Hallo Almal,
Is daar dalk iemand wat weet waar daar nog lekker duiwe vlieg naby aan Gauteng rond?
Ons is so 3 wat graar vir 'n dag of 2 sal wil duiwe skiet.
Baie Dankie
Duiwe naby Gauteng
- Rooster1089
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
Duiwe naby Gauteng
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Duiwe naby Gauteng
Hoekom sluit jy nie by SA Wingshooters aan nie? Hulle het nice duiwe shoots vir lede naby Gauteng.
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Duiwe naby Gauteng
Presies my vriend gaan skiet amper elke naweek met die reelings wat hulle tref.Forester wrote:Hoekom sluit jy nie by SA Wingshooters aan nie? Hulle het nice duiwe shoots vir lede naby Gauteng.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1832
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Duiwe naby Gauteng
Sal binne die volgende maand weer begin skiet by die voerkraal, Maar dink dis n bietjie ver van jou af
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Rooster1089
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
Re: Duiwe naby Gauteng
Rudi, waar in die land bevind jy jouself?
Ek is ook opsoek na duiwe in Naboomspruit as iemand dalk weet?? Groot asb?
Ek is ook opsoek na duiwe in Naboomspruit as iemand dalk weet?? Groot asb?
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott

