JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Tue Dec 11, 2018 10:46 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 5 posts ] 
Author Message
 Post subject: Pistool lisensie
PostPosted: Tue Sep 11, 2018 4:27 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Posts: 164
Location: Kathu , Noord Kaap
Goeie dag julle Forum lede
Ek het n vraag.
Na al die dinge van die wapens wat in gegee is omdat lisensie verval het en hulle dit nou weer kon kry kan ek aansoek doen vir een van hulle of moet ons nou eers wag.
Want ek het my Ma se Pistool gekry nou wil ek weet kan ek aansoek doen al of nie.
ek luister graag
Dankie :

_________________
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
;D ;D ;D


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Pistool lisensie
PostPosted: Sun Sep 16, 2018 11:55 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Posts: 2093
Location: Limpopo
Volg

_________________
"PeaceĀ is that brief glorious moment in history when everybody stands aroundĀ reloading."


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Pistool lisensie
PostPosted: Sun Sep 16, 2018 2:51 pm 
Online
Full Member
Full Member

Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Posts: 182
Daar behoort een of ander tyd 'n amnestie te kom. Kragtens artikel 139(4)(a) van die Wet op Beheer van Vuurwapens, wet 60/2000 kan 'n persoon aansoek doen vir 'n lisensie van 'n wapen wat in terme van so amnestie kennisgewing ingehandig word.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Pistool lisensie
PostPosted: Sun Sep 16, 2018 9:09 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Posts: 1209
Location: Noord-Transvaalse Bosveld
Daar is verskeie gerugte oor 'n amnestie, maar nog geen van die nodige prosesse om so 'n amnestie deur die parlement te kry is al begin nie. Daar is dus nog nie so iets in die vooruitsig nie.

Hou die GOSA hofsaak (asook die ander) dop. Daar gaan nog hard baklei word oor die vervalde lisensies en verwante kwessies. Sluit sommer aan as lid by GOSA (www.gosaonline.co.za) en maak 'n bydrae tot die regsfonds.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Pistool lisensie
PostPosted: Tue Sep 25, 2018 4:50 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Posts: 164
Location: Kathu , Noord Kaap
Dankie vir die terugvoering wardeer.

_________________
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
;D ;D ;D


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 5 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 7 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group