Schalk, hierdie is baie belangrik! Ons kan nie op ons loure rus en verwag ander mense moet namens ons die geveg aanpak nie. My gevoel is dat die onderskeie verenigings moet ophou met hulle .....-meet binnegevegte onder mekaar en nou moet hande vat en as 'n verenigde front hierdie saak moet aanvat. Ek betaal reeds lidmaatskap aan 3 organisasies en gaan nie nou nog verdere lidmaatskap aan 'n instansie soos GOSA betaal, net om amper daagliks te moet hoor hoe die organisasies waaraan ek reeds behoort, sleggesê word nie. Voor die GOSA-aanhangers begin klippe optel, ek dink hulle doen goeie werk, maar hulle gaan hierdie ding nie in isolasie wen nie. Nou is die tyd om ego's en individuele belange eenkant toe te skuif en as 'n eenheid te veg. Na die stryd gewonne is, kan ons weer onder mekaar begin inklim....swc-tr wrote: Bg is slegs moontlik indien ons dit gelate aanvaar en niks doen nie.
So ons almal moet betrokke begin word, sluit aan by jou jagtersvereeniging, of sportskiet Vereeniging, GOSA, wie ook al, maar raak betrokke. Daar is ongeveer 2.5 miljoen wettige vuurwapen eienaars, meer lede as wat meeste politieke partye het.
Verder, rig n skrywe aan jou verteenwoordiger van die politieke party van jou keuse, waar jy hom/haar inlig dat die voorgestelde veranderings vir jou onaanvaarbaar is, versoek wat hul optrede gaan wees.
Laastens, rig 'n skrywe aan die voorsitter van die Polisie portefeuljekomitee, Mnr Francois Beukman, waar jy jou misnoe te kenne gee oor die voorgestelde veranderings by fbeukman@parliament.gov.za
As ons niks gaan doen nie, moet ons nie kla oor die nagevolge nie.
Firearm Control Amendment Bill (3) (1)
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Firearm Control Amendment Bill (3) (1)
Aim small, miss small
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Eugene, stem 1000%
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Firearm Control Amendment Bill (3) (1)
My voorstel is dat ons 'n oorkoepelende liggaam soos die NRA nodig het, waaraan elke organisasie se lede kan behoort en waar geeneen van die bestaande organisasies se bestuurlede op die bestuur moet wees nie, maar nuwe gesigte, sodat daar nie weer kan baklei word oor wie het die meeste sê volgens ledegetalle en daai onsinnige nonsens in die lig van hierdie bedreiging nie. Ek sal graag so iets ondersteun.
Aim small, miss small
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2328
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Firearm Control Amendment Bill (3) (1)
Eugene wrote:My voorstel is dat ons 'n oorkoepelende liggaam soos die NRA nodig het, waaraan elke organisasie se lede kan behoort en waar geeneen van die bestaande organisasies se bestuurlede op die bestuur moet wees nie, maar nuwe gesigte, sodat daar nie weer kan baklei word oor wie het die meeste sê volgens ledegetalle en daai onsinnige nonsens in die lig van hierdie bedreiging nie. Ek sal graag so iets ondersteun.
Die ding van as daar 9 blankes is is daar 8 kerke is lankal n fout van ons. Eugene ek stem ten volle saam, tyd vir klein meningsverskille is verby en dit is tyd dat die vuur vir eens en vir altyd geblus word.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Firearm Control Amendment Bill (3) (1)
Eugene ek stem saam, dit is vanselfsprekend, maar jy ken ook ongelukkig ons ou nasie, nie bekend daarvoor dat ons altyd saam staan nie.....
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Firearm Control Amendment Bill (3) (1)
Ek stem saam, ons moet uit een mond uit praat, ALMAL van ons. Maar hoe kry mens dit reg wat jy hier voorstel?Eugene wrote:My voorstel is dat ons 'n oorkoepelende liggaam soos die NRA nodig het, waaraan elke organisasie se lede kan behoort en waar geeneen van die bestaande organisasies se bestuurlede op die bestuur moet wees nie, maar nuwe gesigte, sodat daar nie weer kan baklei word oor wie het die meeste sê volgens ledegetalle en daai onsinnige nonsens in die lig van hierdie bedreiging nie. Ek sal graag so iets ondersteun.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Firearm Control Amendment Bill (3) (1)
Net vir ingeval aangeneem word ek aanvaar die situasie gelate wil ek die kwessie regstel.
My skrywe is reeds aan Mr Beukman gestuur. Ek behoort aan organisasies wat vir ons "voorreg" veg. Let wel, die voorgenome wetgewing stippel nou duidelik uit wat die Grondwetlike hof gesê het, nl. dit is 'n voorreg, nie 'n reg nie.
Die probleem is die 2.5 miljoen wettige wapeneienaars is 'n druppel in die emmer gemeet aan die totale bevolking. Daar is waarskynlik meer misdadigers wat ernstig vir hul opponente se ontwapening sal wil stem.
Van wanneer af luister politici in elk geval vir selfs hulle eie mense? Hulle sal paai en beloftes maak en dan kyk na hul eie belange.
Het ministers wapens nodig? Nee, daar is 'n hele bloulig konvooi wat hulle beskerm. Wil hulle hê die ontevrede bevolking wat al hoe meer in opstand kom moet nou vuurwapens ook hê? Antwoord maar daardie vraag vir jouself.
Gaan buitelandse liberale regerings bereid wees om vir ons in die bresse te tree? Antwoord maar self daardie vraag ook.

As elkeen van ons daarop aandring by ons onderskeie organisasies, moet dit tog 'n effek hê?Hein22 wrote:Ek stem saam, ons moet uit een mond uit praat, ALMAL van ons. Maar hoe kry mens dit reg wat jy hier voorstel?Eugene wrote:My voorstel is dat ons 'n oorkoepelende liggaam soos die NRA nodig het, waaraan elke organisasie se lede kan behoort en waar geeneen van die bestaande organisasies se bestuurlede op die bestuur moet wees nie, maar nuwe gesigte, sodat daar nie weer kan baklei word oor wie het die meeste sê volgens ledegetalle en daai onsinnige nonsens in die lig van hierdie bedreiging nie. Ek sal graag so iets ondersteun.
Ooskaapjagter, ons hulp sal nie kom van ander lande of regerings nie. Hierdie saak moet ons self aanvat as 2.5miljoen wapeneienaars. Die "meerderheid" waarvan jy praat, is net so gatvol vir misdaad en misdadigers en met die regte bewusmaking, sal 'n groter deel van die bevolking teen hierdie wysigings wees as vir dit. Dit is nie nou die tyd om kampe te maak nie, nou moet ALMAL saamwerk om hierdie ding vir eens en altyd te beveg.
Aim small, miss small
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Firearm Control Amendment Bill (3) (1)
GOSA werk saam met die mense en help hulle die saak veg. Ongelukkig het my organisasie nie laas goed gedoen in die hof nie, en hulle is nie bekend vir hul stem as dit by SV wapens kom nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Firearm Control Amendment Bill (3) (1)
Hierdie aangeleentheid het nie eens die 1830 nuus gehaal nie..
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Firearm Control Amendment Bill (3) (1)
when gosa becomes more transparent with the spending of the funds i'll think of supporting them untill then i'll send pennies for the original guys .
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Firearm Control Amendment Bill (3) (1)
Wonder of hulle Polisie ook dan gaan versoek om mediese verslae in te dien? Glo 50% van hulle sal nie slaag nie.
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Firearm Control Amendment Bill (3) (1)
Dit hang seker af watter nuus kanaal, is dit die staat se eie propaganda kanaal? Gideon Joubert van GOSA het vanoggend met 702 gesels. Ek hou van Gideon want hy praat reguit, praat statistiek en die waarhede daar rondom en het nie een of ander politieke agenda wat hom soos 'n los kanon laat klink nie.JohanvB wrote:Hierdie aangeleentheid het nie eens die 1830 nuus gehaal nie..
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Firearm Control Amendment Bill (3) (1)
Who are they? And to add GOSA spent some of the money winning a recent Con Court case - not a cheap exercise!bobby wrote:when gosa becomes more transparent with the spending of the funds i'll think of supporting them until then i'll send pennies for the original guys .
Last edited by Carl on Thu Oct 18, 2018 9:58 am, edited 1 time in total.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Firearm Control Amendment Bill (3) (1)
Kry die op Gunsite.
Speech by Francois Beukman, ANC MP and Chairperson of the Portfolio Committee on Police
http://caucus.anc.org.za/show.php?ID=5602

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Firearm Control Amendment Bill (3) (1)
Hulle wil dit binne die volgende 12 maande so ek neem dan aan 2019 deurdruk.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Firearm Control Amendment Bill (3) (1)
Carl ek stem volkome saam. As dit nie vir GOSA was nie het die vorige paar sake lelik uitgedraai vir ons as vuurwapen eienaars.Carl wrote:Dit hang seker af watter nuus kanaal, is dit die staat se eie propaganda kanaal? Gideon Joubert van GOSA het vanoggend met 702 gesels. Ek hou van Gideon want hy praat reguit, praat statistiek en die waarhede daar rondom en het nie een of ander politieke agenda wat hom soos 'n los kanon laat klink nie.JohanvB wrote:Hierdie aangeleentheid het nie eens die 1830 nuus gehaal nie..
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Firearm Control Amendment Bill (3) (1)
Beteken dit ek moet NOU begin aansoek doen vir n SD handwapen, of moet ek wag om te sien wat gaan gebeur?
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Firearm Control Amendment Bill (3) (1)
sopas hierdie van Kaapjag gekry.
Beste Lede / Dear Members
Hier volg asb die persverklaring deur die Voorsitter van die Portefeulje Komitee van Polisie na aanleiding van ‘n onlangse konsep Vuurwapen Wysigingswet wat nie-amptelik gelek was, vir u kennisname. Om hierdie gelekte dokument te lees kan u net op die skakel hieronder klik:
Herewith follows the press release from the Chairman of the Portfolio Committee of Police following an unofficial leak of a draft amendment Firearms Control Bill, for your perusal. To read this unofficial document, please click on the link below:
Unofficial Draft Amendment Bill
MEDIA STATEMENT
POLICE COMMITTEE COMMENTS ON LETTERS FROM GUN-OWNERS ON DATED INTERNAL DEPARTMENTAL FIRE-ARMS AMENDMENT DOCUMENT FROM CIVILIAN SECRETARIAT OF POLICE
Parliament, Wednesday, 17 October 2018 –The Portfolio Committee on Police has not received any formal referral with regard to the Fire-Arms Amendment Bill from the Executive that relates to private firearm ownership.
The Chairperson of the committee, Mr Francois Beukman reacted this afternoon after various stakeholders directed letters to the committee with regard to a dated internal departmental draft document proposing certain amendments to the current fire-arm legislation.
Mr Beukman said that the departmental processes with regard to the Fire-Arms Amendment Bill are still underway and no referral was tabled in Parliament.
“The only draft legislation that is before the committee is a Private Members Bill from Mr Pieter Groenewald that proposes certain technical amendments to the Fire-Arms Amendment Bill,” Mr Beukman clarified.
Interest groups and gun-owners must await the formal publishing of the draft legislation once it is finalised by the Department and Cabinet.
"It is indeed premature and not correct to over react to a dated internal document without formal status and without approval by the Executive," Mr Beukman said.
The committee will await the formal tabling of the said legislation. Mr Beukman said once the Firearms Amendment Bill is tabled all relevant parties will be given the necessary opportunity for input.
ISSUED BY THE PARLIAMENTARY COMMUNICATION SERVICES ON BEHALF OF THE CHAIRPERSON OF THE PORTFOLIO COMMITTEE ON POLICE, MR FRANCOIS BEUKMAN
For media enquiries or interviews with the Chairperson, please contact the committee’s Media Officer:
Name: Malatswa Molepo (Mr)
Parliamentary Communication Services
Tel: 021 403 8438
Cell: 081 512 7920
E-mail: mmolepo@parliament.gov.za

Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Firearm Control Amendment Bill (3) (1)
Meneer, gewoonlik wanneer 'n wet radikaal verander, kry jy grasie omdat jy VOOR die verandering x of y gedoen het. So in my opinie moet jy eerder nou spring sodat jy ten minste darem daardie bietjie grasie het.Lamtjop wrote:Beteken dit ek moet NOU begin aansoek doen vir n SD handwapen, of moet ek wag om te sien wat gaan gebeur?
Of so iets
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Firearm Control Amendment Bill (3) (1)
MEDIA STATEMENT
POLICE COMMITTEE COMMENTS ON LETTERS FROM GUN-OWNERS ON DATED INTERNAL DEPARTMENTAL FIRE-ARMS AMENDMENT DOCUMENT FROM CIVILIAN SECRETARIAT OF POLICE
Parliament, Wednesday, 17 October 2018 –The Portfolio Committee on Police has not received any formal referral with regard to the Fire-Arms Amendment Bill from the Executive that relates to private firearm ownership.
The Chairperson of the committee, Mr Francois Beukman reacted this afternoon after various stakeholders directed letters to the committee with regard to a dated internal departmental draft document proposing certain amendments to the current fire-arm legislation.
Mr Beukman said that the departmental processes with regard to the Fire-Arms Amendment Bill are still underway and no referral was tabled in Parliament.
“The only draft legislation that is before the committee is a Private Members Bill from Mr Pieter Groenewald that proposes certain technical amendments to the Fire-Arms Amendment Bill,” Mr Beukman clarified.
Interest groups and gun-owners must await the formal publishing of the draft legislation once it is finalised by the Department and Cabinet.
"It is indeed premature and not correct to over react to a dated internal document without formal status and without approval by the Executive," Mr Beukman said.
The committee will await the formal tabling of the said legislation. Mr Beukman said once the Firearms Amendment Bill is tabled all relevant parties will be given the necessary opportunity for input.
ISSUED BY THE PARLIAMENTARY COMMUNICATION SERVICES ON BEHALF OF THE CHAIRPERSON OF THE PORTFOLIO COMMITTEE ON POLICE, MR FRANCOIS BEUKMAN
For media enquiries or interviews with the Chairperson, please contact the committee’s Media Officer:
Name: Malatswa Molepo (Mr)
Parliamentary Communication Services
Pas deur KaapJag uitgestuur.

Doen dit nou en doen dit gou, jy het dalk die wapen nodig!Lamtjop wrote:Beteken dit ek moet NOU begin aansoek doen vir n SD handwapen, of moet ek wag om te sien wat gaan gebeur?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Firearm Control Amendment Bill (3) (1)
Vrystaat Jag se dis fake news
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Firearm Control Amendment Bill (3) (1)
Vrystaat jag moet die Portefeulje kommitee se nota leesSupacow wrote:Vrystaat Jag se dis fake news
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Firearm Control Amendment Bill (3) (1)
Vrystaat jag gaan dalk een van die dae nie meer kan jag met so benadering nie.
Kom ons evalueer die "fake news". Die formaat is presies in die korrekte formaat soos dit in staatskoerante gepubliseer word. Die wysigingswetsontwerp is maar net 148 bladsye lank.
Wie sou dus soveel tyd op hande hê om 148 bladsye se weldeurdagte snert saam te stel? Die taalgebruik en verwysing na bestaande artikels strook met die wat gevind word in amptelike wetswysigings.
Iemand het duidelik die dokument gekopieer en vrygestel teen die wense van diegene wat dit vir eers stil wou hou. Dit is insiggewend dat daar op elke bladsy so groot kennisgewing "Do not print" in skuinsgedruk daarop verskyn.