Al my trofees sover

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Al my trofees sover

Post by BLOUVALKIE »

my eerste haas met .22
[img width=560 height=420]http://i1223.photobucket.com/albums/dd5 ... TEHAAS.jpg[/img]

my eerste duikers met .22
[img width=560 height=420]http://i1223.photobucket.com/albums/dd5 ... -28004.jpg[/img]

my eerste springbokram met die .270
[img width=560 height=420]http://i1223.photobucket.com/albums/dd5 ... -26005.jpg[/img]

my eerste rooibokram met .270
[img width=560 height=420]http://i1223.photobucket.com/albums/dd5 ... A44432.jpg[/img]

my grootste rooibokram met die .270
[img width=560 height=420]http://i1223.photobucket.com/albums/dd5 ... A44767.jpg[/img]


dis al sover maar as ek gelukkig is sit ek een die dae n vlakvark en nog n rooibok by

lekker dag

BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
User avatar
whisper
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Mon Oct 25, 2010 4:00 pm

Re: Al my trofees sover

Post by whisper »

Baie mooi Valkie, daar is n klomp trofees om oor trots te wees. Se vir jou Pa dat hy jou reg geleer het.

Mooi loop.

Whisper. :)
Praise the Lord, and let the bullets fly!
User avatar
Dewie
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm

Re: Al my trofees sover

Post by Dewie »

Halo Blouvalkie

Baie mooi bokke da (en 'n haas)
Die 2de Rooibok is 'n leker size

Mooi dag

Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Al my trofees sover

Post by baboonstalker »

Blouvalk,

Dit is mooi foto's en mooi bokke daardie.
Dink jy nie daar is plek vir 'n .223 of .243 in jou pa se kluis nie? (miskien kan hy so tussen die .22 en die .270 staan)
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Al my trofees sover

Post by DawieKotze »

Baie geluk mater!!

En ek sien van die eerste foto tot die laaste foto het jy ook 'n paar mooi voortande bygekry!! ;D ;D ;D

Ek hoop nie die tandemuis het ook geval onder daai .22 nie! 8) 8)
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Al my trofees sover

Post by BLOUVALKIE »

oom bababoonstalker

ons is besig om die 308 met 'n kd en 130gr game king punte reg te kry hy sal net so mooi loop 

oom madako

die muis het my gejump maar my hond het hom gevang hehehe ;D ;D ;D
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Al my trofees sover

Post by BLOUVALKIE »

baie dankie almal vir die mooi wense. :)
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Al my trofees sover

Post by .::Alwyn-U::. »

BLOUVALKIE wrote: oom bababoonstalker

ons is besig om die 308 met 'n kd en 130gr game king punte reg te kry hy sal net so mooi loop 

oom madako

die muis het my gejump maar my hond het hom gevang hehehe ;D ;D ;D
oom, oom, oom...  ;D ;D
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Al my trofees sover

Post by BLOUVALKIE »

oom Alwyn ek is net 10 jaar oud so ek moet se oom hehehe ;D
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Al my trofees sover

Post by .::Alwyn-U::. »

Vir almal behalwe ek ;D

Groete
KLASIE
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Wed Sep 16, 2009 3:08 pm

Re: Al my trofees sover

Post by KLASIE »

Mooi trofee's daardie  ek kan sien jy gaan nog somer baie kan by sit se dankie vir pa vir die geleentheid wat hy vir jou gee baie mooi jongman hou so aan
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Al my trofees sover

Post by Jagtersdok »

Baie mooi Valkie

oom neels sommer baie trots op jou.

Pa leer jou mooi
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Al my trofees sover

Post by BLOUVALKIE »

dankie oom Neels

oom het my pa se gun mooi uitgesorteer nou gaan ek nog meer raker skiet

groete
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Al my trofees sover

Post by Geno »

Jacque,
Mooi skote, en mooi bokke! Hou so aan matertjie.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
ablm468

Re: Al my trofees sover

Post by ablm468 »

Blouvalkie jy is sommer 'n bielie, baie geluk met al jou trofees.

Hou so aan.

Hansman
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Al my trofees sover

Post by BLOUVALKIE »

dankie oom hansman
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
Post Reply