Naand almal.
Wil graag julle idees hoor. Miskien iemand wat al suksesvol was.
Moet aansoek doen vir n tweede .22 geweertjie. Wil nie graag van een ontslae raak nie.
Hoe gemaak met die motivering? Ek het n paar idees, maar wil eers hier hoor.
My pa het vir my n Norinco gekoop toe ek nog n seuntjie was. Hy loop al 26jaar saam met my.
Nou het ek n oberndorf mauser .22 gekry. Kan nie nee se nie.
Luister graag.
Jaco
2de .22lr
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
2de .22lr
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 2de .22lr
Ek het paar. Motiveer net die een anders as die ander.
Bv ek het gesê my seun skiet links en ek regs en ons tref punte is dus op verskillende plekke ons albei oefen met die .22 vir kompetiesie omdat dit goedkoper is en ek dus meer .22’s benodig.
Was goedgekeur sonder enige probleme.
Jy moet net verduidelik die een is opgestel vir X en die ander een vir Y....

Last edited by JPS on Mon Jul 30, 2018 8:22 pm, edited 1 time in total.
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: 2de .22lr
Soos Jan se, verduidelik hom net vir iets anders. Bv, jy gebruik jou 22 vir oefening vir jou ander gewere omdat amo so goedkoop is, maar die een wat jy het, het 'n scope op en die nuwe een sal sonder 'n scope wees om oop visier te oefen.
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: 2de .22lr
Moet ek direk en spesifiek noem dat ek al klaar 'n .22 het, maar.......... dit en dit en dat.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: 2de .22lr
Wel dit gaan nie vir hulle nuus wees as hul met jou file voor hulle sit nie. Ek sou.
-
Tienie
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Fri Oct 31, 2014 10:52 am
Re: 2de .22lr
Sit een n scope op en die ander oop visier of red dot.. Ek sit al met 4 van die outjies.. Scoped, red dot, silenced, open sight.... Many ways to kill a cat
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: 2de .22lr
Lekker.
Dankie vir die advies.
Dankie vir die advies.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: 2de .22lr
Jy moet spesefiek noem hoekom jou bestaande .22 nie geskik is vir die spesifieke doel nie, anders gaan hulle vir jou vertel jy het al ene wat jy kan gebruik.Speelmansjagter wrote:Moet ek direk en spesifiek noem dat ek al klaar 'n .22 het, maar.......... dit en dit en dat.
Noem die verskille in:
Looplengte
Gewig
Treklengte (length of pull)
Visieropstelling
Zero-afstand
Gebruik
Weerbestandheid
ens.
ens.
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: 2de .22lr
ThanksAlwin wrote:Jy moet spesefiek noem hoekom jou bestaande .22 nie geskik is vir die spesifieke doel nie, anders gaan hulle vir jou vertel jy het al ene wat jy kan gebruik.Speelmansjagter wrote:Moet ek direk en spesifiek noem dat ek al klaar 'n .22 het, maar.......... dit en dit en dat.