Net gou 'n paar fotos van die naweek
[img width=560 height=335]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... AG0096.jpg[/img]
'n Bokkoors skoot deur die pens, gevolg deur 'n kopskoot agter die linker oor-uit by regter oog...(sy't toe darm stilgestaan vir daai kopskoot)
[img width=560 height=335]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... AG0097.jpg[/img]
My seun Dewald se ram,van die stokke af, so 180m van voor deur die hart...so 30-40 min "ge-stalk"(trop wou netnie stilstaan vir ons om nader te kon kom nie)
[img width=560 height=335]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... AG0110.jpg[/img]
My rooibok, onder die regter oog in so 60m...(van die bakkie af)
(kan iemand help met horing lengte skat asb)
[img width=560 height=335]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... 0117-1.jpg[/img]
16,9 duim, (Rowland, as ek reg gekyk het), nek skoot links voor, so 80m, 42kg uitgeslag
[img width=560 height=335]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... AG0128.jpg[/img]
Dewald se ooi, 150m van stokke af, moes laaaank "stalk" vir die regte skoot
[img width=560 height=335]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... AG0114.jpg[/img]
Ons kant gebring vir Jaracal....in die draf, agter die linker oor, so 50m met spotlight...my pel Pierre het geskiet.
Die plaas is so 17km van Pomfred af, so 90km van Bray
Wild is mak en op die voet is jy tussen hulle binne 30min
Mag ook bakkie skiet vir die luier manne
Bles,Rooi,en Gemsbokke baie vollop, 5 Bloues, 80-90 Elande, baie Rooihartbeeste
1200ha
Gerbus kan gekontak word op 079 524 5033 as daar nog iemand is wat jagplek soek
Cobus




