou gekose prosedure is redelik algemeen. Daar is egter een item om voor uit te kyk: As jy chemies (nat) skoonmaak met die slagdoppie nog in, dan gaan die slagdoppie se binnekant moeilik uitwas en droog. Daar is dus 'n kans dat 'n bietjie van die sitroensuur (of wynsteensuur as jy dit sou gebruik) in die slagdopholte kan agterbly. Op die lang termyn kan dit korrosie veroorsaak wat moonlik die slagdop se wande in die slagdopholte kan laat vassit. Ek het al verskeie doppies se slagdoppe probeer uitdruk, dan skeur die agterkant af en die kante sit in de holte vas. Dit is 'n regte pyn in die slagdopholte. Erger nog as jy progressief probeer laai.

Net my 2c.

Groete!

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 9mm Case prep vraag
PostPosted: Fri Aug 03, 2018 10:47 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Posts: 1205
Location: Noord-Transvaalse Bosveld
Carl wrote:
Ek volg die stappe:

* Pers slagdoppe uit, "expand" of vergroot die bek
* Maak chemies skoon (skottelgoedseep en sitroensuur) dan is die vlamgat ook skoon
* Los in die son op 'n handdoek of tumble droog
* Laai slagdop en bêre of volgende stap
* Gooi kruit en druk koeël in
Skiet en skiet en skiet :)

O ja en 'n 100C oond is nie 100% dieselfde temperatuur regdeur nie.

Onthou net om te hervorm ("resize") ook!

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 9mm Case prep vraag
PostPosted: Fri Aug 03, 2018 10:52 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 512
Location: Kaapstad
PetrusB wrote:
Is dit nadelig om doppies in die oond teen 100 grade celcius droog te maak? Soms is n naweek net te kort om doppies te was en in die son te los tot dit droog is, veral in die winter. Deur die week is daar nie tyd om te laai nie en Vrydag middag wil mens mos op die baan wees!

Jerry Miculek doen dit, so nou doen ek dit ook.

_________________
Of so iets

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 9mm Case prep vraag
PostPosted: Fri Aug 03, 2018 10:53 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Posts: 4535
Location: Rustenburg
Alwin wrote:
Onthou net om te hervorm ("resize") ook!
Ek hervorm wanneer die slagdoppie uitgedruk word.

_________________
Groete,
9mmP, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution .22

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 9mm Case prep vraag
PostPosted: Fri Aug 03, 2018 10:55 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Posts: 1135
Location: Rustenburg
Ek doen soos Carl. Sit in sonic cleaner. Slagdop gate kom baie skoon uit.

_________________
Maak 'n verskil

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 9mm Case prep vraag
PostPosted: Fri Aug 03, 2018 6:36 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Posts: 3436
Location: Tulbagh
Ek maak maar ook daardie primer pockets skoon - lyk te veel na asgate ><)

Mooi aand - en naweek!

Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 19 posts ] 

All times are UTC + 2 hours

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests

You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  

Advertisement

Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group